Postby Bittereinder » 2014-04-29, 18:42
Sorry, I've been very busy, but I'll reply in parts:
Past
G2: [although] I read the book yesterday
G2: [al] het ek gister die boek gelees
G2: [al] is die boek gister [deur] my gelees
G3: [because] I read the book yesterday
G3: [omdat] ek gister die boek gelees het
G3: [omdat] die boek gister [deur] my gelees is
Present
G2: [although] I read the book
G2: [al] lees ek die boek
G2: [al] word die boek [deur] my gelees
G3: [because] I read the book
G3: [omdat] ek die boek lees
G3: [omdat] die boek [deur] my gelees word
Future
G2: [although] I will read the book tomorrow with my sister in the garden
G2: [al] sal ek moré met my suster in die tuin lees
G2: [al] sal die boek moré in die tuin gelees word [deur] ek en my suster
G3: [because] I will read the book
G3: [omdat] ek moré die boek met my suster in die tuin sal lees
G3: [omdat] die boek moré in die tuin gelees sal word [deur] ek en my suster
Openbaring 21:6
"Verder sê Hy vir my: Dit het klaar gebeur. Ek is die Alfa en die Omega, die Begin en die Einde. Aan elkeen wat dors het, sal Ek te drinke gee uit die fontein met die water van die lewe, verniet. "