Moderator:Aurinĭa
Shiba wrote:Dit klink na 'n plan.
Wat is 'n bakermat?
Shiba wrote:A, interessant. Sover ek weet gebruik ons nie bakermat in daardie sin nie, maar dit kan wees dat ons dit wel so gebruik en ek dit net nog nie gehoor het nie.
(Nee, nie eintlik nie, dis net 'n voorbeeld.)
Weerwolf wrote:Shiba wrote:A, interessant. Sover ek weet gebruik ons nie bakermat in daardie sin nie, maar dit kan wees dat ons dit wel so gebruik en ek dit net nog nie gehoor het nie.
Dit is seker 'n woord dat nie veel voorkom nie, dink ek. Ek het net nou my eentalige Afrikaanse woordeboek geraadpleeg, en dit is wat daarin staan: "bakermat: 1) plek waar iemand gebore is en opgevoed is; land van herkoms. 2) plek waar iets ontstaan en ontwikkel het; kweekplek./ ~ Die bakermat van Afrikaans."
Dit lyk my dat volgens hierdie woordeboek kan bakermat in daardie sin gebruik word.
Ek probeer net te weet kom of woorde wat ik baie veel in Nederlandse tekste lees, ook in Afrikaans gebruik word. Ek vind dit baie interessant.
Weerwolf wrote:(Nee, nie eintlik nie, dis net 'n voorbeeld.)
Dis net 'n speletjie, dus volgens my word van niemand verwag dat hy hier die waarheid moet vertel.
Weerwolf wrote:heimwee
Jan se oupa het in die jare sestig na Engeland verhuis en hy kry altyd heimwee as iemand die naam van sy geboorteland sê.
Weerwolf wrote:ontgogel
Die beleid van die president het 'n heel hele klompie mense ontgogel, daarom keer steeds meer kiesers hulle rug op sy party toe.
Weerwolf wrote:oorlog
Soos Duitsland het Hongarye die twee wêreldoorloë verloor.
Shiba wrote:Dit is grammaties moontlik om "Hongarye, soos Duitsland, het ..." te sê, maar dit klink effens onnatuurlik.
Users browsing this forum: No registered users and 3 guests