Moderator:Aurinĭa
Achmedino wrote:Nee, ek het nie vanjaar 'n braai gehad nie.
Die persoon onder my drag byna-byna altyd 'n horlosie.
Levo wrote:Ja, ek drag altyd 'n horlosie. Dait is my "trademark"
Die persoon onder my is jonk.
Weerwolf wrote:Ja, ek is 21 jaar oud.
Die persoon onder my dink dat dit baie moeilik is om Arabies te leer.
Weerwolf wrote:Nee, om eerlik te wees vind ek dit baie gesellig op my eie kontinent, desondanks wil ek as ek kan na Suid-Afrika toe reis weens Afrikaans.
Die persoon onder my hou nie baie van warm weer nie. (bo 30 grade)
Levo wrote:Ja Nee, ek hou nie baie van warm temperature bo 30 grade nie. Ek hou van die lente, die begin van die herfs en die somer wanneer dis dit nie bo 26-28 grade deur [gedurende/in] die dag is nie.
Die persoon onder my hou van die herfs.
Shiba wrote:Levo wrote:Ja Nee, ek hou nie baie van warm temperature bo 30 grade nie. Ek hou van die lente, die begin van die herfs en die somer wanneer dis dit nie bo 26-28 grade deur [gedurende/in] die dag is nie.
Die persoon onder my hou van die herfs.
Ja -> Nee: In Afrikaans, as well as in South African English (not sure about all forms of English), you don't start a sentence with "yes" if it's a generally negative sentence. If someone asks "You don't like [xyz], do you?", you'd say, "No, I don't like [xyz]." Alternatively, you could say, "Indeed, I don't like [xyz]." ("Ek hou inderdaad nie van [xyz] nie.")
South Africans in general love throwing plenty of yesses and nos into their sentences for no reason... hence the common "ja-nee"/"ja-no" prefix. Just ignore the prefix, and you'll arrive at the actual sentence. I have no idea why it works that way, but I do it myself.
warm -> warm temperature: "Warm" isn't a noun, just a verb, so you have to add a noun. You should actually leave the "warm" out altogether, since the "bo 30 grade" renders it redundant. Otherwise, you should put the "bo 30 grade" in brackets.
dis -> dit is: Although "dis" is a real word, when the sentence structure changes, "is" goes to the end of the sentence; therefore, you have to split the "dis" into "dit" and "is".
die: Afrikaans loves using "die" (much like German)! When in doubt, throw in a "die".
deur -> gedurende/in: It works the same as in English. You wouldn't say "it is 26-28 degrees through the day"; you would say "it is 26-28 degrees during/in the day".
That said, not bad! You've got the vocabulary, it's just the grammar that's a bit tricky (and it is for everyone).
===
Ja, ek hou baie van die herfs. Dit is vir my baie mooi wanneer die blare van kleur verander. Die herfs is nie te warm nie, maar ook nie te koud nie.
Die persoon onder my kyk graag rugby.
Weerwolf wrote:Die persoon onder my kan sokker nie uitstaan nie.
Weerwolf wrote:Nee, ek luister uitsluitlik na populêre musiek (=rock, heavy metal, en af en toe pop, electro).
Die persoon onder my drink elke dag bier.
Medve wrote:Ja, dis waar.
Die persoon onder my hou van Afrikaanse musiek.
Aisling wrote:Medve wrote:Ja, dis waar.
Die persoon onder my is geen vegetariër nie.
Users browsing this forum: No registered users and 1 guest