Moderator:Aurinĭa
Shiba wrote:Ons kry nie eens gemorspos ("spam") op hierdie subforum nie.
Levo wrote:I've even been to the South African embassy in Budapest to get some material. They were very kind there, but they could only give me a name who deals with Afrikaans language.
Not even a newspaper...
Anyway, we have some Dutch people at the company, and sometimes we have some small-talks with them.
Does it make sense, is it correct?
Ek kan 'n bietjie Afrikaans praat, maar geen Nederlands nie.
Weerwolf wrote:Levo wrote:I've even been to the South African embassy in Budapest to get some material. They were very kind there, but they could only give me a name who deals with Afrikaans language.
Not even a newspaper...
Anyway, we have some Dutch people at the company, and sometimes we have some small-talks with them.
Does it make sense, is it correct?
Ek kan 'n bietjie Afrikaans praat, maar geen Nederlands nie.
Maybe they were not Afrikaners?
You should talk to the Dutch in Afrikaans. I'm pretty sure they'll look at you with big eyes. At first it'll be a bit strange but they'll get used to the sound of Afrikaans.
(As ek jou was, sou ek met hulle in Afrikaans praat. Hulle sou jou seker met groot oë aankyk. Aanvanklik sal dit 'n bietjie snaaks wees, maar uiteindelik sou hulle aan die klanke van Afrikaans aanwen.)
Shiba wrote:Nuttelose taal, wat wou! Afrikaans is 'n verrassend wydverspreide taal - daar is selfs mense wat Afrikaans aan die Universiteit van Tokyo studeer. o.O
MnrVarra wrote:Nou maar goed! En ja, ek verstaan! Dieselfde ding met die wat engels praat ... Somtyds ek kan nie glo dat dit soos engels beskou word nie! En in watter stad woon jy, Shiba? Ek's vanaf Pinelands, in die WesKaap. Praat jy isiZulu of isiXhosa? Ek't een keer daai tale gestudeer!
Weerwolf wrote:Dis jammer dat aan my univerisiteit geen Afrikaans aangebied word nie, dus daar is ook nog mense soos ek wat thuis Afrikaans probeer te leer. Tja, vir my is my kennis van Nederlands seker nuttig.
Ek luister steeds meer na Afrikaanse musiek, wat beteken dat ek aktiewer sal wees op hierdie forum.
MnrVarra wrote:Dankie, WeerWolf! Ek's seker dis goed om a nuwe gesig te sien, omdat enige mens wat Afrikaans wil studeer of praat, kan die situasie goed maak! Dis altyd lekker om iemand te ken wat met jy in Afrikaans kan gesels! Ek sien jy's vanaf Hungary? Ek't Hongaars gestudeer! Een van my vriende se moeder kan die taal praat, so ek't probeer om dit te leer. Ek't daarmee opgehou want ek't geen tyd om daarop te fokus, maar ek dink ek gaan alweer probeer! Ek het gehoor dat dit 'n bietjie moeilik is, maar ek's nie bang nie! Somtyds hoe moeiliker hoe beter! Sterkte vir my!
Users browsing this forum: No registered users and 8 guests