
Ek het geen verkoue nie.
Die persoon onder my leer Nederlands.
Moderator: Aurinĭa
Leviwosc wrote:Jy is regt, baie moslims beskou 'n koran in 'n ander taal as Arabies as minderwaardig. Maar baie moslims praat nie Arabies nie.
Leviwosc wrote:Die persoon onder my wil naast Afrikaans ook Fries leer.
Die persoon onder my wil naast Afrikaans ook Fries lere
Ek het nie baie vriende in Suid-Afrika nie. Ek wil graag Suid-Afrikaanse mense bevriend.
demino wrote:'Ik' is 'n nederlandse woord en word nooit gebruik in Afrikaanse skrif nie.
Die persoon onder my wil Proto-Germaans leer of studeer.
Meneghis wrote:Nee, ek kan ongelukkig /ongelukkigerwys nie baie goed kook nie.![]()
Die persoon onder my lees Afrikaanse koerante om Afrikaans te leer.
Meneghis wrote:Baie dankie! Ek is 'n beginner (corrections are welcome).![]()
Ja, ek is n' joernelis, maar ek is nog steeds n' student.
Die persoon onder my lief vir die Afrikaanse letterkunde.
Users browsing this forum: No registered users and 1 guest