Moderator:Aurinĭa
Leviwosc wrote:Jy is regt, baie moslims beskou 'n koran in 'n ander taal as Arabies as minderwaardig. Maar baie moslims praat nie Arabies nie.
Leviwosc wrote:Die persoon onder my wil naast Afrikaans ook Fries leer.
Die persoon onder my wil naast Afrikaans ook Fries lere
Ek het nie baie vriende in Suid-Afrika nie. Ek wil graag Suid-Afrikaanse mense bevriend.
demino wrote:'Ik' is 'n nederlandse woord en word nooit gebruik in Afrikaanse skrif nie.
Die persoon onder my wil Proto-Germaans leer of studeer.
Meneghis wrote:Nee, ek kan ongelukkig /ongelukkigerwys nie baie goed kook nie.
Die persoon onder my lees Afrikaanse koerante om Afrikaans te leer.
Meneghis wrote:Baie dankie! Ek is 'n beginner (corrections are welcome).
Ja, ek is n' joernelis, maar ek is nog steeds n' student.
Die persoon onder my lief vir die Afrikaanse letterkunde.
Users browsing this forum: No registered users and 10 guests