SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Moderator:Aurinĭa

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)
Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Weerwolf » 2012-07-28, 15:55

Baie dankie vir die verbeteringe, Shiba! :y:

Ek het geen verkoue nie.

Die persoon onder my leer Nederlands.
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

User avatar
Shiba
Posts:294
Joined:2010-05-20, 12:06
Gender:female
Country:ZASouth Africa (Suid-Afrika / uMzantsi Afrika / South Africa)
Contact:

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Shiba » 2012-07-28, 16:02

Nie te danke. :) (Daar gebruik ons nie 'n dubbele nie nie, want dis 'n geheelfrase wat ons net so geërf het en glad nie verander het nie, of baie min verander het.)

Ja, ek leer Nederlands. Om die waarheid te sê, ek het vandag eintlik eers daarmee begin, hoewel ek al vir 'n paar dae lank lus was.

Die persoon onder my hou van volksmusiek.
Native: Afrikaans (af) English (en) || Intermediate: German (de) || Beginner: Some odd combination of Riksmål and Bokmål and whatever (no) || Learning on-and-off: Russian (ru) || Curious: Breton (br) Welsh (cy) Finnish (fi)
Korrigere feilene mine, vær så snill!

Die HERE is my herder; niks sal my ontbreek nie. ~ Psalm 23:1

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Weerwolf » 2012-07-28, 21:23

Ja, ek hou van die Hongaarse volksmusiek. Dis eintlik die enigste van hierdie soort musiek waarna ek luister.

Die persoon onder my het die hele Bybel gelees.
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

User avatar
Leviwosc
Posts:4743
Joined:2002-06-28, 3:38
Real Name:Reinaldus Adreanus
Gender:male
Location:Tilburg
Country:NLThe Netherlands (Nederland)
Contact:

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Leviwosc » 2012-09-02, 12:16

Ja, ek het meermaals die hele bybel gelees; ek is christelik opgevoed deur my ouers. Nadat ek uit kas gekom het na my ouers, ek is gay, het ek gebreek met my geloof; ek is nooit 'n werklik christen gewees nie. Nu is ek 'n trotse ateïs. My ouers het ook gebreek met hul geloof en hulle ondersteun my nou vir die volle 100%.

Die persoon onder my het die hele Koran gelees.
Image Image | Image Image Image Image | Image Image Image

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Weerwolf » 2012-09-09, 10:42

Nee, ek het die Koran nog nooit gelees nie. Ek het iewers gelees dat vertalinge van die Koran in sommige Moslim-groepe as minderwaardig beskou word. Volgens hulle is die oorspronklike Arabiese versie die ware en foutlose Koran. Maar nie elke Moslem dink daar so van nie.

Die persoon onder my het baie veel vriende in Suid-Afrika.
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

User avatar
Leviwosc
Posts:4743
Joined:2002-06-28, 3:38
Real Name:Reinaldus Adreanus
Gender:male
Location:Tilburg
Country:NLThe Netherlands (Nederland)
Contact:

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Leviwosc » 2012-09-13, 18:06

Jy is regt, baie moslims beskou 'n koran in 'n ander taal as Arabies as minderwaardig. Maar baie moslims praat nie Arabies nie.

Ek het nie baie vriende in Suid-Afrika nie. Ek wil graag meer Suid-Afrikaanse vriende.

Die persoon onder my wil naast Afrikaans ook Fries lere.
Image Image | Image Image Image Image | Image Image Image

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Weerwolf » 2012-09-22, 16:06

Leviwosc wrote:Jy is regt, baie moslims beskou 'n koran in 'n ander taal as Arabies as minderwaardig. Maar baie moslims praat nie Arabies nie.

"Jy is regt": jy het hier die -t nie nodig nie.

Dis waar. Die meeste artikels wat ik over die Islam gelees het, maak dit heel duidelik dat die Arabiese taal 'n belangrik (of nie die belangrikste) deel van die Islamiese omgeving is. Aangesien dat dit die taal van die Koran en Soenna is. Volgens daardie bronne dwing Islam die beheersing van die Arabiese taal af. Ek dink nie dat die taal die bron van probleme in die Islamiese wereld is nie. Die oorzak van die probleem volgens my is meer ideologies. (Botsings tussen die volgelinge van Ali en die volgelinge van die tradisie/Mohammed.)

Leviwosc wrote:Die persoon onder my wil naast Afrikaans ook Fries leer.

Goeie vraag. Hulle is verwante tale, dus die gevaar bestaan dat ik my Nederlands, Afrikaans, en Fries met mekaar sou meng. In die eerste plaats moet ek en wil ek korrek Nederlands leer. Vervolgens kan ek my met die andere tale besighou.

Die persoon onder my volg die opleiding om onderwyser te word.
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

User avatar
demino
Posts:27
Joined:2012-11-29, 18:53
Real Name:quintin prinsloo
Gender:male
Location:Cape Town
Country:ZASouth Africa (Suid-Afrika / uMzantsi Afrika / South Africa)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby demino » 2012-12-21, 13:46

Ek dink nie ek gaan ooit 'n onderwyser word nie.

'Ik' is 'n nederlandse woord en word nooit gebruik in Afrikaanse skrif nie.

Die persoon onder my wil naast Afrikaans ook Fries lere

Miskien, ek sien niks wat ek geïnteresseerd is in nie. Ek sal miskien 'n Noordse taal leer, maar nou is ek besig met die algemene Duitse taal.

Ek het nie baie vriende in Suid-Afrika nie. Ek wil graag Suid-Afrikaanse mense bevriend.

Ek is vriende met enige persoon wat my moedertaal, Afrikaans, leer!

Die persoon onder my wil Proto-Germaans leer of studeer.
Languages I natively speak: [flag]af[/flag]
Languages I'm learning:[flag]de[/flag] [flag]ja[/flag]
Languages I use regularly : English
Skylond ~ My current conlang project

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Weerwolf » 2012-12-21, 15:08

demino wrote:'Ik' is 'n nederlandse woord en word nooit gebruik in Afrikaanse skrif nie.

Dit weet ek, maar as ek te vinnig tik, maak ek daardie fout baie dikwels. :oops:

Die persoon onder my wil Proto-Germaans leer of studeer.

Nee, ek het geen belangstelling daarin nie.

Die persoon onder my het nagmerries.
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

User avatar
demino
Posts:27
Joined:2012-11-29, 18:53
Real Name:quintin prinsloo
Gender:male
Location:Cape Town
Country:ZASouth Africa (Suid-Afrika / uMzantsi Afrika / South Africa)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby demino » 2012-12-23, 15:44

Ek weet nie ...






Die persoon onder my dink Grieks is bo sy vuurmaak plek :P.
Languages I natively speak: [flag]af[/flag]
Languages I'm learning:[flag]de[/flag] [flag]ja[/flag]
Languages I use regularly : English
Skylond ~ My current conlang project

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Weerwolf » 2012-12-23, 17:07

Die Griekse taal is heeltemal bo my vuurmaak plek. Volgens my is daai taal baie ingewikkeld wat die grammatika en uitspraak betref. Dit word boonop met 'n andere alfabet geskryf as my moedertaal.
Om daardie redes leer ek geen Grieks nie. :)

Wie is die gunsteling Afrikaanse digter van die persoon onder my?
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

User avatar
Shiba
Posts:294
Joined:2010-05-20, 12:06
Gender:female
Country:ZASouth Africa (Suid-Afrika / uMzantsi Afrika / South Africa)
Contact:

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Shiba » 2013-01-01, 11:34

(Vuurmaakplek is een woord. Een term vir een konsep. :) )

My gunsteling digter is D.J. Opperman, hoewel ek ook van Eugène Marais en 'n klomp ander hou.

Die persoon onder my hou nie van kaas nie.
Native: Afrikaans (af) English (en) || Intermediate: German (de) || Beginner: Some odd combination of Riksmål and Bokmål and whatever (no) || Learning on-and-off: Russian (ru) || Curious: Breton (br) Welsh (cy) Finnish (fi)
Korrigere feilene mine, vær så snill!

Die HERE is my herder; niks sal my ontbreek nie. ~ Psalm 23:1

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Weerwolf » 2013-01-01, 17:32

Tog wel. Ek hou baie van kaas.

Die persoon onder my maak nooit nuwejaarsvoornemens nie.
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

User avatar
demino
Posts:27
Joined:2012-11-29, 18:53
Real Name:quintin prinsloo
Gender:male
Location:Cape Town
Country:ZASouth Africa (Suid-Afrika / uMzantsi Afrika / South Africa)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby demino » 2013-01-10, 12:22

Ek's altyd te besig >.<



Die persoon onder my het 'n kleurling aksent. Hey't wat maak djy?

(Tog, ek skryf maar soos ek praat, want ek het nog nie in 'n rukie geskryf nie =.= Verskoon my asseblief.)
Languages I natively speak: [flag]af[/flag]
Languages I'm learning:[flag]de[/flag] [flag]ja[/flag]
Languages I use regularly : English
Skylond ~ My current conlang project

User avatar
Shiba
Posts:294
Joined:2010-05-20, 12:06
Gender:female
Country:ZASouth Africa (Suid-Afrika / uMzantsi Afrika / South Africa)
Contact:

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Shiba » 2013-01-14, 10:07

Hey daa'! Hoe gaa't miet djou?
Maar ek praat nie met een nie. Ek kan hom net namaak (en ... nie baie goed nie).

Die persoon onder my hou meer van velde en vlaktes as van woude.
Native: Afrikaans (af) English (en) || Intermediate: German (de) || Beginner: Some odd combination of Riksmål and Bokmål and whatever (no) || Learning on-and-off: Russian (ru) || Curious: Breton (br) Welsh (cy) Finnish (fi)
Korrigere feilene mine, vær så snill!

Die HERE is my herder; niks sal my ontbreek nie. ~ Psalm 23:1

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Weerwolf » 2013-01-25, 14:00

Nee, ek hou meer van woude. 'n Vlakke landskap is baie saai.

Die persoon onder my kan baie goed kook.
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

User avatar
Meneghis
Posts:88
Joined:2011-01-10, 20:40
Gender:male
Country:DEGermany (Deutschland)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Meneghis » 2013-01-31, 11:26

Nee, ek nie baie goed kook, ongelukkig :(

Die person onder my lees Afrikaanse koerante om te leer Afrikaans.
Corrections are welcome

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Weerwolf » 2013-01-31, 11:42

Ten eerste heet ek jou welkom op die Afrikaanse afdeling van Unilang!
En ten tweede probeer ek jou sinne te verbeter, maar ek het Afrikaans nie as moedertaal nie.
Meneghis wrote:Nee, ek kan ongelukkig /ongelukkigerwys nie baie goed kook nie. :(

Die persoon onder my lees Afrikaanse koerante om Afrikaans te leer.

Ja, af en toe.

Die persoon onder my werk as 'n joernalis.
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

User avatar
Meneghis
Posts:88
Joined:2011-01-10, 20:40
Gender:male
Country:DEGermany (Deutschland)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Meneghis » 2013-01-31, 11:51

Baie dankie! Ek is 'n beginner (corrections are welcome). :D
Ja, ek is n' joernelis, maar ek is nog steeds n' student.

Die persoon onder my lief vir die Afrikaanse letterkunde.
Corrections are welcome

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Weerwolf » 2013-01-31, 15:13

Meneghis wrote:Baie dankie! Ek is 'n beginner (corrections are welcome). :D
Ja, ek is n' joernelis, maar ek is nog steeds n' student.

Die persoon onder my lief vir die Afrikaanse letterkunde.

Let op die spelling: 'n is korrek.
Vir Corrections are welcome sou ek "Korreksies(/verbeteringe) is welkom" sê.
En jou stelling moet volgens my as "Die persoon onder my hou van die Afrikaanse letterkunde" uitsien.
-------------------------------
Om eerlik te wees, kan ek geen goeie antwoord gee nie omdat ek nog geen Afrikaanse boek gelees het nie. Dis jammer.

Die persoon onder my sou graag na Suid-Afrika wil reis.
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.


Return to “Afrikaans”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 6 guests