Moderator:Aurinĭa
Shiba wrote:Do you listen to much Afrikaans? If yes - don't stop; if no - try listening to Afrikaans songs and maybe an Afrikaans radio station (I can't really recommend one, as I don't listen to much radio. RSG is quite famous, but the content of their shows ... often leaves much to be desired ).
Shiba wrote:PLEASE PLEASE PLEASE STAY AWAY FROM JACK PAROW
*ahem*.
Seriously, that guy's pronunciation is *terrible*, and his lyrics and whiny tone almost make his pronunciation look good...
Leviwosc wrote:Miskien kan ek julle vertel oor hierdie boek wat ek gelees het. Dit heet "Pieternella van die Kaap" en is geskryf deur Dalene Matthee en gepubliseer in 2000 / in 2000 gepubliseer.
Eva-Krotoa is 'n inheemse Afrikaan wat lewe in die tyd van die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie. Sy verkeer in die kringe van blankes as 'n tolk en het 'n dogter, Pieternella genoem, van 'n Deense chirurg. Eva raak egter aan die alkohol en word na Robbeneiland verban, waar sy al spoedig sterf. Pieternella word na die strafeiland, Mauritius, gestuur en net 'n jeughuwelik sal haar spaar*. Langsaam word sy self bewus van die bloedband met haar moeder omdat sy 'n halfbloed is en sy vra haarself af watter velkleur haar kinders sal hê.
As ek het goed begryp is Pieternella na Mauritius gestuur en is sy verplig jong te gaan trou, indien sy wil bly lewe. Ek hoop dat ek dit goed begrepe en verwoord het.Shiba wrote:O, ek verstaan. Bly lewe op Mauritius, dan?
Hildakojon wrote:To any speaker of Afrikaans, is there any dialect of the language that uses /ɹ/ for "r", like in Dutch? Thank you to anyone for an answer!
Shiba wrote:I agree with Weerwolf - try to learn the guttural r, if you don't use it already, because not only is it more common in Afrikaans, it's also the standard pronunciation of "r" in most languages.
Shiba wrote:Ek is jammer. Ek het per ongeluk op "Edit" geklik eerder as "Quote" en dit nooooit opgetel nie. Versoon my rye en reekse foute! Ek kan darem sê dis eksamentyd. >.>
Ja, dit is algemeen dat "dd" as "rr" uitgespreek word.
Users browsing this forum: No registered users and 5 guests