SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Moderator:Aurinĭa

User avatar
SkyWind
Posts:246
Joined:2010-06-09, 15:40
Real Name:Alex
Gender:male
Location:Mariánské Lázně
Country:CZCzech Republic (Česká republika)
Contact:
Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby SkyWind » 2011-04-22, 15:08

Weerwolf wrote:Die persoon onder my is vrygesel.

Nee. Ek is nie vrygesel nie.
Die persoon onder my is baie kwaad nou.
Please correct my mistakes in any language.

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Weerwolf » 2011-04-22, 15:39

Nee, ek is goed geluimd vandag.

Die persoon onder my is bang vir honde.
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

User avatar
Reinder
Language Forum Moderator
Posts:3774
Joined:2011-03-22, 17:21
Gender:male
Country:MXMexico (México)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Reinder » 2011-04-22, 16:14

Weerwolf wrote:Nee, ek is goed geluimd vandag.

Die persoon onder my is bang vir honde.


Nee, wy het twee honde tuis.

Die persoon onder my is baie aktief op dese forum.
Image Image Image Image | Image | Image

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Weerwolf » 2011-04-22, 16:38

Reinder wrote:Nee, wy ons het twee honde tuis.

Die persoon onder my is baie aktief op dese hierdie forum.

Op hierdie webwerf is ek nie so aktief nie.

Die persoon onder my het 'n blog.
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

User avatar
SkyWind
Posts:246
Joined:2010-06-09, 15:40
Real Name:Alex
Gender:male
Location:Mariánské Lázně
Country:CZCzech Republic (Česká republika)
Contact:

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby SkyWind » 2011-04-22, 17:13

Weerwolf wrote:Die persoon onder my het 'n blog.

Nee,ek het geen blog nie.
Die person onder my kan maak koeke.
Please correct my mistakes in any language.

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Weerwolf » 2011-04-22, 17:55

Nee.

Die persoon onder my praat Afrikaans by die huis.
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

User avatar
Shiba
Posts:294
Joined:2010-05-20, 12:06
Gender:female
Country:ZASouth Africa (Suid-Afrika / uMzantsi Afrika / South Africa)
Contact:

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Shiba » 2011-04-28, 8:10

SkyWind wrote:
Weerwolf wrote:Die persoon onder my het 'n blog.

Nee,ek het geen blog nie.
Die person onder my kan koek bak.


:)

Weerwolf wrote:Nee.

Die persoon onder my praat Afrikaans by die huis.


Dit doen ek wel.

(Haai Weerwolf? Kan jy dan nie koek bak nie? Jy sal moet leer, dis baie lekker! Onthou ook dat die een wat die koek bak, die bak en die klitsers en alles kan skoon lek! ;) )

Die persoon onder my praat gewoonlik elke dag twee na drie tale.
Native: Afrikaans (af) English (en) || Intermediate: German (de) || Beginner: Some odd combination of Riksmål and Bokmål and whatever (no) || Learning on-and-off: Russian (ru) || Curious: Breton (br) Welsh (cy) Finnish (fi)
Korrigere feilene mine, vær så snill!

Die HERE is my herder; niks sal my ontbreek nie. ~ Psalm 23:1

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Weerwolf » 2011-04-30, 13:37

Shiba wrote:(Haai Weerwolf? Kan jy dan nie koek bak nie? Jy sal moet leer, dis baie lekker! Onthou ook dat die een wat die koek bak, die bak en die klitsers en alles kan skoon lek! ;) )

In die toekoms miskien. :)

Shiba wrote:Die persoon onder my praat gewoonlik elke dag twee na drie tale.

Nie elke dag nie.

Die persoon onder my praat geen Engels nie.
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

User avatar
Reinder
Language Forum Moderator
Posts:3774
Joined:2011-03-22, 17:21
Gender:male
Country:MXMexico (México)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Reinder » 2011-04-30, 16:53

Weerwolf wrote:Nie elke dag nie.

Die persoon onder my praat geen Engels nie.


Ek praat wel Engels, ek het Engels op skool.

Die persoon onder my het Afrikaans geleer op die internet.
Image Image Image Image | Image | Image

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Weerwolf » 2011-05-04, 16:22

Ja, maar ek het nog veel te leer.

Die persoon onder my is 'n boekenwurm.
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

míkl
Posts:36
Joined:2011-04-23, 18:22
Gender:male
Country:GBUnited Kingdom (United Kingdom)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby míkl » 2011-05-22, 18:30

Ja, ek is!

Die persoon onder my regtig soos Afrikaans.
Native: [flag=]en[/flag]
High(ish)Intermediate: [flag=]es[/flag]
Basic: [flag=]af[/flag] [flag=]fr[/flag]

User avatar
Reinder
Language Forum Moderator
Posts:3774
Joined:2011-03-22, 17:21
Gender:male
Country:MXMexico (México)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Reinder » 2011-05-22, 18:58

míkl wrote:Die persoon onder my regtig soos Afrikaans.


Wat regtig soos Afrikaans?
Bedoel jy dat die persoon onder jou is 'n ware Suid-Afrikaan of die persoon onder jou is 'n inheemse Afrikaanse spreker?
Ek kan dit nie regtig verstaan nie.

Die persoon onder my kan my foute verbeter.
Image Image Image Image | Image | Image

User avatar
Shiba
Posts:294
Joined:2010-05-20, 12:06
Gender:female
Country:ZASouth Africa (Suid-Afrika / uMzantsi Afrika / South Africa)
Contact:

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Shiba » 2011-06-02, 8:07

Weerwolf wrote:Ja, maar ek het nog veel om te leer.

Die persoon onder my is 'n boekwurm.

:)

Reinder wrote:
míkl wrote:Die persoon onder my regtig soos Afrikaans.


Wat regtig soos Afrikaans?
Bedoel jy dat die persoon onder jou 'n ware Suid-Afrikaner is of dat die persoon onder jou 'n inheemse Afrikaanse spreker is?
Ek kan dit nie regtig verstaan nie.

Die persoon onder my kan my foute verbeter.


Min of meer! ^^ Maar hoor, jy maak nie baie foute nie.

Ek's net nie seker of "Afrikaanse spreker" iets is wat 'n mens in Afrikaans kan sê nie. Sover ek weet is daar niks grammaties mee verkeerd nie, maar ek weet nie of dit in die algemene gebruik is nie.
Native: Afrikaans (af) English (en) || Intermediate: German (de) || Beginner: Some odd combination of Riksmål and Bokmål and whatever (no) || Learning on-and-off: Russian (ru) || Curious: Breton (br) Welsh (cy) Finnish (fi)
Korrigere feilene mine, vær så snill!

Die HERE is my herder; niks sal my ontbreek nie. ~ Psalm 23:1

míkl
Posts:36
Joined:2011-04-23, 18:22
Gender:male
Country:GBUnited Kingdom (United Kingdom)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby míkl » 2011-06-02, 21:17

Reinder wrote:
míkl wrote:Die persoon onder my regtig soos Afrikaans.


Wat regtig soos Afrikaans?


Ek is jammer, ek het "hou" beteken om te sê. :oops:
Native: [flag=]en[/flag]
High(ish)Intermediate: [flag=]es[/flag]
Basic: [flag=]af[/flag] [flag=]fr[/flag]

Lenguas
Posts:4653
Joined:2011-01-02, 3:04

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Lenguas » 2011-06-03, 4:26

Dag almal.

Die persoon onder my is gelukkig dat die somer sal gou kom. Hy ook het 'n broer en/of 'n suster, en 'n hond. Hy gebruik Facebook elke dag en het baie vriende op Facebook maar ook maar die skool. Hy luister na goeie musiek. Op die oomblik hy is koud. Dus hy het die oond geaktiveer.

User avatar
Siegel
Posts:863
Joined:2006-08-21, 23:01
Real Name:Talia Siegel
Gender:female
Location:Harmelen
Country:NLThe Netherlands (Nederland)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Siegel » 2011-06-06, 6:21

nee haha

die persoon onder my het 'n seer voet

(ek wel- ek het gister op 'n hark gestap en kan amper nie meer loop nie)
^^lol^^

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Weerwolf » 2011-06-07, 15:20

Nee, ek het geen seer voet nie.

Die persoon onder my hou van sy moedertaal.
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

User avatar
Levo
Posts:3231
Joined:2006-10-29, 10:22
Gender:male
Location:Tallinn
Country:EEEstonia (Eesti)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Levo » 2011-06-09, 19:41

Weerwolf wrote:Nee, ek het geen seer voet nie.

Die persoon onder my hou van sy moedertaal.


Ja, ek hou van my moedertaal.

Die persoon onder my het 'n hond.

User avatar
Shad
Posts:1759
Joined:2006-08-31, 8:52
Gender:male
Country:ARArgentina (Argentina)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Shad » 2011-06-09, 22:19

Nee, ik het geen honde :cry:

Die persoon onder my het 'n kêrel of 'n vriendin wie Afrikaans ook praat kan.

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Weerwolf » 2011-06-10, 13:41

Nee.

Die persoon onder my is baie aktief in hierdie forum.
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.


Return to “Afrikaans”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 11 guests