baie

Moderator:Aurinĭa

User avatar
dorenda
Posts:2896
Joined:2004-11-17, 23:02
Real Name:Dorenda
Gender:female
Country:PLPoland (Polska)
Contact:
baie

Postby dorenda » 2005-09-24, 19:37

Is daar misskien ook iemand die my kan vertel waar die woord 'baie' vandaan kom? Die is een van die weinig Afrikaans woorde die nie uit die Nederlands kom nie, maar ek weet nie waar die wel vandaan kom nie.
(Het ek baie foute gemaak? Dit is die eerste keer dat ek iets in Afrikaans skryf. 8) )

User avatar
Alcadras
Posts:5508
Joined:2005-04-16, 11:45
Real Name:Mirac Özdağ
Gender:male
Location:Ankara
Country:TRTurkey (Türkiye)

Postby Alcadras » 2005-09-24, 19:38

english ? :wink:

Sander

Postby Sander » 2005-09-24, 19:39

Ek is ook nie 'n ekspert nie, maar er is my vertel dis 'n woord uit die Maleisisch. :D

User avatar
Alcadras
Posts:5508
Joined:2005-04-16, 11:45
Real Name:Mirac Özdağ
Gender:male
Location:Ankara
Country:TRTurkey (Türkiye)

Postby Alcadras » 2005-09-24, 19:47

Sander wrote:Ek is ook nie 'n ekspert nie, maar er is my vertel dis 'n woord uit die Maleisisch. :D

and so ? :D

Sander

Postby Sander » 2005-09-24, 19:49

(Sigh, this is the Afrikaanse topic not the English one right? :lol: )

User avatar
Alcadras
Posts:5508
Joined:2005-04-16, 11:45
Real Name:Mirac Özdağ
Gender:male
Location:Ankara
Country:TRTurkey (Türkiye)

Postby Alcadras » 2005-09-24, 19:50

lol
just wanna learn. :D

Sander

Postby Sander » 2005-09-24, 19:56

Alcadras wrote:lol
just wanna learn. :D


LOL, only because it's you :wink:

Is daar misskien ook iemand die my kan vertel waar die woord 'baie' vandaan kom? Die is een van die weinig Afrikaans woorde die nie uit die Nederlands kom nie, maar ek weet nie waar die wel vandaan kom nie.
(Het ek baie foute gemaak? Dit is die eerste keer dat ek iets in Afrikaans skryf. )

=
Is there someone who can tell me where the word 'baie' originated from?It's one of the few words which didn't come from Dutch, I can't figur out where it;s from.
(Did I make many mistakes?This is the first time I write in Afrikaans)


Ek is ook nie 'n ekspert nie, maar er is my vertel dis 'n woord uit die Maleisisch.

=
I'm not an expert either, but I've been tolled it's a borrowing from Malaysian.

andre
Posts:196
Joined:2005-06-20, 16:16
Real Name:Andre Botha
Gender:male
Location:Bloemfontein
Country:ZASouth Africa (Suid-Afrika / uMzantsi Afrika / South Africa)

Re: baie

Postby andre » 2005-09-25, 16:57

dor&da wrote:Is daar misskien ook iemand die my kan vertel waar die woord 'baie' vandaan kom? Die is een van die weinig Afrikaans woorde die nie uit die Nederlands kom nie, maar ek weet nie waar die wel vandaan kom nie.
(Het ek baie foute gemaak? Dit is die eerste keer dat ek iets in Afrikaans skryf. 8) )


Is daar miskien iemand wat vir my kan sê waar die woord "baie" vandaan kom? Dit is een van die weinige Afrikaanse woorde wat nie uit Nederlands kom nie, maar ek weet nie waar dit vandaan kom nie.

Very good! Your last two sentences are perfect! :D


Anyway, Sander is right, "baie" comes from Malaysian (original form "banja")

User avatar
dorenda
Posts:2896
Joined:2004-11-17, 23:02
Real Name:Dorenda
Gender:female
Country:PLPoland (Polska)
Contact:

Postby dorenda » 2005-09-28, 19:41

Baie dankie, Sander en Andre!

Achmedino
Posts:74
Joined:2013-03-04, 14:19
Real Name:Erik
Gender:male
Location:Utrecht
Country:NLThe Netherlands (Nederland)

Re: baie

Postby Achmedino » 2013-04-07, 16:09

Hoekom word 'n maleisisch woord in Afrikaans gebruik? :hmm:
Native: [flag]nl[/flag]Near-native: [flag]en[/flag]Sort of okay: [flag]ja[/flag]not quite fluent, but okay: [flag]af[/flag]
Korrigeer asseblief my foute.
Please correct any mistakes.
間違いを直してください。

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: baie

Postby Weerwolf » 2013-04-09, 21:54

Achmedino wrote:Hoekom word 'n maleisisch woord in Afrikaans gebruik? :hmm:

Dis 'n woord wat van die Maleise slawe bygevoeg is.

Afrikaans is die resultaat van die vermenging van Kaaps-Hollands (die oorspronkelike taal van die blanke kolonisten in Suid-Afrika, dit was uit byna alle dialekte opgebou: van Suid-Hollands, Seeus, Vlaams, Brabants tot Utrechts) en gekreoliseerde Hollands (wat gesproke werd van die inheemse, andere koloniste (Franse en Duitsers) en aangevoerde slawe soos mense se moedertaal Maleis of Portugees was) .Dit creoltaal het tot stand gekom weens die ontmoeting tussen die amptenare en slawe/werkkragte, en die behoefte om kommunkasie tussen die twee moontlik te maak.
In die loop van die tijd het daar ’n vermenging tussen die twee variasies plaasgevind en uiteindelik het die huidige vorm van die Afrikaanse taal ontstaan.
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

JOSHTRUS
Posts:7
Joined:2012-09-07, 17:38
Real Name:christian

Re: baie

Postby JOSHTRUS » 2013-04-12, 9:40

Maar daar is nog 'n taal waarin die familie van Nederlandssprekendes spore agtergelaat het: Maleis, of beter, Bahasa Indonesia, wat nou die voertaal in Indonesië is.

Nederlands het ongeveer 5000 woorde in die hedendaagse Bahasa agtergelaat. So is 'n stasiun 'n stasie (Ned.: ``station''), en karcis 'n kaartjie vir die trein. Die uitlaatpyp van 'n motor is 'n knalpot.

Veral in die staatsbestuur, die weermag en regspraak is baie Nederlandse terme oorgeneem. Formulir di behandel wil sê dat die vorm (Ned: ``formulier'') behandel word.

In die weermag is 'n pelopor 'n verbastering van ``voorloper'', en in die regspraak is 'n vonis gewoon 'n vonnis.

Indonesiese studente loop tydens betogings met 'n spanduk (Ned.: ``spandoek'', ofte wel banier). Wie hom vir behandeling in 'n hospitaal aanmeld, moet na die afdeling Opname. En in die bengkel (van ``winkel'') kan die toeris selfs 'n fototustel (Ned.: ``fototoestel'', ofte wel kamera) koop.


Omgekeerd is daar ook 'n pad van Maleis na Nederlands en Afrikaans. So kom die Afrikaanse ``piesang'' (Ned: banaan) uit Maleis, soos ook ``piering''. Die veel gebruikte woord ``baie'' kom van banyak.

Achmedino
Posts:74
Joined:2013-03-04, 14:19
Real Name:Erik
Gender:male
Location:Utrecht
Country:NLThe Netherlands (Nederland)

Re: baie

Postby Achmedino » 2013-04-12, 13:40

Baie interessant, ek het wel geweet dat Bahasa Indonesia ook Nederlandse woorde het. Dit was tot dit onafhanklikheid kry 'n Nederlandse kolonie. Suid-Afrika darenteen was voordat dit onafhanklikheid kry 'n kolonie van Groot-Brittanië.
Native: [flag]nl[/flag]Near-native: [flag]en[/flag]Sort of okay: [flag]ja[/flag]not quite fluent, but okay: [flag]af[/flag]
Korrigeer asseblief my foute.
Please correct any mistakes.
間違いを直してください。


Return to “Afrikaans”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 6 guests