(Het ek baie foute gemaak? Dit is die eerste keer dat ek iets in Afrikaans skryf.

Moderator: Aurinĭa
Alcadras wrote:lol
just wanna learn.
Is daar misskien ook iemand die my kan vertel waar die woord 'baie' vandaan kom? Die is een van die weinig Afrikaans woorde die nie uit die Nederlands kom nie, maar ek weet nie waar die wel vandaan kom nie.
(Het ek baie foute gemaak? Dit is die eerste keer dat ek iets in Afrikaans skryf. )
Is there someone who can tell me where the word 'baie' originated from?It's one of the few words which didn't come from Dutch, I can't figur out where it;s from.
(Did I make many mistakes?This is the first time I write in Afrikaans)
Ek is ook nie 'n ekspert nie, maar er is my vertel dis 'n woord uit die Maleisisch.
I'm not an expert either, but I've been tolled it's a borrowing from Malaysian.
dor&da wrote:Is daar misskien ook iemand die my kan vertel waar die woord 'baie' vandaan kom? Die is een van die weinig Afrikaans woorde die nie uit die Nederlands kom nie, maar ek weet nie waar die wel vandaan kom nie.
(Het ek baie foute gemaak? Dit is die eerste keer dat ek iets in Afrikaans skryf.)
Achmedino wrote:Hoekom word 'n maleisisch woord in Afrikaans gebruik?
Users browsing this forum: No registered users and 1 guest