Page 1 of 1

Elaine - Afrikaans

Posted: 2015-05-27, 17:32
by Multiturquoise
Hierdie is my draad oor Afrikaans.
This is my thread about Afrikaans.

Ek het op Afrikaans verlief geraak. Die Afrikaanse taal is maklik (behalwe vir die sintaksis). Wat dink jy oor my skryfwerk?

Re: Aisling - Afrikaans

Posted: 2015-06-26, 9:20
by Kuruman
Aisling wrote:Hierdie is my draad oor Afrikaans.
This is my thread about Afrikaans.

Ek het op Afrikaans verlief geraak. Die Afrikaanse taal is maklik (behalwe vir die sintaksis). Wat dink jy oor my skryfwerk?


Goed geskrywe. Ek sou dalk net sĂȘ "wat dink jy van my skryfwerk?"