Page 1 of 1

Afrikaans na Engels(Direkte Vertaling)

Posted: 2014-06-22, 17:04
by Bittereinder
https://www.youtube.com/watch?v=XCN8rBxwp44

Hierdie is 'n goeie voorbeeld van hoe snaaks dit kan word as mens Afrikaans na Engels direk vertaal.

:mrgreen:

Re: Afrikaans na Engels(Direkte Vertaling)

Posted: 2014-06-28, 15:43
by Weerwolf
Baie snaaks. :D
Dit laat my dink aan wat ons Hongare met die Engelse taal doen. Oor die algemeen beheers ons Engels nie so goed nie wat kan leid tot snaakse regstreekse vertalings uit Hongaars. Vir ’n klassieke konsert sê ons ’hangverseny’ wat in ’ons Engels’ as ’voice-race’ lui. ’n Suurroom is by ons ’tejföl’ waarvan ons ’milk-up’ maak. Baie snaaks is 'anyakönyvvezető', dit lui as 'motherbook-driver' (= trouwambtenaar of ambtenaar van de burgerlijke stand heet dit in Nederlands, ek weet nie hoe ek dit in Afrikaans moet vertaal.); 'anyajegy' = mother-ticket (=moesie).
Nog ’n paar: alien driver (=gids) – idegenvezető
mirror eggs (=spiegelei) – tükörtojás
powder sucker (=stofsuier) - porszívó

Daar is ’n grappige Nederlandse reklame met hul eie uitdrukkings:
http://www.youtube.com/watch?v=d2cEauohXTo

Ken julle hierdie uitdrukkings met wind?

’So those windmills have not laid us windeggs.’ = geen windeieren leggen
’Just beat my advice in the wind’ = iemands advies in de wind slaan
’I don’t know what she’s saying, but I know he gets the wind from the front.’ = iemand krijgt de wind van voren
’I think that you think they smell an hour in the wind’ = een uur in de wind stinken
’And if you have a lot of money over, because from the wind we cannot live’ = van alleen de wind kunnen we niet leven.

Re: Afrikaans na Engels(Direkte Vertaling)

Posted: 2014-06-28, 19:39
by Bittereinder
Weerwolf wrote:Baie snaaks. :D
Dit laat my dink aan wat ons Hongare met die Engelse taal doen. Oor die algemeen beheers ons Engels nie so goed nie wat kan leid tot snaakse regstreekse vertalings uit Hongaars. Vir ’n klassieke konsert sê ons ’hangverseny’ wat in ’ons Engels’ as ’voice-race’ lui. ’n Suurroom is by ons ’tejföl’ waarvan ons ’milk-up’ maak. Baie snaaks is 'anyakönyvvezető', dit lui as 'motherbook-driver' (= trouwambtenaar of ambtenaar van de burgerlijke stand heet dit in Nederlands, ek weet nie hoe ek dit in Afrikaans moet vertaal.); 'anyajegy' = mother-ticket (=moesie).
Nog ’n paar: alien driver (=gids) – idegenvezető
mirror eggs (=spiegelei) – tükörtojás
powder sucker (=stofsuier) - porszívó

Hahaha, klink nie so goed nie.

Weerwolf wrote:Daar is ’n grappige Nederlandse reklame met hul eie uitdrukkings:
http://www.youtube.com/watch?v=d2cEauohXTo

Ken julle hierdie uitdrukkings met wind?

’So those windmills have not laid us windeggs.’ = geen windeieren leggen
’Just beat my advice in the wind’ = iemands advies in de wind slaan
’I don’t know what she’s saying, but I know he gets the wind from the front.’ = iemand krijgt de wind van voren
’I think that you think they smell an hour in the wind’ = een uur in de wind stinken
’And if you have a lot of money over, because from the wind we cannot live’ = van alleen de wind kunnen we niet leven.


Baie skerp!
Die wat in groen is het ek al van gehoor.

Re: Afrikaans na Engels(Direkte Vertaling)

Posted: 2014-06-30, 13:37
by Weerwolf
Bittereinder wrote:Hahaha, klink nie so goed nie.

En as ek ook die Hongaarse uitdrukkings na Engels sou vertaal, sou 'n mens dink dat ek uit die gekkehuis ontsnap het. :D

Baie skerp!
Die wat in groen is het ek al van gehoor.

Ja, dis baie goed gedoen.
Ek kon slegs die betekenis van "de wind van voren krijgen" raai sonder woordeboek.

Re: Afrikaans na Engels(Direkte Vertaling)

Posted: 2014-09-01, 2:08
by meisie
i really enjoyed that video lol dankie!