https://www.youtube.com/watch?v=XCN8rBxwp44
Hierdie is 'n goeie voorbeeld van hoe snaaks dit kan word as mens Afrikaans na Engels direk vertaal.
Moderator:Aurinĭa
Weerwolf wrote:Baie snaaks.
Dit laat my dink aan wat ons Hongare met die Engelse taal doen. Oor die algemeen beheers ons Engels nie so goed nie wat kan leid tot snaakse regstreekse vertalings uit Hongaars. Vir ’n klassieke konsert sê ons ’hangverseny’ wat in ’ons Engels’ as ’voice-race’ lui. ’n Suurroom is by ons ’tejföl’ waarvan ons ’milk-up’ maak. Baie snaaks is 'anyakönyvvezető', dit lui as 'motherbook-driver' (= trouwambtenaar of ambtenaar van de burgerlijke stand heet dit in Nederlands, ek weet nie hoe ek dit in Afrikaans moet vertaal.); 'anyajegy' = mother-ticket (=moesie).
Nog ’n paar: alien driver (=gids) – idegenvezető
mirror eggs (=spiegelei) – tükörtojás
powder sucker (=stofsuier) - porszívó
Weerwolf wrote:Daar is ’n grappige Nederlandse reklame met hul eie uitdrukkings:
http://www.youtube.com/watch?v=d2cEauohXTo
Ken julle hierdie uitdrukkings met wind?
’So those windmills have not laid us windeggs.’ = geen windeieren leggen
’Just beat my advice in the wind’ = iemands advies in de wind slaan
’I don’t know what she’s saying, but I know he gets the wind from the front.’ = iemand krijgt de wind van voren
’I think that you think they smell an hour in the wind’ = een uur in de wind stinken
’And if you have a lot of money over, because from the wind we cannot live’ = van alleen de wind kunnen we niet leven.
Bittereinder wrote:Hahaha, klink nie so goed nie.
Baie skerp!
Die wat in groen is het ek al van gehoor.
Users browsing this forum: No registered users and 11 guests