Idiome (Idioms)

Moderator:Aurinĭa

User avatar
Shiba
Posts:294
Joined:2010-05-20, 12:06
Gender:female
Country:ZASouth Africa (Suid-Afrika / uMzantsi Afrika / South Africa)
Contact:
Idiome (Idioms)

Postby Shiba » 2013-11-21, 21:32

Hierdie geselsdraad is daargestel vir die bespreking van Afrikaanse idiome. In hierdie geselsdraad kan 'n mens idiome deel, oor die betekenisse en gebruik van idiome uitvra, Afrikaanse idiome vergelyk met idiome in ander tale, en veel meer!

Hier volg 'n lys van idiome. Ander idiome wat in die geselsdraad genoem word, sal by die lys gevoeg word.

This thread exists for the discussion of Afrikaans idioms. In this thread, one can share Afrikaans idioms, ask about the meanings and usage of idioms, compare Afrikaans idioms with idioms in other languages, and much more!

Below is a list of idioms. Other idioms that are mentioned in this thread, will be added to the list.

======================================================================================
======================================================================================
Al dra 'n aap 'n goue ring, bly hy nog 'n lelike ding: Dit maak nie saak hoe iemand uiterlik lyk nie, hy bly wie hy is - "Even if an ape wears a ring, it still remains an ugly thing" - Someone's external appearance does not change their true nature - [flag=Hungarian (Magyar)]hu[/flag] "Nem a ruha teszi az embert" ("Die kleding maak nie die mens nie")

Boontjie kry sy loontjie: Iemand kry sy verdiende loon - "[Little] bean gets his [little] wage" [ :lol: ] - Someone gets his just deserts

Die koeël is deur die kerk: Dit is te laat om iets wat gebeur het, te verander - "The bullet is [has passed] through the church" - What's done is done - it is too late to change that which has already happened.

Elke Jan Rap en sy maat - Every Tom, Dick and Harry

Haastige hond verbrand sy mond - "The hasty dog burns its mouth"

Jakkals prys sy eie stert: Iemand spog - "The fox praises its own tail" - Somebody is bragging
Iemand maak droog: Iemand fouteer - "Somebody is drying up [something]" - Somebody is making a mistake / a mess
[Om te] sit met die gebakte pere: Om slegte gevolge te dra - "[To] sit with the baked pears" - to bear negative consequences

So waar as padda manel dra: Beslis - "As surely as the frog wears a frock" - Definitely

Idiomatiese Benamings vir Persone - Idiomatic Names for People

aap [vgl. botterkop, pampoen, uilskuiken]: dom persoon - "ape" - stupid person - [flag=Hungarian (Magyar)]hu[/flag] csacsi [’eseltjie’]

agie: nuuskierige persoon - curious person - [flag=Hungarian (Magyar)]hu[/flag] kíváncsi természetű valaki [’ ’n nuuskierige iemand’]

allemansvriend: algemene gewilde persoon - "every man's friend" - someone who is commonly popular - [flag=Hungarian (Magyar)]hu[/flag] mindenki barátja/ pejoratief: fűvel-fával barátkozó

agterryer: 'n persoon wat vir ander vernederende dinge moet doen - "backrider" [as in, riding in the back of a wagon or car] - someone who continually needs to do humiliating things for other people - [flag=Hungarian (Magyar)]hu[/flag] csatlós [’aanhanger’]/ cseléd [’dienaar’] / szolgáló [’kneg’]. Die eerste is die vernederendste.

asjas [vgl. askoek]: deugniet, niksnuts - "ash-jacket" - good-for-nothing - [flag=Hungarian (Magyar)]hu[/flag] mihaszna [’niksnut’]

askoek [vgl. asjas]: niksnuts - "ash-cake" - good-for-nothing - [flag=Hungarian (Magyar)]hu[/flag] semmirekellő/mihaszna [’niksnut’]

babbelkous [vgl. windorrel]: praatsieke persoon - chatterbox - [flag=Hungarian (Magyar)]hu[/flag] szószátyár

belhamel: iemand wat die voortou neem met kwajongstreke - instigator, chief troublemaker - [flag=Hungarian (Magyar)]hu[/flag] csibész/gézengúz, meer spesifieke betekenis: bandavezér [’leier van ’n bende’]

bittereinder: iemand wat tot die heel einde volhard - "bitter-ender" - someone who fights to the very end - [flag=Hungarian (Magyar)]hu[/flag] (a második búr háborúban) makacsul a végsőkig ellenálló búr [’(in die Tweede Boerenoorlog) ’n boer wat hardnekkig tot die einde van die oorlog weerstand gebied het’]

blikoor: Vrystater - "Tin-ear" - person from the Free State

blinkoog: vryerige persoon - "bright-eye" - a flirt

botterkop [vgl. aap, pampoen, uilskuiken]: dom persoon - "butterhead" - stupid person - [flag=Hungarian (Magyar)]hu[/flag] tökfej/hülye [’sukkel’]

brompot: 'n ontevrede persoon - "grumblepot" - a discontented person - [flag=Hungarian (Magyar)]hu[/flag] morgolódó

buffel: onbeskofte persoon - "buffalo" - rude person - [flag=Hungarian (Magyar)]hu[/flag] barom [’rund’, dis negatief bedoel, hierby dink ons nie aan die dier nie]

derdemannetjie: 'n ongewensde derde persoon - "[little] third man" - an unwanted third person - [flag=Hungarian (Magyar)]hu[/flag] harmadik [’derde’] en vir de situasie het ons ’n uitdrukking: hárman a párban [’met drie in die paar’]

doring: staatmaker - "thorn" - a brick - someone who can be depended upon - [flag=Hungarian (Magyar)]hu[/flag] nagyágyú [’groot kanon’]

draadsitter: persoon wat nie openlik kant kies nie - fence-sitter - [flag=Hungarian (Magyar)]hu[/flag] döntésképtelen [’besluitlose’]

draalkous [vgl. hermansdrup]: tydsame persoon - someone who takes a long time to get things done - [flag=Hungarian (Magyar)]hu[/flag] tesze-tosza/totojázó

geitjie: 'n kwaai vrou - shrew - [flag=Hungarian (Magyar)]hu[/flag] hárpia/ házsártos asszony [’feeks’]

geluksvoël: baie gelukkige persoon met ondernemings - "luck's bird" - someone who seems to have good fortune in everything he does - [flag=Hungarian (Magyar)]hu[/flag] a szerencse fia [’die geluk se seun’]

geldwolf: gierige persoon - money-wolf - money-hungry person - [flag=Hungarian (Magyar)]hu[/flag] pénzéhes [’geldgierig’]

ghwar: onbeskaafd - rude - [flag=Hungarian (Magyar)]hu[/flag] faragatlan tuskó [’onbehoue houtblok’]

haantjie: veglustige persoon - "little rooster" - someone who is always wanting to pick fights - [flag=Hungarian (Magyar)]hu[/flag] kakas[’haan’] / macsó[’macho’]

hemelbesem: 'n baie lang persoon - "heavenbroom" - a very tall person - [flag=Hungarian (Magyar)]hu[/flag] égimeszelő/langaléta [’uit Duits lange Latte’]

hermansdrup [vgl. draalkous]: tydsame persoon - someone who takes a long time to get things done - [flag=Hungarian (Magyar)]hu[/flag] assú észjárású [’traag van begrip’]

hierjy: vabond - [flag=Hungarian (Magyar)]hu[/flag] semmirekellő/mihaszna [’niksnut’]

iesegrim: stuurs en suur persoon - [flag=Hungarian (Magyar)]hu[/flag] mogorva alak/morgó medve[’brommerige beer’]

ietermago: lelike persoon - ugly person - [flag=Hungarian (Magyar)]hu[/flag] rondaság [’lelikerd’]

jabroer: iemand wat saamstem, maar nooit sy verpligtinge nakom nie. - "Yes-brother" - Yes-man - someone who continually agrees, but never does anything - [flag=Hungarian (Magyar)]hu[/flag] bólogató jános [’(ja) knikkende Jan’]

jakkals: skelm persoon - fox - sly person - [flag=Hungarian (Magyar)]hu[/flag]kópé/csibész/gézengúz

japie: eenvoudige persoon - bumpkin - simple person [not necessarily a country bumpkin - a "stadsjapie" is someone from the city who is clueless about the outside world] - [flag=Hungarian (Magyar)]hu[/flag] Jancsi

Jan Kalbas: lawwe persoon
Jan Publiek: die gewone mens - "John Public" - everyman - [flag=Hungarian (Magyar)]hu[/flag] Gipsz Jakab/Kovács János/Kiss Pista

jansalie: papbroekige vent - coward - [flag=Hungarian (Magyar)]hu[/flag] mihaszna [’niksnut’]

japsnoet: jong, onervare, soms beterweterige persoon - squirt - young, inexperienced person, sometimes a know-it-all - [flag=Hungarian (Magyar)]hu[/flag] okoskodó [’betweter’]

kaaskop: Hollander - "cheese-head" - Dutchman - [flag=Hungarian (Magyar)]hu[/flag]holland

knapsakboertjie: iemand wat op klein skaal boer - someone who farms on a small scale - [flag=Hungarian (Magyar)]hu[/flag] szegényparaszt [’arm boer’]

korrelkop: iemand wat gou kwaad word - someone who is angered easily - [flag=Hungarian (Magyar)]hu[/flag] hirtelen haragú [’doldriftig’]

kripvreter: persoon in diens van die staat - "manger-eater" - publican - someone working for the state - [flag=Hungarian (Magyar)]hu[/flag] köztisztviselő [’ambtenaar’]

koffiepot: persoon wat lief is vir koffie - "coffeepot" - someone who loves coffee - [flag=Hungarian (Magyar)]hu[/flag] kávéőrült[’koffiegek’]

langasem: iemand wat nie klaar kry om iets te sê nie - "long breath" - a long-winded person - [flag=Hungarian (Magyar)]hu[/flag] körülményeskedő [’ ’n persoon wat gekenmerk is deur sy onnodig landradige wyse van praat’]

lekkerbek: 'n uitsoekerige persoon - [flag=Hungarian (Magyar)]hu[/flag] ínyenc/gurmand

maltrap: verspotte persoon -silly, "crazy" person

manteldraer [vgl. tweestertjakkals, tweegatjakkals]: iemand wat van opinie verander soos dit hom pas - turncoat

nagwolf: persoon wat saans uit is - nightowl - [flag=Hungarian (Magyar)]hu[/flag] kimaradozó/lump/korhely

pampoen [vgl. aap, botterkop, uilskuiken]: 'n dom persoon - "pumpkin" - a stupid person

penkop: onervare jong seun - inexperienced boy - [flag=Hungarian (Magyar)]hu[/flag] zöldfülű

remskoen: iemand wat 'n saak vertraag - [flag=Hungarian (Magyar)]hu[/flag] maradi[’ouderwets’]/konzervatív

ringkop: ervare persoon - [flag=Hungarian (Magyar)]hu[/flag] tapasztalt[’ervare’]/világlátott[’berese wees’]

rouriem: onervare persoon - [flag=Hungarian (Magyar)]hu[/flag] zöldfülű [’groenorig’ ~ ’groentjie’]

senuwee-orrel: senuweeagtige persoon - nerve-organ - a nervous person - [flag=Hungarian (Magyar)]hu[/flag] idegbeteg [’senuweesiek’ dit klink negatief]/ ideges[’senuweeagtige’]

sieltjie-sonder-sorg: iemand wat hom nie oor iets bekommer nie - soul-without-care - a carefree person - [flag=Hungarian (Magyar)]hu[/flag] gondtalan [’sorgeloos’]

sloerie: slordige persoon - [flag=Hungarian (Magyar)]hu[/flag] slampos/trehány/igénytelen/elhanyagolt

smulpaap: iemand wat baie eet - someone who eats a lot - [flag=Hungarian (Magyar)]hu[/flag] béldózer/zabagép

snoeshaan: grootprater - [flag=Hungarian (Magyar)]hu[/flag] nagyotmondó, hencegő

Sondagskind: gelukkige persoon - Sunday's child - a happy person - [flag=Hungarian (Magyar)]hu[/flag] a szerencse fia (’die geluk se seun’)

sondebok: iemand op wie die skuld van ander gelaai word - "sin goat" - scapegoat - [flag=Hungarian (Magyar)]hu[/flag] bűnbak (danksy Duits het ons hierdie woord letterlik oorgenem in Hongaars)

swartskaap: die skurk in die familie - black sheep - [flag=Hungarian (Magyar)]hu[/flag] fekete bárány (in Hongaars dieselfde)

tjekboekboer: 'n ryk boer wat nie meer aktief boer nie - "cheque book farmer" - a rich farmer who no longer actually farms himself

tweestertjakkals: 'n geveinsde persoon

tweegatjakkals [vgl. manteldraer, verkleurmannetjie]: iemand wat van opinie verander soos dit hom pas - "two-den fox (fox of two dens)" - turncoat

uilskuiken [vgl. aap, botterkop, pampoen]: 'n dwaas, domkop - "owl's chick" - a fool, a stupid person - [flag=Hungarian (Magyar)]hu[/flag] tökfilkó

uilspieël: 'n dwaas grapmaker - "owl mirror" - a foolish joker

verkleurmannetjie [vgl. manteldraer, tweegatjakkals]: 'n veranderlike persoon - "chameleon" - a changeable person - [flag=Hungarian (Magyar)]hu[/flag] kaméleon

vuurvreter: persoon wat 'n saak tot die uiterste neem - "fire-eater" - someone who takes things to the extreme - [flag=Hungarian (Magyar)]hu[/flag] eltökélt

windorrel [vgl. babbelkous]: 'n praatsieke persoon - "Wind-organ" - a talk-sick person- someone who talks a lot - [flag=Hungarian (Magyar)]hu[/flag] szószátyár/locsogó [’flapuit’]

wysneus: iemand wat altyd beter weet as ander - "wise nose" - know-it-all - [flag=Hungarian (Magyar)]hu[/flag] nagyokos/ tudálékos ember
Native: Afrikaans (af) English (en) || Intermediate: German (de) || Beginner: Some odd combination of Riksmål and Bokmål and whatever (no) || Learning on-and-off: Russian (ru) || Curious: Breton (br) Welsh (cy) Finnish (fi)
Korrigere feilene mine, vær så snill!

Die HERE is my herder; niks sal my ontbreek nie. ~ Psalm 23:1

User avatar
Bittereinder
Posts:173
Joined:2013-10-25, 20:12
Real Name:William
Gender:male
Location:Potchefstroom
Country:ZASouth Africa (Suid-Afrika / uMzantsi Afrika / South Africa)

Re: Idiome (Idioms)

Postby Bittereinder » 2013-11-24, 20:17

Al dra 'n aap 'n goue ring, bly hy nog 'n lelike ding

Wat sou die beste vertaling wees?
Openbaring 21:6
"Verder sê Hy vir my: Dit het klaar gebeur. Ek is die Alfa en die Omega, die Begin en die Einde. Aan elkeen wat dors het, sal Ek te drinke gee uit die fontein met die water van die lewe, verniet. "

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: Idiome (Idioms)

Postby Weerwolf » 2013-11-24, 22:40

Bittereinder wrote:Al dra 'n aap 'n goue ring, bly hy nog 'n lelike ding

Wat sou die beste vertaling wees?

Ek sou daarvoor in Hongaars sê: "Nem a ruha teszi az embert" - letterlik vertaal: "Nie die kleding maak die mens nie." Dus die Hongaarse vertaling het jy. :)
Maar as jy dit in Engels wil sê, word dit lastig.
Miskien hierdie ou woordeboek kan ons help:
F.A. Stoett (1923-1925), Nederlandsche Spreekwoorden, Spreekwijzen, Uitdrukkingen en Gezegden wrote:31. Al draagt een aap een gouden ring, het is en blijft een leelijk ding.

d.w.z. ‘fraaie kleederen en sieraden kunnen een leelijk mensch niet bevallig maken, of: pracht en praal verheffen niemand tot den beschaafden stand’; Ndl. Wdb. I, 527. De zegswijze is eene navolging van het lat. simia est simia et si aurea gestet insignia.
n het Nederduitsch luidt de spreekw.: 'n Ape is un blift 'n Ape, un dröge he auk sidene Schlîpklêer un goldene Kîen un Spangen (zie Eckart, 7); in het Friesch: in aep bliuwt in aep al het er in rôk oan en in prûk op; zie W. Dijkstra, 279 en vgl. Harreb. I, 3 b; III, 100; hd. Affen bleiben Affen, wenn man sie auch in Seide, Sammet und Scharlach kleidet;
eng. an ape 's an ape, a varlet 's a varlet, tho' they be clad in silk or scarlet;

Ek weet nie of mense wat Engels as moedertaal het hierdie gesegde teenwoordig sou sê. :hmm:
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

User avatar
Bittereinder
Posts:173
Joined:2013-10-25, 20:12
Real Name:William
Gender:male
Location:Potchefstroom
Country:ZASouth Africa (Suid-Afrika / uMzantsi Afrika / South Africa)

Re: Idiome (Idioms)

Postby Bittereinder » 2013-11-25, 11:11

Makes sense thanks.

Idiomatiese benamings vir persone:

Windorrel: 'n praatsieke persoon - someone who talks a lot
Hemelbesem: 'n baie lang persoon - a very tall person
Bittereinder: iemand wat tot die heel einde volhard - someone who fights to the very end
Jabroer: iemand wat saamstem, maar nooit sy verpligtinge nakom nie.
aap: dom persoon
agie: nuuskierige persoon
allemansvriend: algemene gewilde persoon
agterryer: 'n persoon wat vir ander vernederende dinge moet doen
asjas: deugniet, niksnuts
askoek: niksnuts
babbelkous: praatsieke persoon
belhamel: iemand wat die voortou neem met kwajongstreke
blikoor: Vrystater
blinkoog: vryerige persoon
botterkop: dom persoon
brompot: 'n ontevrede persoon
buffel: onbeskofte persoon
derdemannetjie: 'n ongewensde derde persoon
doring: staatmaker
draadsitter: persoon wat nie openlik kant kies nie
draalkous: tydsame persoon
geitjie: 'n kwaai vrou
geluksvoël: baie gelukkige persoon met ondernemings
geldwolf: gierige persoon
ghwar: onbeskaafd
haantjie: veglustige persoon
hermansdrup: tydsame persoon
hierjy: vabond
iesegrim: stuurs en suur persoon
ietermago: lelike persoon
jakkals: skelm persoon
japie: eenvoudige persoon
Jan Kalbas: lawwe persoon
Jan Publiek: die gewone mens
jansalie: papbroekige vent
japsnoet: beterweterige persoon
kaaskop: Hollander
knapsakboertjie: iemand wat op klein skaal boer
korrelkop: iemand wat gou kwaad word
kripvreter: persoon in diens van die staat
maltrap: verspotte persoon
manteldraers: iemand wat van opinie verander soos dit hom pas
koffiepot: persoon wat lief is vir koffie
langasem: iemand wat nie klaar kry om iets te sê nie
lekkerbek: 'n uitsoekerige persoon
nagwolf: persoon wat saans uit is
penkop: onervare jong seun
remskoen: iemand wat 'n saak vertraag
ringkop: ervare persoon
rouriem: onervare persoon
senuwee-orrel: senuweeagtige persoon
sieltjie-sonder-sorg: iemand wat hom nie oor iets bekommer nie
sloerie: slordige persoon
smulpaap: iemand wat baie eet
snoeshaan: grootprater
Sondagskind: gelukkige persoon
sondebok: iemand op wie die skuld van ander gelaai word
swartskaap: die skurk in die familie
tjekboekboer: 'n ryk boer wat nie meer aktief boer nie
tweesterjakkels: 'n geveinsde persoon
uilskuiken: 'n dwaas, domkop
uilspieël: 'n dwaas grapmaker
verkleurmannetjie: 'n veranderlike persoon
vuurvreter: persoon wat 'n saak tot die uiterste neem
wysneus: iemand wat altyd beter weet as ander

vertaling sal bietjie baie werk wees :shock:
Openbaring 21:6
"Verder sê Hy vir my: Dit het klaar gebeur. Ek is die Alfa en die Omega, die Begin en die Einde. Aan elkeen wat dors het, sal Ek te drinke gee uit die fontein met die water van die lewe, verniet. "

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: Idiome (Idioms)

Postby Weerwolf » 2013-11-25, 23:29

Bittereinder wrote:vertaling sal bietjie baie werk wees :shock:

Dis seker so. Nou, ek het die Hongaarse vertaling van jou lys gemaak. :)

windorrel: szószátyár/locsogó [’flapuit’]
hemelbesem: égimeszelő/langaléta [’uit Duits lange Latte’]
Bittereinder: ek kan dit slegs omskryf: (a második búr háborúban) makacsul a végsőkig ellenálló búr [’(in die Tweede Boerenoorlog) ’n boer wat hardnekkig tot die einde van die oorlog weerstand gebied het’]
Jabroer: bólogató jános [’(ja) knikkende Jan’]
aap: csacsi [’ezeltjie’]
nuuskierige agie: kíváncsi természetű valaki [’ ’n nuuskierige iemand’]
allemansvriend: = mindenki barátja/ pejoratief: fűvel-fával barátkozó
agterryer: csatlós [’aanhanger’]/ cseléd [’dienaar’] / szolgáló [’kneg’]. Die eerste is die vernederendste.
asjas: mihaszna [’niksnut’g
askoek: semmirekellő/mihaszna [’niksnut’]
babbelkous: szószátyár
belhamel: csibész/gézengúz, meer spesifieke betekenis: bandavezér [’leider van ’n bende’]
blikoor: kan nie vertaal nie
blinkoog: kan jy hierdie woord in ’n sin gebruik? Ek is nie heeltemaal seker oor die betekenis daarvan.
botterkop: tökfej/hülye [’sukkel’]
brompot: morgolódó
buffel: barom [’rund’, dis negatief bedoel, hierby denk ons nie aan die dier nie]
derdemannetjie: harmadik [’derde’] en vir de situasie het ons ’n uitdrukking: hárman a párban [’met drie in die paar’]
doring: nagyágyú [’groot kanon’]
draadsitter: döntésképtelen [’besluitlose’]
drelkous: tesze-tosza/totojázó
geitjie: hárpia/ házsártos asszony [’feeks’]
geluksvoël: a szerencse fia [’die geluk se seun’]
ghwar: faragatlan tuskó [’onbehoue houtblok’]
geldwolf: pénzéhes [’geldgierig’]
haantjie: kakas[’haan’] / macsó[’macho’]
harmansdrup: lassú észjárású [’traag van begrip’]
hierjy: semmirekellő/mihaszna [’niksnut’]
iesergrim: mogorva alak/morgó medve[’brommerige beer’]
ietermago: rondaság [’lelikerd’]
jakkals:kópé/csibész/gézengúz
japie: Jancsi
Jan Publiek: Gipsz Jakab/Kovács János/Kiss Pista
jansalie: mihaszna [’niksnut’]
japsnoet: okoskodó [’betweter’]
kaaskop: holland
knapsakboertjie: szegényparaszt [’arm boer’]
korrelkop: hirtelen haragú [’doldriftig’]
kripvreter: is dit veragtend bedoel? Hiervoor het ek geen goeie vertaling nie, maar die gangbare benaming uit die formele taal: köztisztviselő [’ambtenaar’]
maltrap: lüke/idióta
manteldraers: köpönyegforgató
koffiepot: kávéőrült[’koffiegek’]
langasem: körülményeskedő [’ ’n persoon wat gekenmerk is deur sy onnodig landradige wyse van praat’]
lekkerbek: ínyenc/gurmand
nagwolf: kimaradozó/lump/korhely
penkop: zöldfülű
remskoen: maradi[’ouderwets’]/konzervatív
ringkop: tapasztalt[’ervare’]/világlátott[’bereis wees’]
rouriem: zöldfülű [’groenorig’ ~ ’groentjie’]
senuwee-orrel: idegbeteg [’senuweesiek’ dit klink negatief]/ ideges[’senuweeagtige’]
sieltjie-sonder-sorg: gondtalan [’zorgeloos’]
sloerie: slampos/trehány/igénytelen/elhanyagolt
smulpap: béldózer/zabagép
snoeshaan: nagyotmondó, hencegő
Sondagskind: a szerencse fia (’die geluk se seun’)
sondebok: bűnbak (danksy Duits het ons hierdie woord letterlik oorgenem in Hongaars)
swartskaap: fekete bárány (in Hongaars dieselfde)
uilskuiken: tökfilkó
uilspiel: hy kom slegs in die Nederlandse en Duitse folklore voor.
vuurvreter: eltökélt
verkleurmannetjie: kaméleon
wysneus: nagyokos/ tudálékos ember
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

User avatar
Bittereinder
Posts:173
Joined:2013-10-25, 20:12
Real Name:William
Gender:male
Location:Potchefstroom
Country:ZASouth Africa (Suid-Afrika / uMzantsi Afrika / South Africa)

Re: Idiome (Idioms)

Postby Bittereinder » 2013-11-26, 7:34

Weerwolf wrote:
Bittereinder wrote:vertaling sal bietjie baie werk wees :shock:

Dis seker so. Nou, ek het die Hongaarse vertaling van jou lys gemaak. :)

windorrel: szószátyár/locsogó [’flapuit’]
hemelbesem: égimeszelő/langaléta [’uit Duits lange Latte’]
Bittereinder: ek kan dit slegs omskryf: (a második búr háborúban) makacsul a végsőkig ellenálló búr [’(in die Tweede Boerenoorlog) ’n boer wat hardnekkig tot die einde van die oorlog weerstand gebied het’]
Jabroer: bólogató jános [’(ja) knikkende Jan’]
aap: csacsi [’ezeltjie’]
nuuskierige agie: kíváncsi természetű valaki [’ ’n nuuskierige iemand’]
allemansvriend: = mindenki barátja/ pejoratief: fűvel-fával barátkozó
agterryer: csatlós [’aanhanger’]/ cseléd [’dienaar’] / szolgáló [’kneg’]. Die eerste is die vernederendste.
asjas: mihaszna [’niksnut’g
askoek: semmirekellő/mihaszna [’niksnut’]
babbelkous: szószátyár
belhamel: csibész/gézengúz, meer spesifieke betekenis: bandavezér [’leider van ’n bende’]
blikoor: kan nie vertaal nie
blinkoog: kan jy hierdie woord in ’n sin gebruik? Ek is nie heeltemaal seker oor die betekenis daarvan. Hannes is 'n regte blinkoog, die meisies kan nie genoeg van hom kry nie. :mrgreen:
botterkop: tökfej/hülye [’sukkel’]
brompot: morgolódó
buffel: barom [’rund’, dis negatief bedoel, hierby denk ons nie aan die dier nie]
derdemannetjie: harmadik [’derde’] en vir de situasie het ons ’n uitdrukking: hárman a párban [’met drie in die paar’]
doring: nagyágyú [’groot kanon’]
draadsitter: döntésképtelen [’besluitlose’]
drelkous: tesze-tosza/totojázó
geitjie: hárpia/ házsártos asszony [’feeks’]
geluksvoël: a szerencse fia [’die geluk se seun’]
ghwar: faragatlan tuskó [’onbehoue houtblok’]
geldwolf: pénzéhes [’geldgierig’]
haantjie: kakas[’haan’] / macsó[’macho’]
harmansdrup: lassú észjárású [’traag van begrip’]
hierjy: semmirekellő/mihaszna [’niksnut’]
iesergrim: mogorva alak/morgó medve[’brommerige beer’]
ietermago: rondaság [’lelikerd’]
jakkals:kópé/csibész/gézengúz
japie: Jancsi
Jan Publiek: Gipsz Jakab/Kovács János/Kiss Pista
jansalie: mihaszna [’niksnut’]
japsnoet: okoskodó [’betweter’]
kaaskop: holland
knapsakboertjie: szegényparaszt [’arm boer’]
korrelkop: hirtelen haragú [’doldriftig’]
kripvreter: is dit veragtend bedoel? Hiervoor het ek geen goeie vertaling nie, maar die gangbare benaming uit die formele taal: köztisztviselő [’ambtenaar’] Ek sou nie sê dis veragtend nie, maar dis half ook spottend.
maltrap: lüke/idióta
manteldraers: köpönyegforgató
koffiepot: kávéőrült[’koffiegek’]
langasem: körülményeskedő [’ ’n persoon wat gekenmerk is deur sy onnodig landradige wyse van praat’]
lekkerbek: ínyenc/gurmand
nagwolf: kimaradozó/lump/korhely
penkop: zöldfülű
remskoen: maradi[’ouderwets’]/konzervatív
ringkop: tapasztalt[’ervare’]/világlátott[’bereis wees’]
rouriem: zöldfülű [’groenorig’ ~ ’groentjie’]
senuwee-orrel: idegbeteg [’senuweesiek’ dit klink negatief]/ ideges[’senuweeagtige’]
sieltjie-sonder-sorg: gondtalan [’zorgeloos’]
sloerie: slampos/trehány/igénytelen/elhanyagolt
smulpap: béldózer/zabagép
snoeshaan: nagyotmondó, hencegő
Sondagskind: a szerencse fia (’die geluk se seun’)
sondebok: bűnbak (danksy Duits het ons hierdie woord letterlik oorgenem in Hongaars)
swartskaap: fekete bárány (in Hongaars dieselfde)
uilskuiken: tökfilkó
uilspiel: hy kom slegs in die Nederlandse en Duitse folklore voor.
vuurvreter: eltökélt
verkleurmannetjie: kaméleon
wysneus: nagyokos/ tudálékos ember

Dankie vir die vertalings
Openbaring 21:6
"Verder sê Hy vir my: Dit het klaar gebeur. Ek is die Alfa en die Omega, die Begin en die Einde. Aan elkeen wat dors het, sal Ek te drinke gee uit die fontein met die water van die lewe, verniet. "

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: Idiome (Idioms)

Postby Weerwolf » 2013-11-26, 15:35

Bittereinder wrote:Dankie vir die vertalings

Graag gedoen! Dit sal nog nuttig wees vir my en vir Hongare wat Afrikaans wil leer.
blinkoog: kan jy hierdie woord in ’n sin gebruik? Ek is nie heeltemaal seker oor die betekenis daarvan. Hannes is 'n regte blinkoog, die meisies kan nie genoeg van hom kry nie.

Dankie, dan sou ek "nőcsábász" sê ['vrou' (nő) + 'verleider' (csábász)]. Ons het hiervoor geen uitdrukking wat "oog" invat.
kripvreter: is dit veragtend bedoel? Hiervoor het ek geen goeie vertaling nie, maar die gangbare benaming uit die formele taal: köztisztviselő [’ambtenaar’] Ek sou nie sê dis veragtend nie, maar dis half ook spottend.

Dit bly dan "köztisztviselő". Ek kom gewoon nie op 'n Hongaarse woord nie wat dieselfde betekenis het soos jy dit beskryf.
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: Idiome (Idioms)

Postby Weerwolf » 2013-11-27, 12:02

http://www.ontbytsake.co.za/aanbieders.aspx wrote:Milan se tong-in-die-kies boek oor ma-wees, KOEMELAAT, is in 2010 gepubliseer. En hierdie jaar word die boek ook ‘n eenvrou-vertoning met die naam ‘GEFOP’. Sy neem die gehoor op ‘n reis van die eerste drie jaar van ma-wees en vermaak met slim humor en eietydse, komiese situasies.

Kan julle my uitlê wat "tong-in-die-kies" beteken? Grappig miskien?

Netnou het ek ook andere onbekende uitdrukking gevind op die webwerf van Ontbytsake:
Carla is ‘n plaasmeisie sonder fieterjasies. Die natuur is haar grootste bron van energie en veral berge het ‘n spesiale betowering.

sonder fieterjasies=?
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

User avatar
Bittereinder
Posts:173
Joined:2013-10-25, 20:12
Real Name:William
Gender:male
Location:Potchefstroom
Country:ZASouth Africa (Suid-Afrika / uMzantsi Afrika / South Africa)

Re: Idiome (Idioms)

Postby Bittereinder » 2013-11-27, 13:36

Ja tong-in-die-kies beteken dat daar humor in is.

fieterjasies in hierdie konteks sal "grille" beteken. In Engels noem mens dit "whims" of "superfluous". Mens kan ook sê sy het nie ekstra baggasie nie.
Openbaring 21:6
"Verder sê Hy vir my: Dit het klaar gebeur. Ek is die Alfa en die Omega, die Begin en die Einde. Aan elkeen wat dors het, sal Ek te drinke gee uit die fontein met die water van die lewe, verniet. "

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: Idiome (Idioms)

Postby Weerwolf » 2013-11-27, 19:12

Bittereinder wrote:

Baie dankie!
Terug op "sonder fieterjasies" in daardie konteks. Dus as ek dit goed begryp, sy is 'n eenvoudige plaasmeisie?
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

User avatar
Bittereinder
Posts:173
Joined:2013-10-25, 20:12
Real Name:William
Gender:male
Location:Potchefstroom
Country:ZASouth Africa (Suid-Afrika / uMzantsi Afrika / South Africa)

Re: Idiome (Idioms)

Postby Bittereinder » 2013-11-27, 20:02

Ja, klink reg.

EDIT:

Ek dink mens sal ook "doodgewone/gewone plaasmeisie" kan sê.
Openbaring 21:6
"Verder sê Hy vir my: Dit het klaar gebeur. Ek is die Alfa en die Omega, die Begin en die Einde. Aan elkeen wat dors het, sal Ek te drinke gee uit die fontein met die water van die lewe, verniet. "

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: Idiome (Idioms)

Postby Weerwolf » 2013-12-04, 22:47

Bittereinder wrote:Ja, klink reg.

EDIT:

Ek dink mens sal ook "doodgewone/gewone plaasmeisie" kan sê.

Baie dankie!

Beeld:Nuwe keuses in die nuwe jaar? wrote:Die DA behoort sy meerderheid in die Wes-Kaap te vergroot, maar ek glo nie hy sal die ANC maklik in Gauteng uit die kussings lig nie – met of sonder vennote.

Kan iemand verduidelik wat "iemand/iets uit die kussings lig" beteken?
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

User avatar
Shiba
Posts:294
Joined:2010-05-20, 12:06
Gender:female
Country:ZASouth Africa (Suid-Afrika / uMzantsi Afrika / South Africa)
Contact:

Re: Idiome (Idioms)

Postby Shiba » 2013-12-06, 16:30

Dit beteken om iets of iemand wat iewers taamlik vas gesetel is, te verskuif.
Native: Afrikaans (af) English (en) || Intermediate: German (de) || Beginner: Some odd combination of Riksmål and Bokmål and whatever (no) || Learning on-and-off: Russian (ru) || Curious: Breton (br) Welsh (cy) Finnish (fi)
Korrigere feilene mine, vær så snill!

Die HERE is my herder; niks sal my ontbreek nie. ~ Psalm 23:1

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: Idiome (Idioms)

Postby Weerwolf » 2013-12-09, 5:53

Shiba wrote:Dit beteken om iets of iemand wat iewers taamlik vas gesetel is, te verskuif.

Nou verstaan ek dit, dankie!
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

User avatar
Shiba
Posts:294
Joined:2010-05-20, 12:06
Gender:female
Country:ZASouth Africa (Suid-Afrika / uMzantsi Afrika / South Africa)
Contact:

Re: Idiome (Idioms)

Postby Shiba » 2013-12-12, 21:25

Graag :)
Native: Afrikaans (af) English (en) || Intermediate: German (de) || Beginner: Some odd combination of Riksmål and Bokmål and whatever (no) || Learning on-and-off: Russian (ru) || Curious: Breton (br) Welsh (cy) Finnish (fi)
Korrigere feilene mine, vær så snill!

Die HERE is my herder; niks sal my ontbreek nie. ~ Psalm 23:1

User avatar
Bittereinder
Posts:173
Joined:2013-10-25, 20:12
Real Name:William
Gender:male
Location:Potchefstroom
Country:ZASouth Africa (Suid-Afrika / uMzantsi Afrika / South Africa)

Re: Idiome (Idioms)

Postby Bittereinder » 2013-12-13, 8:00

Gaaf :mrgreen:
Openbaring 21:6
"Verder sê Hy vir my: Dit het klaar gebeur. Ek is die Alfa en die Omega, die Begin en die Einde. Aan elkeen wat dors het, sal Ek te drinke gee uit die fontein met die water van die lewe, verniet. "

Deidre
Posts:1
Joined:2017-06-12, 15:24

Re: Idiome (Idioms)

Postby Deidre » 2017-06-12, 15:30

Kan iemand vir my se wat is n stoftrappertjie ??

Return to “Afrikaans”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 7 guests