Postby Shiba » 2013-06-14, 20:40
Boeke in ander tale as Engels is enigsins skaars; tog is dit 'n goeie vraag. Ek sou ook graag Afrikaanse boeke op Gutenberg wou sien. Weet jy of daar al enige Afrikaanse boeke op Gutenberg is?
Native:
|| Intermediate:
|| Beginner:
|| Learning on-and-off:
|| Curious:
Korrigere feilene mine, vær så snill!
Die HERE is my herder; niks sal my ontbreek nie. ~ Psalm 23:1