Ek is Afrikaans aan het leer met die "colloquial afrikaans" boek, maar ek het tydens lees die woord omegekrap gevind. Dit lyk geen sin het nie, die sin is soos volg: "Jy is nogal bitter omegekrap oor iets wat iemand gedoen het, en dit sal jou entoesiasme vir 'n wyle demp.". So, "you're a bit angry about something someone did, and this will make you a bit enthousiastic for a while", right? Then what's the use of the word omegekrap, does it even exist? I can't find it anywhere either.