Is omegekrap 'n woord?

Moderator: Aurinĭa

Achmedino
Posts: 74
Joined: 2013-03-04, 14:19
Real Name: Erik
Gender: male
Location: Utrecht
Country: NL The Netherlands (Nederland)

Is omegekrap 'n woord?

Postby Achmedino » 2013-03-27, 21:14

Ek is Afrikaans aan het leer met die "colloquial afrikaans" boek, maar ek het tydens lees die woord omegekrap gevind. Dit lyk geen sin het nie, die sin is soos volg: "Jy is nogal bitter omegekrap oor iets wat iemand gedoen het, en dit sal jou entoesiasme vir 'n wyle demp.". So, "you're a bit angry about something someone did, and this will make you a bit enthousiastic for a while", right? Then what's the use of the word omegekrap, does it even exist? I can't find it anywhere either.
:hmm:
Native: [flag]nl[/flag]Near-native: [flag]en[/flag]Sort of okay: [flag]ja[/flag]not quite fluent, but okay: [flag]af[/flag]
Korrigeer asseblief my foute.
Please correct any mistakes.
間違いを直してください。

User avatar
Weerwolf
Posts: 1908
Joined: 2009-12-09, 19:53
Real Name: Krisztián
Gender: male
Location: Венгрия; Будaпешт
Country: HU Hungary (Magyarország)

Re: Is omegekrap 'n woord?

Postby Weerwolf » 2013-03-28, 14:36

Volgens my 'omegekrap' bestaan nie. Ek vermoed dat dit 'n tikfout is. Wat jy soek is omgekrap wat beteken dat iemand boos, woedend, kwaad is (op iemand/iets).
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

Achmedino
Posts: 74
Joined: 2013-03-04, 14:19
Real Name: Erik
Gender: male
Location: Utrecht
Country: NL The Netherlands (Nederland)

Re: Is omegekrap 'n woord?

Postby Achmedino » 2013-03-30, 12:39

Ah, baie dankie Weerwolf Ek het al gedink dat dit 'n tikfout is, ek het op meerdere vertaal websites gekyk maar hulle kon dit nie vertaal nie.
Native: [flag]nl[/flag]Near-native: [flag]en[/flag]Sort of okay: [flag]ja[/flag]not quite fluent, but okay: [flag]af[/flag]
Korrigeer asseblief my foute.
Please correct any mistakes.
間違いを直してください。

User avatar
Weerwolf
Posts: 1908
Joined: 2009-12-09, 19:53
Real Name: Krisztián
Gender: male
Location: Венгрия; Будaпешт
Country: HU Hungary (Magyarország)

Re: Is omegekrap 'n woord?

Postby Weerwolf » 2013-03-30, 18:15

Achmedino wrote:Ah, baie dankie Weerwolf Ek het al gedink dat dit 'n tikfout is, ek het op meerdere vertaal websites gekyk maar hulle kon dit nie vertaal nie.

Ek's bly dat ek jou kon help. :wink:
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.


Return to “Afrikaans”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest