Waarom het jy die tale geleer die jij geleer het?

Moderator:Aurinĭa

Achmedino
Posts:74
Joined:2013-03-04, 14:19
Real Name:Erik
Gender:male
Location:Utrecht
Country:NLThe Netherlands (Nederland)
Waarom het jy die tale geleer die jij geleer het?

Postby Achmedino » 2013-03-09, 8:40

Ek dacht dat het(?) miskien pret sou sy om mekaar te vertel waarom jy die tale het geleer die jij het geleer.
(I thought it might be fun to tell eachother why we've decided to learn the languages we have learned.)
Native: [flag]nl[/flag]Near-native: [flag]en[/flag]Sort of okay: [flag]ja[/flag]not quite fluent, but okay: [flag]af[/flag]
Korrigeer asseblief my foute.
Please correct any mistakes.
間違いを直してください。

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: Waarom het jy die tale geleer die jij geleer het?

Postby Weerwolf » 2013-03-09, 12:19

Achmedino wrote: Ek dacht dat het(?) miskien pret sou sy om mekaar te vertel waarom jy die tale het geleer die* jij het geleer.

het=dit
zijn=wees
waarom kan ook 'hoekom' zijn, maar eerlijk gezegd heb ik meer 'waarom' in Afrikaanse teksten gelezen. Het lijkt me waarschijnlijk dat ze synoniemen zijn. Ik heb 't gevoel dat 'waarom' het oudere woord is en daarom kan het wellicht formeler klinken dan 'hoekom' (dat volgens mij uit het Engels 'how come' komt)
Maar om dit alles helemaal uit de doeken te doen hebben we echt een moedertaalspreker nodig.
*(Het aanwijzend voornaamwoord is in alle gevallen wat)
My verbetering van jou sin:
Ek het gedink dat dit miskien pret sou wees om mekaar te vertel waarom jy die tale geleer het wat jy geleer het.

Afrikaans gebruikt altijd de groene werkwoordsvolgorde in de bijzinnen.

Die tale wat ek praat:
Engels: is my eerste vreemde taal, was ’n verpligte vak op skool. Sonder Engelskennis vind jy geen werk nie.
Duits: het ek ook op skool geleer. Omdat ek geen Frans of Italiaans wou leer, daarom het ek vir Duits gekies. Ek het dit vir 2 jaar geleer en ek’s op ’n gemiddelde niveau in Duits soos in Engels.
Nederlands: is vir my die interessantste Germaanse taal. Sedert 2011 leer ek Nederlands op ’n universiteit. Daar is baie Nederlandse/Vlaamse toeriste in Budapest, dus dis ’n handige taal.
Nederlandstalige maatskappye is op soek na mense wat Nederlands op byna moedertaalniveau praat. Natuurlik moet jy ook Engels en Duits onder die knie hê.
Wat Afrikaans betref, ek doen dit vir my eie pret. Ek hou van Afrikaanse musiek, hulle is meestal beter as die Nederlandse. Nederlandse kunstenaars sing dikwels in Engels omdat hulle ’n internasionale deurbraak wil, terwijl Afrikaners in hulle taal durf te sing.

En jy, waarom leer jy Afrikaans? Ken jy miskien Afrikaners in Nederland?
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

Achmedino
Posts:74
Joined:2013-03-04, 14:19
Real Name:Erik
Gender:male
Location:Utrecht
Country:NLThe Netherlands (Nederland)

Re: Waarom het jy die tale geleer die jij geleer het?

Postby Achmedino » 2013-03-09, 16:41

Ik ken self (nie?) geen afrikaners in Nederland nie. Wat baie jammer is. Ek leer eintlik afrikaans omdat ek dit pragtig vind klink. Ek leer ook duits en frans op skool, maar ek vind die wyse waarop tale op skool geleer word nie effectief nie. My duits is daarom nie so goed nie. Ek vind self trouens Nederlands nie so 'n baie interessante taal nie. Ek vind dit nogal saai klink. Maar eintlik is tale leer nie regtig 'n stokperkie (weet jy waar hierdie woord vandaan kom?) van jy? Dat lyk my wel die geval vyr meeste mense op hierdie forum (myself gedeeltelik ook). :hmm:
Native: [flag]nl[/flag]Near-native: [flag]en[/flag]Sort of okay: [flag]ja[/flag]not quite fluent, but okay: [flag]af[/flag]
Korrigeer asseblief my foute.
Please correct any mistakes.
間違いを直してください。

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: Waarom het jy die tale geleer die jij geleer het?

Postby Weerwolf » 2013-03-09, 19:06

Achmedino wrote:Ik ken self (nie?) geen Afrikaners in Nederland nie. Wat baie jammer is. Ek leer eintlik Afrikaans omdat ek dit pragtig vind klink. Ek leer ook Duits en Frans op skool, maar ek vind die wyse waarop tale op skool geleer word nie effectief nie. My Duits is daarom nie so goed nie. Ek vind self trouens Nederlands nie so 'n baie interessante taal nie. Ek vind dit nogal saai klink. Maar eintlik is tale leer nie regtig 'n stokperdjie (weet jy waar hierdie woord vandaan kom?) van jy? Dat lyk my wel die geval vir meeste mense op hierdie forum (myself gedeeltelik ook). :hmm:

Stokperdjie kom oorspronkelik (in die sin van gunsteling tydverdryf) uit Engels via Duits.
Sien hier: http://www.etymologiebank.nl/trefwoord/stokpaardje
Nou, my stokperdjie is my werk, alhoewel ek op die moment geen werk het. (ek het nog nie gegradueer nie)
Ek vind Nederlands tog wel boeiend. Daar is baie dialekte sowel in Nederland as in Vlaandere. Volgens my is dit nie saai nie. Ek dink dis natuurlik dat moedertaalsprekers hulle eie taal nie baie interessant vind.

Hoe bekend is Afrikaans in Nederland? Word daaroor op skool geleer?
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

Achmedino
Posts:74
Joined:2013-03-04, 14:19
Real Name:Erik
Gender:male
Location:Utrecht
Country:NLThe Netherlands (Nederland)

Re: Waarom het jy die tale geleer die jij geleer het?

Postby Achmedino » 2013-03-09, 20:12

Ek dink dis natuurlik dat moedertaalsprekers hulle eie taal nie baie interessant vind.

Vind jy jou oorsponklik taal dan ook nie interessant nie? En nee, ons leer nie Afrikaans op skool nie. Dit is ook nie so baie bekend nie. meeste Nederlanders denk by Afrikaans aan 'n taal op het Afrikaanse kontinent in dit algemeen. Dus byvoorbeeld Xhosa, of wat dan ook. Sommige weet nie eens dat die taal bestaan nie. En tog lyk die taal so baie op Nederlands. Meer bekend is surinaams Nederlands, omdat er so baie surinamers in Nederland woon. Natuurlik voer Nederland ook nie so baie handel met Suid-Afrika nie. Ons leer op (meeste skolen) alleen Duits of Frans, maar sommige skolen het ook ander tale soos Spaans of heel soms chinees. Op die hoogste vlak leer die leerlinge ook Latijn en Grieks. Ek sou graag meer keuse in tale sien, maar alle skolen by my in die buurt het alleen Duits en Grieks op my vlak. Ek weet nie of jij weet hoe die Nederlandse educatie stelsel werk nie. Maar leerlinge maak vir die oorgang van die laer skool (basisschool) naar die middelbare skool (middelbare school) 'n toets wat bepaal naar welk vlak die leerling gaan. Alleen op die hoogste vlak kun leerlinge die dooie tale leer. Daar is wel 'n skool voor alleen mense op die hoogste vlak waar leerlinge Spaans kies kun( or is it kun kies?). Maar ek is op die een na hoogste vlak, dus ek sit (Literally translated from dutch) op ´n ander skool.

Is jy eiglik ook nie van plan om na jou gradueer ook geen nuwe tale te leer nie?
Native: [flag]nl[/flag]Near-native: [flag]en[/flag]Sort of okay: [flag]ja[/flag]not quite fluent, but okay: [flag]af[/flag]
Korrigeer asseblief my foute.
Please correct any mistakes.
間違いを直してください。

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: Waarom het jy die tale geleer die jij geleer het?

Postby Weerwolf » 2013-03-09, 23:47

Achmedino wrote:Vind jy jou oorsponklik taal dan ook nie interessant nie? En nee, ons leer nie Afrikaans op skool nie. Dit is ook nie so baie bekend nie. meeste Nederlanders denk by Afrikaans aan 'n taal op het Afrikaanse kontinent in dit algemeen. Dus byvoorbeeld Xhosa, of wat dan ook. Sommige weet nie eens dat die taal bestaan nie.

Ek vind my moedertaal wel interessant, maar sommige mense in my vriendekring dink daar anders oor. Daardie mense se houding teenoor hulle taal is onverskillig. Hulle sê: "ja, dis my taal, maar verder het ek daarvoor geen belangstelling nie."

Met my vraag het ek nie bedoel nie dat julle daar in Nederland Afrikaanse kursusse kan volg, maar dat julle iets oor Nederlands-Afrikaans se verwantskap leer. Ek sien nou waarom Afrikaans deur Nederlanders ten onregte as "Zuid-Afrikaans" genoem word. Nederlanders dink by die naam "Afrikaans" aan 'n taal wat deur Afrikaanse inheemse gepraat word.

Is jy eiglik ook nie van plan om na jou gradueer ook geen nuwe tale te leer nie?

Nee, drie vreemde tale is vir my meer as genoeg, dink ek. Ek is geen taalverzamelaar nie.
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

Achmedino
Posts:74
Joined:2013-03-04, 14:19
Real Name:Erik
Gender:male
Location:Utrecht
Country:NLThe Netherlands (Nederland)

Re: Waarom het jy die tale geleer die jij geleer het?

Postby Achmedino » 2013-03-10, 16:52

Wat is jy na jou gradueer van plan te doen? En luister jy nog steeds baie naar Afrikaanse radio, en so ja, welke stasie?
Native: [flag]nl[/flag]Near-native: [flag]en[/flag]Sort of okay: [flag]ja[/flag]not quite fluent, but okay: [flag]af[/flag]
Korrigeer asseblief my foute.
Please correct any mistakes.
間違いを直してください。

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: Waarom het jy die tale geleer die jij geleer het?

Postby Weerwolf » 2013-03-11, 18:04

Achmedino wrote:Wat is jy na jou gradueer van plan te doen? En luister jy nog steeds baie naar Afrikaanse radio, en so ja, welke stasie?

Ek wil vertaler of tolk word.
Ek luister dageliks na Afrikaanse radio: Radio Sonder Grense, en Radio Pretoria.
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

Achmedino
Posts:74
Joined:2013-03-04, 14:19
Real Name:Erik
Gender:male
Location:Utrecht
Country:NLThe Netherlands (Nederland)

Re: Waarom het jy die tale geleer die jij geleer het?

Postby Achmedino » 2013-03-12, 21:21

Tolk of vertaler lyk my ook interessant, maar dit lyk my moeilik om werk vir te vind. Het jy enige idee of dat regtig is? En weet jy miskien of ek êrens afrikaanse boeke kan bestel, ek zou graag wil probeer te lees.
Native: [flag]nl[/flag]Near-native: [flag]en[/flag]Sort of okay: [flag]ja[/flag]not quite fluent, but okay: [flag]af[/flag]
Korrigeer asseblief my foute.
Please correct any mistakes.
間違いを直してください。

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: Waarom het jy die tale geleer die jij geleer het?

Postby Weerwolf » 2013-03-28, 14:54

Achmedino wrote:Tolk of vertaler lyk my ook interessant, maar dit lyk my moeilik om werk vir te vind. Het jy enige idee of dat regtig is? En weet jy miskien of ek êrens afrikaanse boeke kan bestel, ek sou graag wou probeer te lees.

Hier in Hongarye kan jy maklik werk vind as jy vertaler is en jy kan daarvan ook leef. Bowendien as jy nog kan tolk dan kan jy uiteraard meer verdien.
Dis vanselfsprekend afhankelik van watter tale jy spreek. By Engels en Duits het jy meer konkurrensie as by Afrikaans en Nederlands aangesien daai tale hier eksoties is. Die nadeel van die eksotiese tale is dat jy nie altyd werk kan vind nie, maar in my land is Nederlands gelukkig tog wel gevra op die vertalermark.
Ek bestel nooit via die internet nie dus ek kan jou nie help nie, maar jy kan gerus rondkyk op amazon.com.
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.


Return to “Afrikaans”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests