Hi, ek wonder of jullie my help kan? Ek is opsoek na 'n webwerf waarin ek afrikaanse programme (nuus en sovoorts) kyk kan.
Dankie byvoorbat,
Lewis
Moderator:Aurinĭa
Lewis91 wrote:Hallo, ek wonder of julle my kan help? Ek is op soek na 'n webwerf waarin ek na Afrikaanse programme (nuus ensovoorts) kan kyk/waarop ek Afrikaanse programme kan vind.
By voorbaat dank,
Lewis
Lewis91 wrote:Baie dankie vir jou hulp!
Achmedino wrote:Lewis91 wrote:Baie dankie vir jou hulp!
Lol, jou reaksie is 'n maand laat.
Dit is wel 'n maand later as die vorige reaksie.Vertel my asseblief, hoe kan 'n reaksie (of inderdaad enigiets) laat wees, indien daar geen deadline was nie?
Achmedino wrote:Whatever, if you wanna be pissed off over nothing, then so be it.
Lewis91 wrote:Not so much 'pissed off', more mildly irritated. My previous comment was supposed to be in jest; though admittedly, humour isn't always transmitted so well via the interwebs.
Users browsing this forum: No registered users and 6 guests