Afrikaanse Musiek

Moderator:Aurinĭa

Brus
Posts:29
Joined:2010-08-03, 1:59
Gender:male
Re: Afrikaanse Musiek

Postby Brus » 2015-01-28, 15:29

Ek hou van Lianie May:

https://www.youtube.com/watch?v=wggpuqsNiVg

Was Lianie regtig 'n "meisie met vaal ponie tails en 'n bril"?

DovHasan
Posts:1
Joined:2021-09-26, 13:35
Real Name:Dov Hasan
Gender:male

Re: Afrikaanse Musiek

Postby DovHasan » 2021-09-26, 14:02

Ek hou van David Kramer. Jy kan nog steeds David Kramer se liedjies op die internet vind.


Return to “Afrikaans”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 4 guests