Bespreking // Discussion

Moderator:Aurinĭa

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)
Re: Bespreking // Discussion

Postby Weerwolf » 2013-11-17, 12:03

Goeiedag!

Die verbuiging van die byvoeglike naamwoorde is vir my nie sonneklaar nie. Wanneer is dit nodig om die byvoeglike naamwoord te verbuig? Daar is seker geen sprake van grammatikale geslag (wat Afrikaans nie het nie). --> In hierdie sin sou ek volgens my Hollandse taalreëls ”grammaticaal geslacht” geskryf het omdat ”geslacht” ’n onsydig woord is. Iets sê my dat daar deurslaggewend is uit hoeveel lettergrepe die byvoeglike naamwoord bestaan.
In Nederlands is daar ’n paar gevalle waarby onsydige woorde ’n –e uitgang het:
mooi meisje, maar met lidwoord: het mooie meisje (soiets gebeur by aanwysende voornaamwoorde: dat mooie meisje, tewens by besittelike naamwoorde: zijn mooie meisje, en natuurlik by meervoud:mooie meisjes)
Bly in daardie gevalle ”mooi” in Afrikaans onverboë? Dus: mooi meisie, die mooi meisie, daardie mooi meisie, sy mooi meisie, en mooi meisies?
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

User avatar
Bittereinder
Posts:173
Joined:2013-10-25, 20:12
Real Name:William
Gender:male
Location:Potchefstroom
Country:ZASouth Africa (Suid-Afrika / uMzantsi Afrika / South Africa)

Re: Bespreking // Discussion

Postby Bittereinder » 2013-11-17, 13:38

Weerwolf wrote:Goeiedag!

Ja, geslag het geen invloed op byvoeglike naamwoorde nie. Ek is nie honderd persent seker oor die "e" in mooie nie. Gewoonlik sal mens net sê mooi. In Afrikaans het ons bepaalde en onbepaalde lidwoorde: "die" en "'n". In beide gevalle sal ons sê: "Die/'n mooi meisie."

So ver ek weet is die ekstra "e" soos in "mooie" in die verlede gebruik, ons noem dit verouderde vorm, maar nie in moderne Afrikaans nie.
Openbaring 21:6
"Verder sê Hy vir my: Dit het klaar gebeur. Ek is die Alfa en die Omega, die Begin en die Einde. Aan elkeen wat dors het, sal Ek te drinke gee uit die fontein met die water van die lewe, verniet. "

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: Bespreking // Discussion

Postby Weerwolf » 2013-11-18, 8:27

Bittereinder wrote:So ver ek weet is die ekstra "e" soos in "mooie" in die verlede gebruik, ons noem dit verouderde vorm, maar nie in moderne Afrikaans nie.

En in die geval as dit om die meervoud van 'n mooi meisie gaan? Word dan nou 'n ekstra -e toegevoeg? Mooie meisies of mooi meisies?
Dit bly vir my altyd lastig wanneer 'n buigings-e nodigs is omdat daarvoor geen presiese reël is. Meerlettergrepige byvoeglike naamwoorde kry 'n buigings-e, dit lyk meestal te klop; en eenlettergrepige kry geen. In die praktyk is dit egter nie altyd waar nie, daar is uitsonderings:
elk word verbuig: "elke dag"
vry: "de dader is weer op vrye voet"
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

User avatar
Bittereinder
Posts:173
Joined:2013-10-25, 20:12
Real Name:William
Gender:male
Location:Potchefstroom
Country:ZASouth Africa (Suid-Afrika / uMzantsi Afrika / South Africa)

Re: Bespreking // Discussion

Postby Bittereinder » 2013-11-18, 12:54

Weerwolf wrote:

Dit sal net "mooi meisies" bly. Ek probeer dink watter reëls ek kan gebruik om die konsep te verduidelik, maar dit is eintlik iets waaraan mens gewoond raak soos jy die taal leer. Baie woorde sal 'n "e" kry:

huidig - huidige
hoflik - hoflike
buitensporig - buitensporige
arm - arme
doof - dowe
klein - klein
groot - grote/groot:
wys - wyse:
reg - regte

User avatar
Shiba
Posts:294
Joined:2010-05-20, 12:06
Gender:female
Country:ZASouth Africa (Suid-Afrika / uMzantsi Afrika / South Africa)
Contact:

Re: Bespreking // Discussion

Postby Shiba » 2013-11-18, 16:06

Woorde wat op 'n klinker eindig, behoort nie 'n "e" aan die einde te kry nie.
Native: Afrikaans (af) English (en) || Intermediate: German (de) || Beginner: Some odd combination of Riksmål and Bokmål and whatever (no) || Learning on-and-off: Russian (ru) || Curious: Breton (br) Welsh (cy) Finnish (fi)
Korrigere feilene mine, vær så snill!

Die HERE is my herder; niks sal my ontbreek nie. ~ Psalm 23:1

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: Bespreking // Discussion

Postby Weerwolf » 2013-11-18, 18:32

Bittereinder wrote:Dit sal net "mooi meisies" bly.

Dankie!
Kortom, daar is geen algemene reël nie. :D By meerlettergrepige byvoeglike naamwoorde is die kans groot dat jy 'n ekstra -e moet toevoeg, terwyl by eenlettergrepig dit minder waarskylik is. Dus, as ek geen fout wil maak nie skryf ek die woordjie met buigings-e. :wink: Die aantal byvoeglike naamwoorde wat onverboë bly is aansienlik gering, so blyk dit.
Shiba wrote:Woorde wat op 'n klinker eindig, behoort nie 'n "e" aan die einde te kry nie.

Ja, dit sou raar uitsien. Ek kan trouens op die oomblik nie eens 'n byvoeglike naamwoord bedenk nie wat attributief is en op 'n klinker eindig. Of tog!: "vry" wat wel verbuig word, "Wikipedia, die vrye ensiklopedie".
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

User avatar
Bittereinder
Posts:173
Joined:2013-10-25, 20:12
Real Name:William
Gender:male
Location:Potchefstroom
Country:ZASouth Africa (Suid-Afrika / uMzantsi Afrika / South Africa)

Re: Bespreking // Discussion

Postby Bittereinder » 2013-11-18, 18:59

Ek glo "gratis ensiklopedie" sal ook gebruik word om verwarring uit te skakel.
Openbaring 21:6
"Verder sê Hy vir my: Dit het klaar gebeur. Ek is die Alfa en die Omega, die Begin en die Einde. Aan elkeen wat dors het, sal Ek te drinke gee uit die fontein met die water van die lewe, verniet. "

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: Bespreking // Discussion

Postby Weerwolf » 2013-11-18, 19:18

Bittereinder wrote:Ek glo "gratis ensiklopedie" sal ook gebruik word om verwarring uit te skakel.

In daardie konteks is "vrye" ensiklopedie" in my oë beter, dit word selfs deur die Afrikaanse Wikipedia gehanteer. Dit omskryf beter wat Wikipedia is.
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

User avatar
Bittereinder
Posts:173
Joined:2013-10-25, 20:12
Real Name:William
Gender:male
Location:Potchefstroom
Country:ZASouth Africa (Suid-Afrika / uMzantsi Afrika / South Africa)

Re: Bespreking // Discussion

Postby Bittereinder » 2013-11-18, 19:44

Weerwolf wrote:
Bittereinder wrote:Ek glo "gratis ensiklopedie" sal ook gebruik word om verwarring uit te skakel.

In daardie konteks is "vrye" ensiklopedie" in my oë beter, dit word selfs deur die Afrikaanse Wikipedia gehanteer. Dit omskryf beter wat Wikipedia is.

Goeie punt
Dit is amper soos "vrye sagteware". Dit pas beter in konteks in.
http://af.wikipedia.org/wiki/Vrye_sagteware
Openbaring 21:6
"Verder sê Hy vir my: Dit het klaar gebeur. Ek is die Alfa en die Omega, die Begin en die Einde. Aan elkeen wat dors het, sal Ek te drinke gee uit die fontein met die water van die lewe, verniet. "

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: Bespreking // Discussion

Postby Weerwolf » 2014-07-02, 17:03

’n Koerantartikel uit Nederland: ’Vuurwapens zijn hier noodzakkelijk voor zelfverdediging’

http://www.trouw.nl/tr/nl/4324/Nieuws/a ... ging.dhtml

Daar is ook ’n vraag aan die lesers: ’Moet vuurwapens deel uitmaak van die reg op selfverdediging?’
Die uitslag sien tot nou toe só uit: 64% = Nee, wapenbesit moet ooral verbood word. 26% =Eintlik sou dit in Nederland ook moet. 10% = Ja, vir lande soos Suid-Afrika is dit wel nodig.

Nou ’n paar noemenswaardige aanhaling uit die artikel:

’Want inbraken zijn een reëel gevaar in Zuid-Afrika.”Doorgaans zijn die gewelddadig”’
’"Onschuldige, gezagsgetrouwe burgers moeten de mogelijkheid hebben zich bij een aanval te verweren", vindt Welch’ "Die noodzaak is in Nederland minder groot, doordat in jullie samenleving gewelddadige misdaad niet zo'n enorm probleem is, en doordat jullie politie respect afdwingt."
"Ik garandeer je dat zij(polisieagente) bij een noodsituatie veel te laat arriveren, hoogstens op tijd om je lichaam in een lijkzak te stoppen. Ik heb zelf bij een inbraak ook wel eens uren moeten wachten. Dus waarom zou een vrouw in dat geval zich niet zelf mogen verdedigen tegen een verkrachter, of een man tegen een moordenaar? Waar bescherming van de staat faalt, is zelfverdediging een recht."
’Die angst is niet uitzonderlijk in Zuid-Afrika. Mensen bouwen er hoge muren rond hun huis, vaak met schrikdraad en alarm. En soms, zoals bij het complex waar Pistorius woonde, met privébeveiligers.’

Nou, ek dink nie dat elkeen ’n huis met hoë mure, skrikdraad en alarm kan veroorloof nie, dit is eerder iets vir die geldbeugel van ryk mense.

Ek weet nie of dit weens die politieke korrekte taal of weens onvoldoende agtergrondkennis oor die onderwerp kom nie, maar daar is geen sprake van ’plaasmoorde’ en die rasistiese beweegredes van die roofmoorde, verkragtings, en inbreuke.

Dit laat my dink aan hoe die feit van die sigeunerkriminaliteit in Hongarye nie benoem mag word nie, slegs op regse webwerfs. Dit is sonder twyfel nie so erg is nie as die plaasmoorde in Suid-Afrika, maar hoogbejaarde mense en elkeen wat in die daders se oë weerloos uitsien (bv. ’n skoolkind) is die slagoffers van roofmoorde. Daardie mensen is nie in staat nie om terug te veg nie en die daders weet dit al te goed. As die daders te weinig geld by die slagoffers vind, dan word die lyke ook verkrag. Dit gebeur sowel op die platteland as in die hoofstad. In die hoofstad steel hulle selfoons, geld, probeer meisies en vroue te verkrag. Dit terwyl sigeuners finansieel gesteund word deur die owerheid omdat hulle in armoedige omstandighede verkeer. Die waarheid is dat hulle nie meer wil werk nie omdat hulle met ’n lewensstyl van steel en subsidiegeld ’n relatief goed bestaan kan opbou. Op facebook (blykbaar het hulle geld vir internetaansluiting) skryf hulle dat dit ’n goed saak is om by die Hongare te gaan steel, boonop skryf ’n sigeuner politikus van die sosialistiese party dat die sigeuners die reg hê om die Hongare te beroof! Verder kan jy sien sinne as ‘dood aan alle Hongare’, maar as hulle dit doen hoe kom hulle dan aan voedsel aangesien hulle niet van werk hou nie.
Die Hongaarse polisie hou eerder snelheidskontrole op die wege in pleks van ‘egte misdadigers’ te jaag. Nie so verwonderlik nie dat daar dorpies is waar heeltemaal geen aanwesigheid van die polisie is. Vandag die dag wil die polisie die burgers nie meer beskerm teen gevaar nie, maar slegs deur boetes uit te skryf geld verdien. Die openbare orde was in die jare van kommunisme beter, destyds had die polisie respek.
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

User avatar
Bittereinder
Posts:173
Joined:2013-10-25, 20:12
Real Name:William
Gender:male
Location:Potchefstroom
Country:ZASouth Africa (Suid-Afrika / uMzantsi Afrika / South Africa)

Re: Bespreking // Discussion

Postby Bittereinder » 2014-07-03, 8:18

Weerwolf wrote:’n Koerantartikel uit Nederland: ’Vuurwapens zijn hier noodzakkelijk voor zelfverdediging’

Interessante artikel, dankie.
Ongelukkig is 'n hoë heining of alarmsisteem nie altyd 'n goeie skelm afweerder nie. As hulle jou huis teiken, sal hulle tot by die bure se erf omgaan om by die agterkant van jou erf oor te klim. "Inside jobs" is ook baie algemeen. Bediendes of tuiniers steel sleutels en maak vir die skelms oop as jy nie tuis is nie. Ek het ook al gehoor van tuiniers wat jou elektriese heining se drade knip of sny.

Ek weet nie of dit weens die politieke korrekte taal of weens onvoldoende agtergrondkennis oor die onderwerp kom nie, maar daar is geen sprake van ’plaasmoorde’ en die rasistiese beweegredes van die roofmoorde, verkragtings, en inbreuke.

Dit is ook maar algemeen. Baie Afrikaners en wit Suid-Afrikaners weier om te erken dat die moorde op rassehaat gegrond word. Ongelukkig is dit maar so dat die buiteland nooit sal erken dat dit 'n situasie van volksmoord is nie, want hulle word gebom met propaganda van die BBC en "History Channel".

Dit laat my dink aan hoe die feit van die sigeunerkriminaliteit in Hongarye nie benoem mag word nie, slegs op regse webwerfs. Dit is sonder twyfel nie so erg is nie as die plaasmoorde in Suid-Afrika, maar hoogbejaarde mense en elkeen wat in die daders se oë weerloos uitsien (bv. ’n skoolkind) is die slagoffers van roofmoorde. Daardie mensen is nie in staat nie om terug te veg nie en die daders weet dit al te goed. As die daders te weinig geld by die slagoffers vind, dan word die lyke ook verkrag. Dit gebeur sowel op die platteland as in die hoofstad. In die hoofstad steel hulle selfoons, geld, probeer meisies en vroue te verkrag. Dit terwyl sigeuners finansieel gesteund word deur die owerheid omdat hulle in armoedige omstandighede verkeer. Die waarheid is dat hulle nie meer wil werk nie omdat hulle met ’n lewensstyl van steel en subsidiegeld ’n relatief goed bestaan kan opbou. Op facebook (blykbaar het hulle geld vir internetaansluiting) skryf hulle dat dit ’n goed saak is om by die Hongare te gaan steel, boonop skryf ’n sigeuner politikus van die sosialistiese party dat die sigeuners die reg hê om die Hongare te beroof! Verder kan jy sien sinne as ‘dood aan alle Hongare’, maar as hulle dit doen hoe kom hulle dan aan voedsel aangesien hulle niet van werk hou nie.

My oupa is 'n Duitser. Hy het in 1953 Suid-Afrika toe getrek. Volgens hom het sigeuners hulle baie probleme gegee. Dit was voor die Tweede Wêreld Oorlog wat hulle plase in Bavaria beset het. Hulle het blykbaar boerdery baie moeilik gemaak en selfs van die boere gesteel. Dit is 'n skaamte dat niks aan die saak gedoen word nie, maar die feit dat jy sê dat hulle met die liberales en sosialiste assosieer verklaar die saak baie duidelik uit. Die misdadigers vind baie goeie skuiling by ons sosialiste ook.
Die Hongaarse polisie hou eerder snelheidskontrole op die wege in pleks van ‘egte misdadigers’ te jaag. Nie so verwonderlik nie dat daar dorpies is waar heeltemaal geen aanwesigheid van die polisie is. Vandag die dag wil die polisie die burgers nie meer beskerm teen gevaar nie, maar slegs deur boetes uit te skryf geld verdien. Die openbare orde was in die jare van kommunisme beter, destyds had die polisie respek.

Dit is presies dieselfde storie hier. Die verkeerspolisie is baie streng en doen baie moeite om boetes uit te gee, maar die res van die polisiemag is korrup en vertraag. Hier het ons ook die probleem dat daar so baie Nigeriers in sekere areas is dat die polisie nooit daar opdaag nie. Die Nigerier misdadigers word beskou as die skom van Afrika. Grootliks omdat hulle in dwelms bedryf en mini-weermagte het om die polisie te veg. Hulle kaap tot groot geboue in Johannesburg. Die polisiekantore in plaasdorpe lê ook leeg hier.
Openbaring 21:6
"Verder sê Hy vir my: Dit het klaar gebeur. Ek is die Alfa en die Omega, die Begin en die Einde. Aan elkeen wat dors het, sal Ek te drinke gee uit die fontein met die water van die lewe, verniet. "

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: Bespreking // Discussion

Postby Weerwolf » 2014-07-03, 17:39

Bittereinder wrote:Interessante artikel, dankie.
Ongelukkig is 'n hoë heining of alarmsisteem nie altyd 'n goeie skelm afweerder nie. As hulle jou huis teiken, sal hulle tot by die bure se erf omgaan om by die agterkant van jou erf oor te klim. "Inside jobs" is ook baie algemeen. Bediendes of tuiniers steel sleutels en maak vir die skelms oop as jy nie tuis is nie. Ek het ook al gehoor van tuiniers wat jou elektriese heining se drade knip of sny.

Waglik so’n inside job. Jy kan eg niemand meer vertrou.
Dit is ook maar algemeen. Baie Afrikaners en wit Suid-Afrikaners weier om te erken dat die moorde op rassehaat gegrond word. Ongelukkig is dit maar so dat die buiteland nooit sal erken dat dit 'n situasie van volksmoord is nie, want hulle word gebom met propaganda van die BBC en "History Channel".

Inderdaad, slegs alternatiewe blogs en webwerfs vertel nuus oor die plaasmoorde. As jy dit nie opsoek nie, dan hoor jy daarvan niks.

My oupa is 'n Duitser. Hy het in 1953 Suid-Afrika toe getrek. Volgens hom het sigeuners hulle baie probleme gegee. Dit was voor die Tweede Wêreld Oorlog wat hulle plase in Bavaria beset het. Hulle het blykbaar boerdery baie moeilik gemaak en selfs van die boere gesteel. Dit is 'n skaamte dat niks aan die saak gedoen word nie, maar die feit dat jy sê dat hulle met die liberales en sosialiste assosieer verklaar die saak baie duidelik uit. Die misdadigers vind baie goeie skuiling by ons sosialiste ook.

Nie alleen die sosialiste en liberale steun die sigeuners, maar 'n groot aantal westerse NGO's omdat volgens hulle die sigeuners "bedreigde minderhede" is. Jy moet beslis regte vir die minderhede gee en hulle beskerm, maar die wette geld ook vir hulle. Hulle kan nie agter 'n slagofferrol skuil om hul misdrywe goed te praat.

Dit is presies dieselfde storie hier. Die verkeerspolisie is baie streng en doen baie moeite om boetes uit te gee, maar die res van die polisiemag is korrup en vertraag. Hier het ons ook die probleem dat daar so baie Nigeriers in sekere areas is dat die polisie nooit daar opdaag nie. Die Nigerier misdadigers word beskou as die skom van Afrika. Grootliks omdat hulle in dwelms bedryf en mini-weermagte het om die polisie te veg. Hulle kaap tot groot geboue in Johannesburg. Die polisiekantore in plaasdorpe lê ook leeg hier.

Sigeuners sorg vir probleme nie alleen op die platteland, maar soos ek gesê het in die hoofstad. Daar is ’n berugte straat nie ver van die voormalige joodse ghetto wat die ‘heetste plek’ van Boedapest is omdat daar baie sigeuners woon. Snags is dit selfmoord om daar te gaan, maar owerdag is dit nie baie beter nie. ’n Straat vol met minderjarige sigeunerhoere, dwelmmiddelhandelaars, en moordenaars. Weens die hoe aantal misdrywe is daar ‘n ‘container-polisie’ geplaas. Nie-sigeuner buurtbewoners sê dat die container geen verbetering gebring het nie. Die toestand is net soos vroeer. Baie van hulle sé dat die polisieagente nie uit hul veilige plek durf te kom en as daar ’n misdaad gepleeg is en die slagoffer ’n aangifte wil doen, sé die polisie dat die slagoffer na die hoofkantoor moet stap. Die straat word ook die ‘straat van die lang messe’ genoem omdat die sigeuners mense graag neersteek (soms ook met ’n samurai-swaard). Met die auto kan jy daar ook nie veilig parkeer nie: of sien jy jou auto nie meer terug nie of word die bande van jou auto gesteek. Die polisie is so magteloos dat ’n verkragte jong meisie sy aanklag teen die dader moet terugtrek in die vrees van vergelding van die familie van die sigeuners.

Dit is jammer dat daar geen week is sonder sigeunerkriminaliteit, maar die politieke korrekte media wil daarvan niks weet nie. Trouens, die begrip ‘cigánybűnözés’ (sigeunerkriminaliteit) is geen nuwe uitvinding nie, ’n kommuniste romanskrywer het alreeds in die jare tagtig oor die sigeunerkriminaliteit. Dit was ’n polisieroman en destyds in die kommunisme was dit geen taboe nie, maar vandag waarom wel?

Hier sien die 'container-polisie' uit:Image

Wat die polisie nie wil doen nie, moet die gewone burgers doen:
‘veldbewakers’ op die platteland
Image

Die nou verbode Hongaarse Garde het in die dorpies waar die sigeunerkriminaliteit hoog was "gesondheidswandelings" gehou om die sigeuners angst aan te jaag (dis heeltemaal sonder geweld, maar 'n teken dat die Hongare in die dorpe nie alleen staan nie) Kritisi vind dat dit swart-wit kleding uit die nazi-tyd is, maar dit is onsin. Dit is 'n tradisionele kleding van die Hongaarse boere (vir plegtighede):
Image
Tydens 'n wandeling:
Image
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

User avatar
Bittereinder
Posts:173
Joined:2013-10-25, 20:12
Real Name:William
Gender:male
Location:Potchefstroom
Country:ZASouth Africa (Suid-Afrika / uMzantsi Afrika / South Africa)

Re: Bespreking // Discussion

Postby Bittereinder » 2014-07-04, 9:07

Nie alleen die sosialiste en liberale steun die sigeuners, maar 'n groot aantal westerse NGO's omdat volgens hulle die sigeuners "bedreigde minderhede" is. Jy moet beslis regte vir die minderhede gee en hulle beskerm, maar die wette geld ook vir hulle. Hulle kan nie agter 'n slagofferrol skuil om hul misdrywe goed te praat.

Interessant. Ek het al op 'n paar Duitse blogs gelees hoe die kerke se reputasie verlaag soos hulle "liefdadigheid" betoon aan die instroming van Arabierse vlugtelinge. Hulle tree as't ware ook as 'n NGO op en dit doen baie meer skade as wat hulle goed doen. Ons kerke gee al lankal (voor apartheid al) vir die swart bevolking gratis klere en kos, maar hulle sit nog steeds waar hulle was, dalk nog slegter af. "Free handouts" het ons bevolking baie lui gemaak. Hulle wil nie meer werk nie, hulle wil net staak en dinge hê wat hardwerkende mense besit. Ons Boere moet juis nou 50% van hulle plase oorhandig aan hulle onervare plaaswerkers. Ons landboubedryf gaan dalk ineenstort as hulle aanhou om ons wit boere se land te vat en beperkings te plaas.

Sigeuners sorg vir probleme nie alleen op die platteland, maar soos ek gesê het in die hoofstad. Daar is ’n berugte straat nie ver van die voormalige joodse ghetto wat die ‘heetste plek’ van Boedapest is omdat daar baie sigeuners woon. Snags is dit selfmoord om daar te gaan, maar owerdag is dit nie baie beter nie. ’n Straat vol met minderjarige sigeunerhoere, dwelmmiddelhandelaars, en moordenaars. Weens die hoe aantal misdrywe is daar ‘n ‘container-polisie’ geplaas. Nie-sigeuner buurtbewoners sê dat die container geen verbetering gebring het nie. Die toestand is net soos vroeer. Baie van hulle sé dat die polisieagente nie uit hul veilige plek durf te kom en as daar ’n misdaad gepleeg is en die slagoffer ’n aangifte wil doen, sé die polisie dat die slagoffer na die hoofkantoor moet stap. Die straat word ook die ‘straat van die lang messe’ genoem omdat die sigeuners mense graag neersteek (soms ook met ’n samurai-swaard). Met die auto kan jy daar ook nie veilig parkeer nie: of sien jy jou auto nie meer terug nie of word die bande van jou auto gesteek. Die polisie is so magteloos dat ’n verkragte jong meisie sy aanklag teen die dader moet terugtrek in die vrees van vergelding van die familie van die sigeuners.

Dit is jammer dat daar geen week is sonder sigeunerkriminaliteit, maar die politieke korrekte media wil daarvan niks weet nie. Trouens, die begrip ‘cigánybűnözés’ (sigeunerkriminaliteit) is geen nuwe uitvinding nie, ’n kommuniste romanskrywer het alreeds in die jare tagtig oor die sigeunerkriminaliteit. Dit was ’n polisieroman en destyds in die kommunisme was dit geen taboe nie, maar vandag waarom wel?

Dis sleg. Politiese korrektheid is besig om lande te breek.
Openbaring 21:6
"Verder sê Hy vir my: Dit het klaar gebeur. Ek is die Alfa en die Omega, die Begin en die Einde. Aan elkeen wat dors het, sal Ek te drinke gee uit die fontein met die water van die lewe, verniet. "

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: Bespreking // Discussion

Postby Weerwolf » 2014-07-05, 10:04

Bittereinder wrote:Interessant. Ek het al op 'n paar Duitse blogs gelees hoe die kerke se reputasie verlaag soos hulle "liefdadigheid" betoon aan die instroming van Arabierse vlugtelinge. Hulle tree as't ware ook as 'n NGO op en dit doen baie meer skade as wat hulle goed doen. Ons kerke gee al lankal (voor apartheid al) vir die swart bevolking gratis klere en kos, maar hulle sit nog steeds waar hulle was, dalk nog slegter af. "Free handouts" het ons bevolking baie lui gemaak. Hulle wil nie meer werk nie, hulle wil net staak en dinge hê wat hardwerkende mense besit. Ons Boere moet juis nou 50% van hulle plase oorhandig aan hulle onervare plaaswerkers. Ons landboubedryf gaan dalk ineenstort as hulle aanhou om ons wit boere se land te vat en beperkings te plaas.

Dit is ook die tekortkoming van die Europese Unie wat die gigantiese toestroom van vlugtelinge moontlik maak. Daar word niks gedoen om teen die vlugtelingeprobleme op te tree. Ek kan ook boekdele oor die slegte kante van de EU spreek omdat dit ook my land tref. Voor ons toetreding van die EU was ’n vuile bedriegende kampagne gevoer om mense te oortuig dat in die EU alles van melk en honing is en uiteindlik het die mense hulle jawoord gegee vir die Europese Unie. Die vier vryhede van die EU sorg slegs vir die beginsels om mense te kan uitbuit sonder groot moeilikhede in armere Europese lande. Die waarde van die Hongaarse salarisse het sedert 1970 nie gestyg nie, dus teenwoordig sien ons in die winkels eerste wereldse pryse (soos in West-Europa) en die meeste werkende mense kry derde wereldse salarisse. Na die val van die kommunisme was ons landbousektor en industrie heeltemaal kapot gemaak deur die korrupte politisi wat hierdie sektore aan buitenlanders verkoop het, dus ons is nou grotendeels afhankelik van die multinasionale bedrywe wat hulle werknemers volledig uitbuit vir ’n hondesloon. Ons is nie anders as ’n gekoloniseerde land of Palestyne in ons eie land wat deur die nuwelinge bewoond word. Israelis en Amerikane koop ons grondstukke op. Ons grond en water is vir ’n land die mees kosbare skatte wat nie in die hande van buitenlander mag kom nie. Nou het ons ’n wet wat die aankoop van grond vir buitenlanders moeilik maak, maar dit is nie streng genoeg nie. Die grond moet in die besit wees van die boere wat van landbou weet en nie in die besit van buitenlanders (en binnenlandse oligarge) wat daar ’n koopsentrum of ’n casino wil laat bou.

Hongarye lyk byna op ’n Latyns-Amerikaanse land wat die maatskappelike toestande betref: die gapende kloof tussen die ryke en arme. Die liberale en sosialistiese partye is ons comprado bourgeoise wat slegs die buitenlandse grootkapitaal dien, hulle sorg vir meer uitbuiting. Die rol van die kerk in ons maatskappy ook omstrede weens die korrupsie (die joodse geloofsgemeeskap is vele male korrupter, maar daardie sake word in weinige gevalle ondersoek), maar by ons het dit wel ’n nut: die uitdeling van gratis ete sowel in die somer as in die winter. Veral is hierdie aksie in die winter lewensreddend. By ons is die NGO’s se rol erger as die kerk.

Dis sleg. Politiese korrektheid is besig om lande te breek.

Ja, taboesering van bepaalde onderwerpe is nie goed nie.
Ek hou nie van die Amerikaanse humor nie, maar dit is baie goed.
http://www.youtube.com/watch?v=o25I2fzFGoY
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

User avatar
Shiba
Posts:294
Joined:2010-05-20, 12:06
Gender:female
Country:ZASouth Africa (Suid-Afrika / uMzantsi Afrika / South Africa)
Contact:

Re: Bespreking // Discussion

Postby Shiba » 2014-07-17, 14:45

Hierdie artikel is nou wel nie in Afrikaans nie, maar dit handel oor die rol van Afrikaners in Suid-Afrika en hulle geskiedkundige en huidige ekonomiese verhouding met die swart bevolking. Ek het dit baie interessant gevind.

Afrikaner Entrepreneurs: Unsung Black Economic Empowerment Heroes?
Native: Afrikaans (af) English (en) || Intermediate: German (de) || Beginner: Some odd combination of Riksmål and Bokmål and whatever (no) || Learning on-and-off: Russian (ru) || Curious: Breton (br) Welsh (cy) Finnish (fi)
Korrigere feilene mine, vær så snill!

Die HERE is my herder; niks sal my ontbreek nie. ~ Psalm 23:1

User avatar
Bittereinder
Posts:173
Joined:2013-10-25, 20:12
Real Name:William
Gender:male
Location:Potchefstroom
Country:ZASouth Africa (Suid-Afrika / uMzantsi Afrika / South Africa)

Re: Bespreking // Discussion

Postby Bittereinder » 2014-07-17, 15:18

Shiba wrote:Hierdie artikel is nou wel nie in Afrikaans nie, maar dit handel oor die rol van Afrikaners in Suid-Afrika en hulle geskiedkundige en huidige ekonomiese verhouding met die swart bevolking. Ek het dit baie interessant gevind.

Afrikaner Entrepreneurs: Unsung Black Economic Empowerment Heroes?

Dankie vir die plasing. Ek haal my hoed af vir die man. Ek dink hy kyk meer na 'n praktiese SA as 'n sprokiesverhaal.
Openbaring 21:6
"Verder sê Hy vir my: Dit het klaar gebeur. Ek is die Alfa en die Omega, die Begin en die Einde. Aan elkeen wat dors het, sal Ek te drinke gee uit die fontein met die water van die lewe, verniet. "

User avatar
Shiba
Posts:294
Joined:2010-05-20, 12:06
Gender:female
Country:ZASouth Africa (Suid-Afrika / uMzantsi Afrika / South Africa)
Contact:

Re: Bespreking // Discussion

Postby Shiba » 2014-07-17, 19:08

Definitief. Mense soos hy is noodsaaklik vir die vreedsame voortbestaan en die suksesvolle ontwikkeling van ons land. :)
Native: Afrikaans (af) English (en) || Intermediate: German (de) || Beginner: Some odd combination of Riksmål and Bokmål and whatever (no) || Learning on-and-off: Russian (ru) || Curious: Breton (br) Welsh (cy) Finnish (fi)
Korrigere feilene mine, vær så snill!

Die HERE is my herder; niks sal my ontbreek nie. ~ Psalm 23:1

langmon
Posts:608
Joined:2018-10-23, 17:51
Gender:male

Re: Bespreking // Discussion

Postby langmon » 2018-11-13, 13:37

(Deleted my previous two questions because while they were short, the answers possibly wouldn't be the same. Also these other three mentioned below turned out to be more important.)

How do you say this in Afrikaans?

"This child has got a very high-pitched voice."

"The water currently is still boiling."

"I am only partially able of expressing myself in Afrikaans in an understandable way."
this is a reboot

Return to “Afrikaans”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 5 guests