'n Bikkie of 'n Bietjie

Moderator:Aurinĭa

qwert
Posts:26
Joined:2011-05-11, 12:50
Gender:male
Country:ILIsrael (ישראל / إسرائيل)
'n Bikkie of 'n Bietjie

Postby qwert » 2012-01-09, 19:22

Hi everyone,

I tried to look up the difference between the two, but couldn't come up with anything concrete. Anyone out there who could explain? Is Bikkie just an informal version of Bietjie, or are there any grammatical differences or nuances in meaning?

Thanks.
Native: Image Image
Intermediate: Image Image
Beginner: Image

User avatar
Siegel
Posts:863
Joined:2006-08-21, 23:01
Real Name:Talia Siegel
Gender:female
Location:Harmelen
Country:NLThe Netherlands (Nederland)

Re: 'n Bikkie of 'n Bietjie

Postby Siegel » 2012-01-11, 20:41

bietjie is the way you spell it. bikkie is the pronunciation
^^lol^^

qwert
Posts:26
Joined:2011-05-11, 12:50
Gender:male
Country:ILIsrael (ישראל / إسرائيل)

Re: 'n Bikkie of 'n Bietjie

Postby qwert » 2012-01-14, 23:37

8-) Thanks. I assumed they were different words because I did see people who actually WROTE 'bikkie'.
Native: Image Image
Intermediate: Image Image
Beginner: Image

User avatar
Shiba
Posts:294
Joined:2010-05-20, 12:06
Gender:female
Country:ZASouth Africa (Suid-Afrika / uMzantsi Afrika / South Africa)
Contact:

Re: 'n Bikkie of 'n Bietjie

Postby Shiba » 2012-01-18, 17:00

It's actually not quite the pronunciation, since bikkie = [bƏki] whereas bietjie = [biki] ... but ja, that should be the idea behind it. :)

There are all kinds of new spellings surfacing these days, largely thanks to SMS's and Facebook. It seems common in that school of spelling to replace "ie" with "i" and "tjie" with "kie", which I'm pretty sure is what the original "ons skryf soos ons praat" guys would have liked.

Their opposition wanted to keep the spelling Dutch, so eventually they settled for a compromise. The main reason we have the same letters representing different sounds, like how "d" in "land" and "t" in "plaat" are said in the same way, is so that different forms of the words and words derived from them will still make sense - e.g. "land" isn't spelled "lant" because of the spelling of "lande", "landelike", etc., where the "d" does get voiced. In other words, because of "gelykvormigheid" - similarity.

...And so ends my monologue. :P
Native: Afrikaans (af) English (en) || Intermediate: German (de) || Beginner: Some odd combination of Riksmål and Bokmål and whatever (no) || Learning on-and-off: Russian (ru) || Curious: Breton (br) Welsh (cy) Finnish (fi)
Korrigere feilene mine, vær så snill!

Die HERE is my herder; niks sal my ontbreek nie. ~ Psalm 23:1

Komatie
Posts:2
Joined:2012-04-15, 22:55
Gender:male
Location:Jeffreysbaai
Country:ZASouth Africa (Suid-Afrika / uMzantsi Afrika / South Africa)

Re: 'n Bikkie of 'n Bietjie

Postby Komatie » 2012-04-27, 17:32

Ek het hulp gevra en sal dit seker kry, maar ek het nou-net raakgesien dat ek "post reply" moet gebruik om iets hier te skryf. Ek wil ook Nederlands leer. Ek het nie eers daaraan gedink dat "bikkie" die uitspraak sal wees nie. Ek het gedink iemand het dit verkeerd beet.

PietPiotr
Posts:1
Joined:2012-05-07, 21:14
Real Name:Piotr Bakinski
Gender:male
Location:Windhoek
Country:NANamibia (Namibia)

Re: 'n Bikkie of 'n Bietjie

Postby PietPiotr » 2012-05-07, 21:28

Goeie Dag.
Ja Ek Hoop dat dit vir jul duideliker staan en dat bikkie nie gebruik word in Afrikaans maar net as jy nie kan spel.
So wonder ek of biekie n Nederlandse woord is wat miskien misgus kan word vir die Afrikaanse woord Bietjie?

User avatar
Reinder
Language Forum Moderator
Posts:3774
Joined:2011-03-22, 17:21
Gender:male
Country:MXMexico (México)

Re: 'n Bikkie of 'n Bietjie

Postby Reinder » 2012-05-08, 12:49

PietPiotr wrote:So wonder ek of biekie n Nederlandse woord is wat miskien misgus kan word vir die Afrikaanse woord Bietjie?
"biekie" Is nie 'n Nederlands woord nie. In Nederland sê wy "beetje", dit lyk baie op "bietjie", maar die uitspraak is /beːtjə/.
Image Image Image Image | Image | Image

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: 'n Bikkie of 'n Bietjie

Postby Weerwolf » 2012-05-09, 18:08

Reinder wrote:
PietPiotr wrote:So wonder ek of biekie n Nederlandse woord is wat miskien misgus kan word vir die Afrikaanse woord Bietjie?
"biekie" Is nie 'n Nederlands woord nie. In Nederland sê wy ons "beetje", dit lyk baie op "bietjie", maar die uitspraak is /beːtjə/.

Let daarop dat in Afrikaans 'wy' nie bestaan nie in die sin van 'wij'.

In sommige Vlaamse dialekte (as ek reg onthou, in Vlaams-Brabant) kom 'bekke' en 'bikke' voor. Hulle lyk 'n bietjie op 'bikkie'.
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

User avatar
Reinder
Language Forum Moderator
Posts:3774
Joined:2011-03-22, 17:21
Gender:male
Country:MXMexico (México)

Re: 'n Bikkie of 'n Bietjie

Postby Reinder » 2012-05-09, 19:08

Weerwolf wrote:Let daarop dat in Afrikaans 'wy' nie bestaan nie in die sin van 'wij'.
Baie dankie vir die verbetering! Ek hê nog veel te leer voordat ek regtig Afrikaans kan spreek.
Image Image Image Image | Image | Image

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: 'n Bikkie of 'n Bietjie

Postby Weerwolf » 2012-05-10, 17:25

Reinder wrote:Baie dankie vir die verbetering! Ek hê nog veel te leer voordat ek regtig Afrikaans kan spreek.

Plesier.
Ek is nie 100% seker van my verbetering, maar ek dink dat 'hê' alleen infitief is. Die vervoeging van die woord in die eerste persoon is 'het'.
Jy praat Nederlands op moedertaalniveau, dus dis maklik vir jou om Afrikaans goed te kan beheer. Jy moet net die spelling en grammatika oefen, aangesien die woordeskat amper dieselfde is. :D
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.


Return to “Afrikaans”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 5 guests