Gelukkige Nuwejaar!

Moderator:Aurinĭa

User avatar
Shiba
Posts:294
Joined:2010-05-20, 12:06
Gender:female
Country:ZASouth Africa (Suid-Afrika / uMzantsi Afrika / South Africa)
Contact:
Gelukkige Nuwejaar!

Postby Shiba » 2010-12-31, 23:54

Gelukkige Nuwejaar, almal! Mag 2011 beter wees as wat 2010 was! :D

Het julle enige nuwejaarsvoornemens? Ek wil graag probeer om in die skooltyd vroeër te gaan slaap, meer te oefen en Portugees en viool te leer. Ek het 'n paar aande gelede alreeds begin om viool te leer. :)
Native: Afrikaans (af) English (en) || Intermediate: German (de) || Beginner: Some odd combination of Riksmål and Bokmål and whatever (no) || Learning on-and-off: Russian (ru) || Curious: Breton (br) Welsh (cy) Finnish (fi)
Korrigere feilene mine, vær så snill!

Die HERE is my herder; niks sal my ontbreek nie. ~ Psalm 23:1

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: Gelukkige Nuwejaar!

Postby Weerwolf » 2011-01-01, 10:06

Gelukkige Nuwejaar vir jou ook.

Hierdie jaar wil ek meer Afrikaans en Nederlands leer en met my kennis probeer deelneem aan gesprekke. Maar my woordeskat is gebrekkig. Daarom moet ek meer woorde leer deur boeke en koerante. Ek sal ook luister na Afrikaans/Nederlands radio stasies om my uitspraak verstaanbaar te maak.
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

User avatar
Sandman
Posts:21
Joined:2007-09-21, 7:30
Gender:male
Location:Loimaa
Country:FIFinland (Suomi)

Re: Gelukkige Nuwejaar!

Postby Sandman » 2011-01-02, 9:29

Gelukkige Nuwe Jaar vir almal!

Ek het geen besondere nuwejaarvoornemens want ek sal hulle nie kan voldoen nie. :whistle:
Maar ek dink ek sal dieselfde voorwerpe doen waarvan Weerwolf geskryf het.


Return to “Afrikaans”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 4 guests