Help die Afrikaanse wiktionary 'n bietjie

Moderator:Aurinĭa

ngonyama
Posts:7
Joined:2010-09-21, 3:52
Gender:male
Country:USUnited States (United States)
Help die Afrikaanse wiktionary 'n bietjie

Postby ngonyama » 2010-09-21, 16:15

My Afrikaans is nie baie goed nie: ek is Nederlander, maar ek het drie jaar in Suid-Afrika gewerk. Ek het ook gepoog om die Afrikaanse wikipedia en wiktionary te help. Die wikipedia het nou tot lewe gekom, maar kan nog baie hulp gebruik. Die Wikiwoordeboek het altyd net een gebruiker (Manie) wat baie aktief gewees was en baie goed werk gelewer het, maar nou die moed 'n bietjie verloor het. Dis baie spytig en ook eienaardig vir 'n taal met ses miljoen sprekers. Tale as Yslands doen beter en selfs die Swahili wiki is nou groter as die Afrikaanse ene. Is daar nie mense hier wat die Afrikaanse taal 'n hupstoot kan en wil gee nie?

Return to “Afrikaans”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 5 guests