As ek reg onthou het ek vroeër hierdie jaar daardie woord in my Afrikaanse Taalkundeboek raakgeloop. Hy's definitief 'n leenwoord, maar ek sal nie nou kan sê uit watter taal hy kom nie.
Dis ook moontlik dat ek my misgis het - toe ek nou in my taalkundeboek gaan kyk het, kon ek die woord nêrens kry nie. Inelkgeval dink ek dat dit waarskynlik is dat "spesmaas" (soos "spens") uit Maleis-Portugees kom. Ek mag egter verkeerd wees.
Native:
|| Intermediate:
|| Beginner:
|| Learning on-and-off:
|| Curious:
Korrigere feilene mine, vær så snill!
Die HERE is my herder; niks sal my ontbreek nie. ~ Psalm 23:1