Page 1 of 12

SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Posted: 2008-08-08, 10:25
by Formiko
Die persoon onder my speel skaak wel.

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Posted: 2008-08-08, 23:45
by OCCASVS
Nee, ek nie speel skaak nie. :(

Die persoon onder my is 'n nie-roker.

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Posted: 2008-08-12, 19:23
by Aleco
Dat is reg :)

Die persoon onder my het honde lief.

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Posted: 2008-08-27, 8:06
by culúrien
Ja :P

die person onder my praat afrikaans en nederlands

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Posted: 2008-08-27, 20:32
by Aleco
My Nederlands is taamlik goed, maar om Afrikaans te skryf, moet ek elke woord in de woordeboek deursien. Maar ek moet sê dat Afrikaans lyk baie vreemd vir my :lol: Dit lyk as verkeerd Nederlands :lol:

De persoon onder my het van coca cola :P

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Posted: 2008-08-31, 12:16
by Siegel
ek hou baie baie van coca cola en drink dit elke dag, ek is eintlik verslaaf daaraan :P

wil julle hê dat ek julle foute moet verbeter sodat julle daarvan leer?

die persoon onder my het verlede week 'n operasie ondergaan

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Posted: 2008-08-31, 17:46
by Aleco
Siegel wrote:Wil julle hê dat ek julle foute moet verbeter sodat julle daarvan leer?

Ja :P

*****************************

Nee
;)

Die persoon onder my se Afrikaans kan beter word.

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Posted: 2008-09-08, 17:13
by Siegel
natuurlik, dit kan altyd beter word.

Die persoon onder my bly by die see

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Posted: 2008-10-31, 20:55
by Steli
Nee, ek woon enkele kilometers van die see.

Die persoon onder my is nog nie in Suid-Afrika gewees nie.

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Posted: 2008-11-05, 23:13
by Siegel
dit is waar, ek het nog nooit in suid-afrika gewees nie maar ek beplan om oor 'n paar maande soontoe te gaan.


die persoon onder my hou van rugby

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Posted: 2008-11-07, 19:12
by Steli
Nee, ek hou nie van rugby nie. Ek ken nie eens die regels nie.

Die persoon onder my dink dat dit te koud is waar hy/sy leef.

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Posted: 2008-11-11, 14:58
by Siegel
nie regtig nie, alhoewel ek op die oomblik in holland bly, en in israel is dit 'n bietjie warmer.

die persoon onder my hou van vleis :D :D

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Posted: 2008-11-12, 13:24
by Dminor
Ja, maar dit gaan natuurlik om die innerlik. :notme:

Die persoon onder my wil slaap.

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Posted: 2008-11-15, 10:04
by Maja123
Nee, ek moet myself dissiplineer om betyds genoeg te gaan slaap. :D
Die persoon onder my het in verlede week 'n film gekyk.

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Posted: 2008-12-20, 23:53
by Copperfield
Ja ek het die film "Gremlins" gekyk. :mrgreen:
Die persoon onder my hou van vakansie by die see.

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Posted: 2008-12-29, 13:41
by andre
Ek wens ek kon by die see wees, maar ek is darem naby 'n rivier!

Die persoon onder my hou van Afrikaanse sangers

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Posted: 2008-12-29, 15:28
by Boes
Ek ken nie egt veel Afrikaanse sangers nie, maar ek hou wel van die Afrikaanse liedjies van Stef Bos.

Die persoon onder my is bles.

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Posted: 2008-12-30, 12:29
by andre
Boes wrote:Ek ken nie egt veel Afrikaanse sangers nie, maar ek hou wel van die Afrikaanse liedjies van Stef Bos.

Die persoon onder my is bles.


Hoe het jy geweet?! :oops: Darem net 'n bietjie!

Die persoon onder my verlang na sonskyn

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Posted: 2009-01-02, 6:29
by Maja123
Mens, jy praat mos nou die waarheid!! :yep: :yep:
Die persoon onder my is bly dinge begin stadig maar seker weer sy normale gang gaan. :partyhat: :silly: :ohwell:

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Posted: 2009-01-11, 19:17
by Copperfield
Ja defnitief!

Die persoon onder my gaan hierdie jaar harder werk om Afrikaans te leer. :shock: