SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Moderator: Aurinĭa

User avatar
Copperfield
Posts: 31
Joined: 2008-12-19, 19:58
Real Name: James
Gender: male
Country: GB United Kingdom (United Kingdom)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Copperfield » 2009-03-15, 18:57

Ek leer nie regtig Afrikaans nie, ek gebruik net die Afrikaans wat ek ken!


Die persoon onder my praat met homself? :shock:

User avatar
Weerwolf
Posts: 1908
Joined: 2009-12-09, 19:53
Real Name: Krisztián
Gender: male
Location: Венгрия; Будaпешт
Country: HU Hungary (Magyarország)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Weerwolf » 2009-12-09, 20:46

Copperfield wrote:Die persoon onder my praat met homself? :shock:

Ek praat nie met myself nie. :)

Het die persoon onder my goed geslaap?

(it's been a while since the last answer, I hope it's not a dead thread.)
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

User avatar
torero23
Posts: 9
Joined: 2009-06-17, 23:50
Real Name: Michael Davis
Gender: male
Location: Atlanta
Country: US United States (United States)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby torero23 » 2010-01-22, 3:48

Ja, ek het goed geslaap!

Die persoon onder my wil 'n onderwyser wees.

User avatar
Pelje
Posts: 291
Joined: 2010-01-25, 18:16
Gender: male
Country: SE Sweden (Sverige)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Pelje » 2010-02-28, 18:34

Miskien eendag, maar ek kan nie dink myself als onderwyser.

Die persoon onder my is werkloos.
2 Timothy 3:5

chris88
Posts: 3
Joined: 2010-03-19, 17:45
Real Name: Chris
Gender: male
Location: Bournemouth
Country: GB United Kingdom (United Kingdom)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby chris88 » 2010-03-19, 17:50

Nee, ek is nie werkloos nie maar ek werk vir myself. (selfemployed)


Die persoon onder my gaan na die 2010 Wereldbeker-Sokkertoernooi in Suid-Afrika.

User avatar
lumiel
Posts: 2283
Joined: 2009-07-12, 8:12
Real Name: Miika
Gender: male
Location: Helsinki/Helsingfors
Country: FI Finland (Suomi)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby lumiel » 2010-03-21, 7:40

Nee, ek hou nie van sokker nie.

Die persoon onder my het 'n kar gekoop.
[flag]fi[/flag] [flag]sme[/flag] [flag]et[/flag] [flag]fr[/flag] [flag]fr-qc[/flag]
Kas siis selle maa keel
laulutuules ei või
taevani tõustes üles
igavikku omale otsida?

User avatar
Sandman
Posts: 21
Joined: 2007-09-21, 7:30
Gender: male
Location: Loimaa
Country: FI Finland (Suomi)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Sandman » 2010-03-28, 16:43

Nee, ek het nie 'n kar gekoop nie omdat ek alreeds twee karre het.

Die persoon onder my het baie kinders.

User avatar
lumiel
Posts: 2283
Joined: 2009-07-12, 8:12
Real Name: Miika
Gender: male
Location: Helsinki/Helsingfors
Country: FI Finland (Suomi)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby lumiel » 2010-03-30, 12:54

Nee, ek het geen kinders.

Die persoon onder my woon in Suid-Afrika.
[flag]fi[/flag] [flag]sme[/flag] [flag]et[/flag] [flag]fr[/flag] [flag]fr-qc[/flag]
Kas siis selle maa keel
laulutuules ei või
taevani tõustes üles
igavikku omale otsida?

User avatar
dorenda
Posts: 2896
Joined: 2004-11-17, 23:02
Real Name: Dorenda
Gender: female
Country: PL Poland (Polska)
Contact:

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby dorenda » 2010-03-30, 15:25

Nee, ek woon in Nederland.

Die persoon onder my het nooit in Suid-Afrika gewees nie.
нехай мій гаманець порожній
моя дорога невідома
я стану вільним, подорожнім
найголовніше вийти з дому

User avatar
Siegel
Posts: 863
Joined: 2006-08-21, 23:01
Real Name: Talia Siegel
Gender: female
Location: Harmelen
Country: NL The Netherlands (Nederland)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Siegel » 2010-04-20, 15:13

ja ek het nog nooit in suid afrika gewees nie...

die persoon onder my het nog nooit mickey mouse ontmoet nie
^^lol^^

User avatar
Shiba
Posts: 294
Joined: 2010-05-20, 12:06
Gender: female
Country: ZA South Africa (Suid-Afrika / uMzantsi Afrika / South Africa)
Contact:

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Shiba » 2010-05-20, 20:51

Absoluut korrek, ek het Mickey Mouse nog nooit ontmoet nie. =)

Die persoon onder my het 'n hond.
Native: Afrikaans (af) English (en) || Intermediate: German (de) || Beginner: Some odd combination of Riksmål and Bokmål and whatever (no) || Learning on-and-off: Russian (ru) || Curious: Breton (br) Welsh (cy) Finnish (fi)
Korrigere feilene mine, vær så snill!

Die HERE is my herder; niks sal my ontbreek nie. ~ Psalm 23:1

User avatar
Weerwolf
Posts: 1908
Joined: 2009-12-09, 19:53
Real Name: Krisztián
Gender: male
Location: Венгрия; Будaпешт
Country: HU Hungary (Magyarország)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Weerwolf » 2010-06-29, 10:46

Ek het geen hond nie.

Die persoon onder my het blonde hare.
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

User avatar
Sandman
Posts: 21
Joined: 2007-09-21, 7:30
Gender: male
Location: Loimaa
Country: FI Finland (Suomi)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Sandman » 2010-07-05, 11:46

Nee, ek het nie blonde hare nie want my hare is bruin.

Die persoon onder my het blou oë.

User avatar
dorenda
Posts: 2896
Joined: 2004-11-17, 23:02
Real Name: Dorenda
Gender: female
Country: PL Poland (Polska)
Contact:

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby dorenda » 2010-07-05, 12:42

Ja, ek het blou oë en blonde hare.

Die persoon onder my is maer.
нехай мій гаманець порожній
моя дорога невідома
я стану вільним, подорожнім
найголовніше вийти з дому

User avatar
Shiba
Posts: 294
Joined: 2010-05-20, 12:06
Gender: female
Country: ZA South Africa (Suid-Afrika / uMzantsi Afrika / South Africa)
Contact:

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Shiba » 2010-07-07, 10:52

Nee, nie besonders nie.

Die persoon onder my het fotografie as 'n stokperdjie.
Native: Afrikaans (af) English (en) || Intermediate: German (de) || Beginner: Some odd combination of Riksmål and Bokmål and whatever (no) || Learning on-and-off: Russian (ru) || Curious: Breton (br) Welsh (cy) Finnish (fi)
Korrigere feilene mine, vær så snill!

Die HERE is my herder; niks sal my ontbreek nie. ~ Psalm 23:1

User avatar
Siegel
Posts: 863
Joined: 2006-08-21, 23:01
Real Name: Talia Siegel
Gender: female
Location: Harmelen
Country: NL The Netherlands (Nederland)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Siegel » 2010-07-09, 15:34

nee !!

die persoon onder my drink goedkoop duitse wyn
^^lol^^

User avatar
Weerwolf
Posts: 1908
Joined: 2009-12-09, 19:53
Real Name: Krisztián
Gender: male
Location: Венгрия; Будaпешт
Country: HU Hungary (Magyarország)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Weerwolf » 2010-12-19, 16:39

Ek drink selde wyn, so nee.

Die persoon onder my het gister vis geëet.
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

User avatar
Shiba
Posts: 294
Joined: 2010-05-20, 12:06
Gender: female
Country: ZA South Africa (Suid-Afrika / uMzantsi Afrika / South Africa)
Contact:

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Shiba » 2010-12-19, 17:34

Nee, gister het ek wors geëet.

Die persoon onder my hou meer van koffie as van tee.
Native: Afrikaans (af) English (en) || Intermediate: German (de) || Beginner: Some odd combination of Riksmål and Bokmål and whatever (no) || Learning on-and-off: Russian (ru) || Curious: Breton (br) Welsh (cy) Finnish (fi)
Korrigere feilene mine, vær så snill!

Die HERE is my herder; niks sal my ontbreek nie. ~ Psalm 23:1

User avatar
Weerwolf
Posts: 1908
Joined: 2009-12-09, 19:53
Real Name: Krisztián
Gender: male
Location: Венгрия; Будaпешт
Country: HU Hungary (Magyarország)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Weerwolf » 2010-12-21, 15:57

Nee, ek drink nooit koffie nie, maar hou van tee. Tee is baie gesonder, dink ek.

Die persoon onder my het vandag geswem.
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

User avatar
Shiba
Posts: 294
Joined: 2010-05-20, 12:06
Gender: female
Country: ZA South Africa (Suid-Afrika / uMzantsi Afrika / South Africa)
Contact:

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Shiba » 2010-12-22, 21:56

Nee, ek het 'n verkoue. Ek was wel in die swembad, maar net op die eerste trap.

Die persoon onder my hou baie van pizza.
(Ek is honger, kan enigiemand dit agterkom? :P )
Native: Afrikaans (af) English (en) || Intermediate: German (de) || Beginner: Some odd combination of Riksmål and Bokmål and whatever (no) || Learning on-and-off: Russian (ru) || Curious: Breton (br) Welsh (cy) Finnish (fi)
Korrigere feilene mine, vær så snill!

Die HERE is my herder; niks sal my ontbreek nie. ~ Psalm 23:1


Return to “Afrikaans”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest