SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Moderator:Aurinĭa

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)
Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Weerwolf » 2011-12-29, 13:31

Shiba wrote:As jy ooit Suid-Afrika toe kom, moet jy beslis 'n punt daarvan maak om melktert (en koeksisters) te proe. :D

Ek sien uit na die nuwe jaar, alhoewel ek bly is dat hy nog nie hier is nie.

Ja, natuurlik proe ek dit as ek daar is. :)

Jy het vergeet om 'n sin met "die persoon onder my..." te skryf.
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

User avatar
Leviwosc
Posts:4743
Joined:2002-06-28, 3:38
Real Name:Reinaldus Adreanus
Gender:male
Location:Tilburg
Country:NLThe Netherlands (Nederland)
Contact:

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Leviwosc » 2012-01-09, 19:22

Jy het dit ook vergeet Weerwolf.

Die persoon onder my is net as ek baie geskrik van hierdie vlag van die Zuid-Afrikaansche Republiek wat nou hier op Unilang die taal Afrikaans representeer: [flag]af[/flag] En dink net as ek dat die hedendaagse vlag van Suid Afrika moet trugkeer as die simbool vir die Afrikaanse taal.
Image Image | Image Image Image Image | Image Image Image

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Weerwolf » 2012-01-09, 20:02

Leviwosc wrote:Jy het dit ook vergeet Weerwolf.

Nee, ek het niks vergeet nie, my maatjie. :D Ek het 'n sin geskryf en sy het hom beantwoord, maar daarna het sy niks nuuts geskryf nie. Ek het haar gewaarsku dat haar "persoon onder my"-sin ontbreek, dis alles.
Leviwosc wrote:Die persoon onder my is net as ek baie geskrik van hierdie vlag van die Zuid-Afrikaansche Republiek wat nou hier op Unilang die taal Afrikaans representeer: [flag]af[/flag] En dink net as ek dat die hedendaagse vlag van Suid Afrika moet trugkeer as die simbool vir die Afrikaanse taal.

Is daar iets verander? Ek sien die ou vlag [flag]af[/flag].

Die persoon onder my kan nie goed slaap nie.
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

User avatar
Leviwosc
Posts:4743
Joined:2002-06-28, 3:38
Real Name:Reinaldus Adreanus
Gender:male
Location:Tilburg
Country:NLThe Netherlands (Nederland)
Contact:

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Leviwosc » 2012-01-11, 1:32

Weerwolf wrote:
Leviwosc wrote:Jy het dit ook vergeet Weerwolf.

Nee, ek het niks vergeet nie, my maatjie. :D Ek het 'n sin geskryf en sy het hom beantwoord, maar daarna het sy niks nuuts geskryf nie. Ek het haar gewaarsku dat haar "persoon onder my"-sin ontbreek, dis alles.

Baie dankie vir jou uitgebreid uitleg oor die situasie in hierdie draadjie.

Weerwolf wrote:
Leviwosc wrote:Die persoon onder my is net as ek baie geskrik van hierdie vlag van die Zuid-Afrikaansche Republiek wat nou hier op Unilang die taal Afrikaans representeer: [flag]af[/flag] En dink net as ek dat die hedendaagse vlag van Suid Afrika moet trugkeer as die simbool vir die Afrikaanse taal.

Is daar iets verander? Ek sien die ou vlag [flag]af[/flag].

Ek sien die ou vlag nu ook. Maar ek het die ou Transvaalse vlag hier gesien. Die lui het die vlag weer terug verander na die modern Suid-Afrikaanse vlag.

Weerwolf wrote:Die persoon onder my kan nie goed slaap nie.

Nee, ek kan goed slaap, maar ek is 'n nagdier en slaap oordag.

Die persoon onder my droom ook van wolkjies in 'n blou lug.
Image Image | Image Image Image Image | Image Image Image

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Weerwolf » 2012-01-26, 16:06

Nee, ek droom van ander dinge.

Die persoon onder my het vandag 'n dieet begin.
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

User avatar
Etxebunti
Posts:32
Joined:2012-02-16, 21:29
Gender:male
Country:FRFrance (France)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Etxebunti » 2012-02-18, 21:51

ek het vandag 'n dieet gebegin nie,
die persoon onder my soos om te vis.

is my sin juis?


Etxebunti
Please correct my Afrikaans, dankie!

native[flag]fr[/flag] ; good [flag]en[/flag] ; beginner [flag]eu[/flag] & [flag]es[/flag]; really interested in [flag]af[/flag] ; : forgotten [flag]de[/flag]

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Weerwolf » 2012-02-20, 20:58

Hier is my verbetering van jou sinne, maar ek het Afrikaans nie as moedertaal nie.
Etxebunti wrote:ek het vandag geen dieet begin nie,
die persoon onder my hou van visvang.

is my sin juis?


Etxebunti

Nee, ek hou nie van visvang nie. Ek vind dit baie vervelig.

Die persoon onder my het 'n dagboekie.
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

User avatar
Etxebunti
Posts:32
Joined:2012-02-16, 21:29
Gender:male
Country:FRFrance (France)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Etxebunti » 2012-02-27, 22:24

Dankie vir die verbetering,

Nee, ek het nie 'n dagboekie nie.
Die persoon onder my woon in Suid-Afrika

Etxebunti
Please correct my Afrikaans, dankie!

native[flag]fr[/flag] ; good [flag]en[/flag] ; beginner [flag]eu[/flag] & [flag]es[/flag]; really interested in [flag]af[/flag] ; : forgotten [flag]de[/flag]

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Weerwolf » 2012-03-02, 22:47

Etxebunti wrote:Dankie vir die verbetering,

Nee, ek het geen dagboekie nie.
Die persoon onder my woon in Suid-Afrika

Etxebunti

Plesier.

Nee, ek woon nie in Suid-Afrika nie. Ek woon in Hongarye.

Die persoon onder my woon ook nie in Suid-Afrika nie.
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

User avatar
Etxebunti
Posts:32
Joined:2012-02-16, 21:29
Gender:male
Country:FRFrance (France)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Etxebunti » 2012-03-03, 13:16

Ja, ek woon in Frankryk.
Die persoon onder my hou van vlieg met glyvliegtuige (like to fly gliders?)

Etxebunti
Please correct my Afrikaans, dankie!

native[flag]fr[/flag] ; good [flag]en[/flag] ; beginner [flag]eu[/flag] & [flag]es[/flag]; really interested in [flag]af[/flag] ; : forgotten [flag]de[/flag]

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Weerwolf » 2012-03-07, 22:07

Etxebunti wrote:Ja, ek woon in Frankryk.
Die persoon onder my hou van vlieg met glyvliegtuige (like to fly gliders?)=sweefvliegtuig

Nee, ek is 'n bietjie bang vir vlieg.

Die persoon onder my gaan elke dag met die metro na sy/haar werk.
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

User avatar
Etxebunti
Posts:32
Joined:2012-02-16, 21:29
Gender:male
Country:FRFrance (France)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Etxebunti » 2012-03-11, 21:20

Weerwolf wrote:Nee, ek is 'n bietjie bang vir vlieg.

Die persoon onder my gaan elke dag met die metro na sy/haar werk.


Nee, dit is geen metro nie in my stad.

Die persoon onder my het vandag gebraai.

Etxebunti
Please correct my Afrikaans, dankie!

native[flag]fr[/flag] ; good [flag]en[/flag] ; beginner [flag]eu[/flag] & [flag]es[/flag]; really interested in [flag]af[/flag] ; : forgotten [flag]de[/flag]

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Weerwolf » 2012-03-12, 11:18

Nee, vandag het ek nie gebraai nie.

Die persoon onder my luister dikwels na Radio Sonder Grense.
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

User avatar
Shiba
Posts:294
Joined:2010-05-20, 12:06
Gender:female
Country:ZASouth Africa (Suid-Afrika / uMzantsi Afrika / South Africa)
Contact:

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Shiba » 2012-03-14, 19:51

Etxebunti wrote:Ja, ek woon in Frankryk.
Die persoon onder my hou daarvan om met sweefvliegtuie[color=#FF0000]te vlieg



Weerwolf wrote:
Etxebunti wrote:Ja, ek woon in Frankryk.
Die persoon onder my hou van vlieg met glyvliegtuige (like to fly gliders?)=sweefvliegtuig

Nee, ek is 'n bietjie bang vir vlieg.

Die persoon onder my gaan elke dag met die metro na sy/haar werk.


In Afrikaans, it's more common to refer to "trein" than "metro". :)

Etxebunti wrote:
Weerwolf wrote:Nee, ek is 'n bietjie bang vir vlieg.

Die persoon onder my gaan elke dag met die metro na sy/haar werk.


Nee, daar is geen metro in my stad nie.

Die persoon onder my het vandag gebraai.

Etxebunti


While it is possible to move the position of the "nie" around a bit, it's usually placed at the end of the sentence, unless that would complicate the sentence (and, of course, it ends up in all kinds of places in poetry!).


Weerwolf wrote:Nee, vandag het ek nie gebraai nie.

Die persoon onder my luister dikwels na Radio Sonder Grense.


Nee, ek luister nie dikwels na RSG nie.

Die persoon onder my eet elke dag groente.
Native: Afrikaans (af) English (en) || Intermediate: German (de) || Beginner: Some odd combination of Riksmål and Bokmål and whatever (no) || Learning on-and-off: Russian (ru) || Curious: Breton (br) Welsh (cy) Finnish (fi)
Korrigere feilene mine, vær så snill!

Die HERE is my herder; niks sal my ontbreek nie. ~ Psalm 23:1

User avatar
Etxebunti
Posts:32
Joined:2012-02-16, 21:29
Gender:male
Country:FRFrance (France)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Etxebunti » 2012-03-14, 21:55

Dankie vir die korreksie!
Ja, ek eet elke dag groente, ek dink dat die groente is goed vir die gesondheid.
Die persoon onder my woon by die see.

Etxebunti
Please correct my Afrikaans, dankie!

native[flag]fr[/flag] ; good [flag]en[/flag] ; beginner [flag]eu[/flag] & [flag]es[/flag]; really interested in [flag]af[/flag] ; : forgotten [flag]de[/flag]

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Weerwolf » 2012-04-12, 17:45

Nee, daar is geen see in my land nie.

Die persoon onder my koop gereeld 'n bepaalde buitenlandse koerant.
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

User avatar
Shad
Posts:1759
Joined:2006-08-31, 8:52
Gender:male
Country:ARArgentina (Argentina)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Shad » 2012-07-06, 1:56

Nee, nooit.

Die persoon onder my is te skaam.

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Weerwolf » 2012-07-06, 12:48

Nee, ek is nie te skaam nie.

Die persoon onder my besit oor 'n breëband-toegang tot die internet.
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

User avatar
Leviwosc
Posts:4743
Joined:2002-06-28, 3:38
Real Name:Reinaldus Adreanus
Gender:male
Location:Tilburg
Country:NLThe Netherlands (Nederland)
Contact:

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Leviwosc » 2012-07-26, 1:16

Ja, ek beskik oor 'n breëband-toegang tot die internet. Breëband-toegange is baie normaal in Nederland.

Die persoon onder my het woordeboeke vir meer as 20 tale.
Image Image | Image Image Image Image | Image Image Image

User avatar
Shiba
Posts:294
Joined:2010-05-20, 12:06
Gender:female
Country:ZASouth Africa (Suid-Afrika / uMzantsi Afrika / South Africa)
Contact:

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Shiba » 2012-07-28, 14:25

Etxebunti wrote:Dankie vir die korreksie!
Ja, ek eet elke dag groente, ek dink dat die groente is goed is vir die gesondheid.
Die persoon onder my woon by die see.

Etxebunti

====================
shprakh wrote:Nee, nooit nie.

Die persoon onder my is te skaam.

"Nooit", "geen", and other such negating words work the same as "nie" - a sentence containing one of them needs a "closing 'nie' ".
Not all Afrikaners add the second "nie", though, and hearing people say "Nee, nooit" is quite common (I do it myself sometimes ^^; ), but it's still not quite correct.

====================
Weerwolf wrote:Nee, ek is nie te skaam nie.

Die persoon onder my besit oor 'n breëband-toegang tot die internet.

Onthou, 'n mens "besit iets", maar "beskik oor iets".

"Toegang" is 'n abstrakte selfstandige naamwoord, d.w.s. hy het nie 'n meervoud of 'n verkleiningsvorm nie - en dit beteken ook dat 'n mens hom nie saam met " 'n " gebruik nie, en net saam met "die" in sekere gevalle.

Ons praat van " 'n breëbandkonneksie " (dit is egter beter om van " 'n breëbandverbinding " te praat) en van "breëbandtoegang", sonder die lidwoord ("article").

=====================
Leviwosc wrote:Ja, ek beskik oor 'n breëband-toegang tot die internet. Breëband-toegange is baie normaal in Nederland.

Die persoon onder my het woordeboeke vir meer as 20 tale.

Soos wat ek hierbo vir Weerwolf gesê het, praat ons van " 'n breëbandkonneksie " en "breëbandtoegang", aangesien "toegang" 'n abstrakte s.nw. is. :)

======================
Nee, ek het nie woordeboeke vir meer as 20 tale nie. Dalk vir vier of vyf, mits jy die klein woordeboekies agterin ander taalboeke tel.

Die persoon onder my het verkoue.
Native: Afrikaans (af) English (en) || Intermediate: German (de) || Beginner: Some odd combination of Riksmål and Bokmål and whatever (no) || Learning on-and-off: Russian (ru) || Curious: Breton (br) Welsh (cy) Finnish (fi)
Korrigere feilene mine, vær så snill!

Die HERE is my herder; niks sal my ontbreek nie. ~ Psalm 23:1


Return to “Afrikaans”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 6 guests