SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Moderator:Aurinĭa

User avatar
Shiba
Posts:294
Joined:2010-05-20, 12:06
Gender:female
Country:ZASouth Africa (Suid-Afrika / uMzantsi Afrika / South Africa)
Contact:
Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Shiba » 2016-01-17, 17:43

Ja, ek het vandag vakansie. :mrgreen:

Die persoon onder my lees graag speurverhale (mystery stories / whodunnits).
Native: Afrikaans (af) English (en) || Intermediate: German (de) || Beginner: Some odd combination of Riksmål and Bokmål and whatever (no) || Learning on-and-off: Russian (ru) || Curious: Breton (br) Welsh (cy) Finnish (fi)
Korrigere feilene mine, vær så snill!

Die HERE is my herder; niks sal my ontbreek nie. ~ Psalm 23:1

User avatar
Antea
Posts:3954
Joined:2015-08-23, 10:53
Real Name:c
Gender:female

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Antea » 2016-08-06, 11:54

Ja, ek hou van speurverhale.

Die person onder my hou van roomys.

User avatar
Multiturquoise
Language Forum Moderator
Posts:4169
Joined:2011-10-10, 17:12

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Multiturquoise » 2018-03-28, 0:52

Ek hou van roomys, maar hierdie dae het ek tandpyn, daarom ek kan dit nie eet nie.

Die persoon onder my weet oor die duo "No Method".
native: (tr)
advanced: (en) (el)
intermediate: (fr) (ka)
focus: (de) (sl) (hr)

User avatar
Antea
Posts:3954
Joined:2015-08-23, 10:53
Real Name:c
Gender:female

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Antea » 2019-11-02, 16:18

Nee, ek ken hulle nie.

Die persoon onder my is vandag slaperig.

nijk

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby nijk » 2021-02-27, 8:34

Nou nee.

Somer is die gunsteling seisoen van die persoon onder my.

User avatar
Antea
Posts:3954
Joined:2015-08-23, 10:53
Real Name:c
Gender:female

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Antea » 2021-02-27, 8:37

Ek verkies die herfs.

Die persoon onder my het 'n taalkursus Afrikaans voltooi.


Return to “Afrikaans”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 4 guests