SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Moderator:Aurinĭa

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)
Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Weerwolf » 2011-08-08, 8:35

Dankie xkuehn!

Nee, ek drink nooit koffie nie.

Die persoon onder my drink elke dag melk.
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

xkuehn
Posts:159
Joined:2011-06-11, 13:27
Real Name:Christiaan Kühn
Gender:male
Country:ZASouth Africa (Suid-Afrika / uMzantsi Afrika / South Africa)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby xkuehn » 2011-08-08, 9:03

Weerwolf wrote:Die persoon onder my drink elke dag melk.

Nee. Dit maak my siek.

Die persoon onder my geniet vandag 'n lekker somersdag.
Native: [flag]af[/flag][flag]en[/flag]. Intermediate: [flag]de[/flag][flag]nl[/flag]. Beginner: [flag]ja[/flag][flag]st[/flag].
Google Translate wrote:And Google Translator, Babel Fish translation costs excretion.

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Weerwolf » 2011-08-08, 9:58

Ja, die son skyn en die temperatuur is 26 grade Celsius.

Die persoon onder my speel 'n musiekinstrument.
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

xkuehn
Posts:159
Joined:2011-06-11, 13:27
Real Name:Christiaan Kühn
Gender:male
Country:ZASouth Africa (Suid-Afrika / uMzantsi Afrika / South Africa)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby xkuehn » 2011-08-08, 18:18

Weerwolf wrote:Die persoon onder my speel 'n musiekinstrument.

Ek sou graag wou leer, maar dit was ongelukkig nie moontlik nie.

Die persoon onder my het 'n afkeur in die wetenskaplike skryfstyl.
Native: [flag]af[/flag][flag]en[/flag]. Intermediate: [flag]de[/flag][flag]nl[/flag]. Beginner: [flag]ja[/flag][flag]st[/flag].
Google Translate wrote:And Google Translator, Babel Fish translation costs excretion.

xkuehn
Posts:159
Joined:2011-06-11, 13:27
Real Name:Christiaan Kühn
Gender:male
Country:ZASouth Africa (Suid-Afrika / uMzantsi Afrika / South Africa)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby xkuehn » 2011-08-19, 10:04

Geen antwoord?

Die persoon onder my gaan ons nou iets van sy gunsteling bordspel vertel.
Native: [flag]af[/flag][flag]en[/flag]. Intermediate: [flag]de[/flag][flag]nl[/flag]. Beginner: [flag]ja[/flag][flag]st[/flag].
Google Translate wrote:And Google Translator, Babel Fish translation costs excretion.

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Weerwolf » 2011-08-25, 11:21

My gunsteling bordspel is skaak. Eintlik dit is die enigste bordspel wat ek kan speel.

Die persoon onder my is 'n professor aan 'n universiteit en gee lesse van Afrikaans.
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

User avatar
Shiba
Posts:294
Joined:2010-05-20, 12:06
Gender:female
Country:ZASouth Africa (Suid-Afrika / uMzantsi Afrika / South Africa)
Contact:

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Shiba » 2011-09-16, 9:19

Weerwolf wrote:My gunsteling bordspel is skaak. Eintlik is dit die enigste bordspel wat ek kan speel.

Die persoon onder my is 'n professor aan 'n universiteit en gee lesse in Afrikaans. / Afrikaanse lesse


Nee, ek's nog eers in graad elf!

Die persoon na my hou van Bulgaarse volksmusiek.
Native: Afrikaans (af) English (en) || Intermediate: German (de) || Beginner: Some odd combination of Riksmål and Bokmål and whatever (no) || Learning on-and-off: Russian (ru) || Curious: Breton (br) Welsh (cy) Finnish (fi)
Korrigere feilene mine, vær så snill!

Die HERE is my herder; niks sal my ontbreek nie. ~ Psalm 23:1

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Weerwolf » 2011-09-16, 11:45

Dankie vir die verbetering, Shiba.

Nee, ek hou nie van Bulgaarse volksmusiek nie. Ek hou alleen van Hongaarse volksmusiek, omdat ek uit Hongarye kom.

Die person onder my luister graag na musiek van Albert de Wet.
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

User avatar
Reinder
Language Forum Moderator
Posts:3774
Joined:2011-03-22, 17:21
Gender:male
Country:MXMexico (México)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Reinder » 2011-10-12, 17:07

Weerwolf wrote:Die person onder my luister graag na musiek van Albert de Wet.

Ek ken Albert de Wet nie, maar dit klink baie goed.
Ek wonder waar die dubbele 'nie' is, het ek 'n fout gemaak in die sin?

Die persoon onder my vind Afrikaans mooier klink as Nederlands.
Image Image Image Image | Image | Image

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Weerwolf » 2011-10-14, 19:19

Reinder wrote:Die persoon onder my vind Afrikaans mooier klink as Nederlands.

Nee, ek neig 'n bietjie tot Nederlands, maar Afrikaanstalige musiek vind ek beter.

Die persoon onder my het vandag woordeboeke gekoop.
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

User avatar
Leviwosc
Posts:4743
Joined:2002-06-28, 3:38
Real Name:Reinaldus Adreanus
Gender:male
Location:Tilburg
Country:NLThe Netherlands (Nederland)
Contact:

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Leviwosc » 2011-11-12, 1:48

Nee, ek het vandag nie 'n woordeboek gekoop nie. Wel het ik nuut Afrikaanstalige kontakte op internet.

Die persoon onder my is oor die situasie van Afrikaans in Suid-Afrika ook baie besorg. Engels oorheers in die politiek en media.
Kyk hierdie teks wat ek op die web 'die roepstem' (klik hier vir die webwerf) het gevind.


Dit gaan sleg met Afrikaans. In Suid-Afrika is ‘Die Taal’ die slagoffer van ’n nuwe heersende klasse; die onderdruktes van vroeër is nou besig om die veelrassige land om te vorm tot een Engelstalige nasie. Om dit te laat slaag word Afrikaans op allerlei terreine afgeskaal. Die onbetwiste mag van die African National Congress (ANC), wat die land se ou tradisie as eenpartystaat die komende dekades ongetwyfeld sal voortsit, sal hierdie proses bestendig. Om te verhoed dat die land verdeeld raak wil die ANC verskille ophef en een gemeenskaplike taal (Engels) en kultuur (nuwe kontinentaal-Afrikaanse beskawing) skep en daarstel. Vir die meeste Bantoes is die afskaffing van Afrikaans ‘n vergelding vir die taal- en kultuurpolitiek van die vorige, deur Afrikaners oorheerste, regering. Boonop: afskaffing van Afrikaans as afleidingsmaneuver van die eie regering se falende beleid sorteer nog altyd goeie effekte by die toenemend ontevrede elektoraat. Frustrasie uit die verlede en die hede gaan ’n besonderse taal soos Afrikaans keelaf sny. Dit sou jammer wees as die Nederlandse erflating in Suid-Afrika deur lompe politiek en eenheidsdrang sou verdwyn. Wat minstens so erg sou wees, is as Nederland en Vlaandere voortgaan om hulle kommernis oor hierdie ontwikkelings onbetuig te laat. Gelukkig is daar ‘n waarneembare, toenemende protes vanuit Nederland en Vlaandere.
Image Image | Image Image Image Image | Image Image Image

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Weerwolf » 2011-11-18, 14:25

Leviwosc wrote:Die persoon onder my is oor die situasie van Afrikaans in Suid-Afrika ook baie besorg. Engels oorheers in die politiek en media.
Kyk hierdie teks wat ek op die web 'die roepstem' (klik hier vir die webwerf) het gevind.

Ek vind dit hartseer wat met Afrikaans gebeur. Afrikaans is een van die amptelike tale van Suid-Afrika en dit mag dieselfde regte geniet as die andere. Dit is duidelik dat die twee grote tale, Afrikaans en Engels, in 'n 'oorlog' staan. Ek sal meer oor hierdie ontwerp lees om 'n volledige beeld te kry.

Die persoon onder my het belangstelling vir die Afrikaanse kultuur.
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

User avatar
Reinder
Language Forum Moderator
Posts:3774
Joined:2011-03-22, 17:21
Gender:male
Country:MXMexico (México)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Reinder » 2011-12-14, 18:03

Weerwolf wrote:Die persoon onder my het belangstelling vir die Afrikaanse kultuur.

Ja, ek sou hier graag meer oor wil weet.

Die persoon onder my kan ook Nederlands spreek.
Image Image Image Image | Image | Image

User avatar
Leviwosc
Posts:4743
Joined:2002-06-28, 3:38
Real Name:Reinaldus Adreanus
Gender:male
Location:Tilburg
Country:NLThe Netherlands (Nederland)
Contact:

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Leviwosc » 2011-12-16, 13:13

Ja, ek praat ook Nederlands. Baie Afrikaners begryp Nederlands, 'n minderheid kan hierdie taal praat en skryf. Vaak dit is makkliker as die Afrikaner in Afrikaans praat en die Nederlander in Nederlands.


Die persoon onder my hou net as ek van die Afrikaanse ortografie
Image Image | Image Image Image Image | Image Image Image

User avatar
Shiba
Posts:294
Joined:2010-05-20, 12:06
Gender:female
Country:ZASouth Africa (Suid-Afrika / uMzantsi Afrika / South Africa)
Contact:

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Shiba » 2011-12-16, 14:17

Reinder wrote:
Weerwolf wrote:Die person onder my luister graag na musiek van Albert de Wet.

Ek ken Albert de Wet nie, maar dit klink baie goed.
Ek wonder waar die dubbele 'nie' is, het ek 'n fout gemaak in die sin?

Die persoon onder my dink dat Afrikaans mooier klink as Nederlands. / vind Afrikaans mooier as Nederlands.


Nee, jy het nie 'n fout gemaak nie. :) 'n Mens sou ook "Ek ken nie vir Albert de Wet nie" kon gesê het - dit is immers 'n meer algemene manier om dit te sê - maar ek twyfel of "Ek ken Albert de Wet nie" regtig verkeerd is. Dit klink in elk geval nie so nie. ;;>.>

"Vind" het net in daardie sin vir my verkeerd gevoel. Ek mag egter self verkeerd wees, en sal daarop ondersoek instel. :)


Weerwolf wrote:
Reinder wrote:Die persoon onder my vind Afrikaans mooier klink as Nederlands.

Nee, ek neig 'n bietjie tot Nederlands, maar Afrikaanse musiek vind ek beter. / ek verkies Afrikaanse musiek.

Die persoon onder my het vandag woordeboeke gekoop.


Leviwosc wrote:Nee, ek het vandag nie 'n woordeboek gekoop nie. Ek het wel met nuwe Afrikaanse kontakte op die internet kennis gemaak. / nuwe Afrikaanse kontakte ontmoet. / [daar bestaan ander variasies op die sin]

Die persoon onder my is ook baie besorg oor die situasie van Afrikaans in Suid-Afrika. Engels oorheers in die politiek en die media.

Kyk na hierdie teks wat ek op die webblad 'Die Roepstem' (klik hier vir die webwerf) gevind het.


Dit gaan sleg met Afrikaans. In Suid-Afrika is ‘Die Taal’ die slagoffer van ’n nuwe heersende klasse; die onderdruktes van vroeër is nou besig om die veelrassige land om te vorm tot een Engelstalige nasie. Om dit te laat slaag word Afrikaans op allerlei terreine afgeskaal. Die onbetwiste mag van die African National Congress (ANC), wat die land se ou tradisie as eenpartystaat die komende dekades ongetwyfeld sal voortsit, sal hierdie proses bestendig. Om te verhoed dat die land verdeeld raak wil die ANC verskille ophef en een gemeenskaplike taal (Engels) en kultuur (nuwe kontinentaal-Afrikaanse beskawing) skep en daarstel. Vir die meeste Bantoes is die afskaffing van Afrikaans ‘n vergelding vir die taal- en kultuurpolitiek van die vorige, deur Afrikaners oorheerste, regering. Boonop: afskaffing van Afrikaans as afleidingsmaneuver van die eie regering se falende beleid sorteer nog altyd goeie effekte by die toenemend ontevrede elektoraat. Frustrasie uit die verlede en die hede gaan ’n besonderse taal soos Afrikaans keelaf sny. Dit sou jammer wees as die Nederlandse erflating in Suid-Afrika deur lompe politiek en eenheidsdrang sou verdwyn. Wat minstens so erg sou wees, is as Nederland en Vlaandere voortgaan om hulle kommernis oor hierdie ontwikkelings onbetuig te laat. Gelukkig is daar ‘n waarneembare, toenemende protes vanuit Nederland en Vlaandere.



Weerwolf wrote:Ek vind dit wat met Afrikaans gebeur, hartseer*. Afrikaans is een van die amptelike tale van Suid-Afrika en dit mag dieselfde regte geniet as die ander. Dit is duidelik dat die twee grote tale, Afrikaans en Engels, in 'n 'oorlog' staan. Ek sal meer oor hierdie ontwerp lees om 'n volledige beeld te kry.

Die persoon onder my het belangstelling vir die Afrikaanse kultuur.


*Ek's self nie 100% seker oor daai komma nie. Dalk 95%.
Ons gebruik nie regtig "andere" nie. :)

Die res van wat jy daar geskryf het, is absoluut puik! :congrats: (Ja, ek weet dat daai smiley siek lyk. :P )

Reinder wrote:
Weerwolf wrote:Die persoon onder my het belangstelling vir die Afrikaanse kultuur.

Ja, ek sou hier graag meer oor wil weet.

Die persoon onder my kan ook Nederlands praat.


Ons gebruik nie "spreek" op daardie manier nie. :) "Spreek" word in der* waarheid nie meer algemeen gebruik nie.

*"in der waarheid" is 'n geërfde gesegde. Dis dié dat "der" (en nie "die" nie) gebruik word.


Leviwosc wrote:Ja, ek praat ook Nederlands. Baie Afrikaners verstaan Nederlands, 'n minderheid kan hierdie taal praat en skryf. Vaak [?] dit is makliker as die Afrikaner in Afrikaans praat en die Nederlander in Nederlands.


Die persoon onder my hou, net soos ek, van die Afrikaanse ortografie


Alhoewel "begryp" nie spesifiek verkeerd is nie, is "verstaan" baie meer algemeen. :)
Ek is weereens nie 100% seker van die gebruik van die kommas (wat ek ingesit het) nie. Dit lyk egter reg. Ek moet meer oplet wanneer ek my Afrikaanse taalkundehandboek lees. :P

Ek hou van die Afrikaanse ortografie, maar ek dink tog dat die Taalkommissie nog 'n bietjie daaraan behoort te timmer.

Die persoon onder my het al vantevore melktert geëet.
Native: Afrikaans (af) English (en) || Intermediate: German (de) || Beginner: Some odd combination of Riksmål and Bokmål and whatever (no) || Learning on-and-off: Russian (ru) || Curious: Breton (br) Welsh (cy) Finnish (fi)
Korrigere feilene mine, vær så snill!

Die HERE is my herder; niks sal my ontbreek nie. ~ Psalm 23:1

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Weerwolf » 2011-12-23, 15:49

Baie dankie vir verbeteringe, Shiba!
Ek het hulp nodig, want ek het geen woordeboek nie. :)
Wat beteken hierdie woorde?
-daai
-puik (ek vermoed dat hierdie woord 'goed' (Engels - fine) beteken)
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

User avatar
Shiba
Posts:294
Joined:2010-05-20, 12:06
Gender:female
Country:ZASouth Africa (Suid-Afrika / uMzantsi Afrika / South Africa)
Contact:

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Shiba » 2011-12-26, 15:46

Geen probleem nie. :)

"Daai" is net 'n verkorte weergawe van "daardie".

Jy's reg oor "puik", alhoewel die betekenis daarvan nader aan "uitstekend" en "fantasties" is as aan "goed". :)
Native: Afrikaans (af) English (en) || Intermediate: German (de) || Beginner: Some odd combination of Riksmål and Bokmål and whatever (no) || Learning on-and-off: Russian (ru) || Curious: Breton (br) Welsh (cy) Finnish (fi)
Korrigere feilene mine, vær så snill!

Die HERE is my herder; niks sal my ontbreek nie. ~ Psalm 23:1

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Weerwolf » 2011-12-26, 15:51

Shiba wrote:Geen probleem nie. :)

"Daai" is net 'n verkorte weergawe van "daardie".

Jy's reg oor "puik", alhoewel die betekenis daarvan nader aan "uitstekend" en "fantasties" is as aan "goed". :)

Dankie vir die verduideliking. :)
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Weerwolf » 2011-12-26, 18:22

Shiba wrote:Die persoon onder my het al vantevore melktert geëet.

Nee, ek het nog nooit melktert geëet nie.

Die persoon onder my sien uit na die nuwe jaar.
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

User avatar
Shiba
Posts:294
Joined:2010-05-20, 12:06
Gender:female
Country:ZASouth Africa (Suid-Afrika / uMzantsi Afrika / South Africa)
Contact:

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Shiba » 2011-12-26, 21:55

Weerwolf wrote:
Shiba wrote:Geen probleem nie. :)

"Daai" is net 'n verkorte weergawe van "daardie".

Jy's reg oor "puik", alhoewel die betekenis daarvan nader aan "uitstekend" en "fantasties" is as aan "goed". :)

Dankie vir die verduideliking. :)


Plesier. :)


Weerwolf wrote:
Shiba wrote:Die persoon onder my het al vantevore melktert geëet.

Nee, ek het nog nooit melktert geëet nie.

Die persoon onder my sien uit na die nuwe jaar.


As jy ooit Suid-Afrika toe kom, moet jy beslis 'n punt daarvan maak om melktert (en koeksisters) te proe. :D

Ek sien uit na die nuwe jaar, alhoewel ek bly is dat hy nog nie hier is nie.
Native: Afrikaans (af) English (en) || Intermediate: German (de) || Beginner: Some odd combination of Riksmål and Bokmål and whatever (no) || Learning on-and-off: Russian (ru) || Curious: Breton (br) Welsh (cy) Finnish (fi)
Korrigere feilene mine, vær så snill!

Die HERE is my herder; niks sal my ontbreek nie. ~ Psalm 23:1


Return to “Afrikaans”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 4 guests