SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Moderator: Aurinĭa

User avatar
Shiba
Posts: 294
Joined: 2010-05-20, 12:06
Gender: female
Country: ZA South Africa (Suid-Afrika / uMzantsi Afrika / South Africa)
Contact:

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Shiba » 2016-01-17, 17:43

Ja, ek het vandag vakansie. :mrgreen:

Die persoon onder my lees graag speurverhale (mystery stories / whodunnits).
Native: Afrikaans (af) English (en) || Intermediate: German (de) || Beginner: Some odd combination of Riksmål and Bokmål and whatever (no) || Learning on-and-off: Russian (ru) || Curious: Breton (br) Welsh (cy) Finnish (fi)
Korrigere feilene mine, vær så snill!

Die HERE is my herder; niks sal my ontbreek nie. ~ Psalm 23:1

User avatar
Antea
Posts: 2650
Joined: 2015-08-23, 10:53
Real Name: c
Gender: female

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Antea » 2016-08-06, 11:54

Ja, ek hou van speurverhale.

Die person onder my hou van roomys.

User avatar
Multiturquoise
Language Forum Moderator
Posts: 3886
Joined: 2011-10-10, 17:12
Gender: male
Location: İstanbul
Country: TR Turkey (Türkiye)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Multiturquoise » 2018-03-28, 0:52

Ek hou van roomys, maar hierdie dae het ek tandpyn, daarom ek kan dit nie eet nie.

Die persoon onder my weet oor die duo "No Method".
Native: (tr) | Advanced: (en) | Intermediate: (el) (fr) | Beginner: (de) (it) (es) (pt) | Learning: (sl)


Return to “Afrikaans”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests