Page 1 of 1

Terug!/Back!

Posted: 2016-01-21, 15:50
by Bittereinder
Na 'n volle 365 dae in die son is ek uiteindelik terug. Dit is egter hartseer dat Weerwolf nie gaan terugkeer nie, hy het baie bydrae gemaak. Nietemin, plaas asseblief op hierdie sub-forum as daar iets op die hart is. Ek hou die forum gereeld dop.

I'm finally back after being in the sun for 365 days. However, it's unfortunate that Weerwolf won't be returning, he made many contributions. Nevertheless, please post on this sub-forum if there's anything you have in mind. I regularly keep track of this forum.

Re: Terug!/Back!

Posted: 2016-01-31, 18:34
by Multiturquoise
Welkom terug, William! As ek iewers vashaak, sal ek jou vra my vrae. Dankie!

Re: Terug!/Back!

Posted: 2016-02-02, 17:12
by Bittereinder
Regso :)