Hoi,
Om eerlik te wees, het ek Afrikaans nooit in my lewe geleer nie. My Afrikaanskennis het ek vir my Nederlands te danke wat ek aan die universiteit studeer. Om duidelik te wees is nog Afrikaans nog Nederlands my moedertaal, dit is Hongaars – ’n heeltemaal ander wereld ten opsigte van die twee voornoemde tale. Dus die basis in grammatika en woordeskat het vir my Nederlands te danke, maar bowendien luister ek baie na Afrikaanstalige radio en musiek. Jy hoef nie jaloers te wees nie aangesien jy nog ' beginner is, met nog meer oefening sal jy in de komende maande in staat wees om aan die gesprekke deel te kan neem.
(So I've never studied Afrikaans myself, because I'm studying Dutch studies at the university in Hungary and the knowledge of Dutch gives you a pretty good basis in Afrikaans, like vocabulary and grammar. You don't need to be jealous, with some practice you'll be soon able to take part in discussions on this board. My Afrikaans is not that good, I bet natives here can spot some Dutch or Hungarian influence in my writings.)
Ek dink dat jou sin meerdere moontlikhede (tenminste vir my) bied vir die vertaling:
1) Hoe lank het jy al belangstelling vir Afrikaans?
2) Sedert wanneer het jy belangstelling vir Afrikaans?
Uiteraard kan slegs die moedertaalsprekers ons verklaar of die sinne wel juis is of nie.
I have a really strong "american" accent (but im canadian lol). 5 months ago i had no ability to roll my Rs, and now i can do it but in a forced and short way! I love the sound of the R in this language i hope i can master it sometime.
You should really aim to learn that rolled r perfectly, because if that r is not rolled in Afrikaans, it gives away that you are a foreigner from an Anglo-Saxon country. To me this rolled r is the natural r, as it is the only correct pronunciation of this letter in my mother tongue, Hungarian. Your profile says that your nationality is Egyptian, isn't this rolled used in your dialect of Arabic?
Waarom leer jy trouens Afrikaans? Waar kom die liefde vir die Afrikaanse taal vandaan?
Soos gesê, ek studeer Nederlands, maar ek moet toegee dat ek die uitspraak van Afrikaans mooier vind as die Nederlandse uitspraak.