Page 2 of 2

Re: Die Woordassosiasie-speletjie (Word association game)

Posted: 2013-11-23, 9:20
by Shiba
Weerwolf wrote:diensplig
Sedert 2004 is daar in Hongarye geen diensplig nie meer nie.


Omdat die "geen" reeds negatief is, is daar geen nodigheid vir 'n "eerste nie" nie.

dissipline
Dissipline in die skool is van uiterste belang vir die handhawing van 'n werkende stelsel.

Re: Die Woordassosiasie-speletjie (Word association game)

Posted: 2013-11-23, 23:13
by Weerwolf
orde
Die polisie moet die openbare orde handhaaf, ongeag waar, of wanneer.

Re: Die Woordassosiasie-speletjie (Word association game)

Posted: 2016-03-16, 21:41
by Antea
regte

Re: Die Woordassosiasie-speletjie (Word association game)

Posted: 2016-03-17, 18:28
by Bittereinder
wetgewing

Hy is, soos deur wetgewing bepaal, in hegtenis geneem.

Re: Die Woordassosiasie-speletjie (Word association game)

Posted: 2016-08-05, 23:29
by Antea
Strafhof

Hy verdedig homself in strafhof

Re: Die Woordassosiasie-speletjie (Word association game)

Posted: 2020-12-05, 1:15
by schnaz
tronk

Die regter het hom tronk toe gestuur.

https://en.m.wiktionary.org/wiki/tronk# ... k%E2%80%9D).

Re: Die Woordassosiasie-speletjie (Word association game)

Posted: 2021-02-19, 5:31
by schnaz
Vryheid

Ons het almal 'n bietjie vryheid nodig.