Ek dacht dat het(?) miskien pret sou sy om mekaar te vertel waarom jy die tale het geleer die jij het geleer.
(I thought it might be fun to tell eachother why we've decided to learn the languages we have learned.)
Moderator:Aurinĭa
Achmedino wrote: Ek dacht dat het(?) miskien pret sou sy om mekaar te vertel waarom jy die tale het geleer die* jij het geleer.
Achmedino wrote:Ik ken self (nie?) geen Afrikaners in Nederland nie. Wat baie jammer is. Ek leer eintlik Afrikaans omdat ek dit pragtig vind klink. Ek leer ook Duits en Frans op skool, maar ek vind die wyse waarop tale op skool geleer word nie effectief nie. My Duits is daarom nie so goed nie. Ek vind self trouens Nederlands nie so 'n baie interessante taal nie. Ek vind dit nogal saai klink. Maar eintlik is tale leer nie regtig 'n stokperdjie (weet jy waar hierdie woord vandaan kom?) van jy? Dat lyk my wel die geval vir meeste mense op hierdie forum (myself gedeeltelik ook).
Ek dink dis natuurlik dat moedertaalsprekers hulle eie taal nie baie interessant vind.
Achmedino wrote:Vind jy jou oorsponklik taal dan ook nie interessant nie? En nee, ons leer nie Afrikaans op skool nie. Dit is ook nie so baie bekend nie. meeste Nederlanders denk by Afrikaans aan 'n taal op het Afrikaanse kontinent in dit algemeen. Dus byvoorbeeld Xhosa, of wat dan ook. Sommige weet nie eens dat die taal bestaan nie.
Is jy eiglik ook nie van plan om na jou gradueer ook geen nuwe tale te leer nie?
Achmedino wrote:Wat is jy na jou gradueer van plan te doen? En luister jy nog steeds baie naar Afrikaanse radio, en so ja, welke stasie?
Achmedino wrote:Tolk of vertaler lyk my ook interessant, maar dit lyk my moeilik om werk vir te vind. Het jy enige idee of dat regtig is? En weet jy miskien of ek êrens afrikaanse boeke kan bestel, ek sou graag wou probeer te lees.
Users browsing this forum: No registered users and 16 guests