Afrikaanse Musiek

Moderator:Aurinĭa

User avatar
Leviwosc
Posts:4743
Joined:2002-06-28, 3:38
Real Name:Reinaldus Adreanus
Gender:male
Location:Tilburg
Country:NLThe Netherlands (Nederland)
Contact:
Re: Afrikaanse Musiek

Postby Leviwosc » 2012-10-15, 22:53

I'm very sorry, I can't transcribe the lyrics for you. I understand quite a lot of the song but some phrases are completely incomprehensible to me. This is due the pronunciation and the loud music, some words are just glued together. The ear of a native speaker is here necessary I'm afraid. Also I couldn't find the lyrics and I've even searched with bits and pieces of the lyrics.
Image Image | Image Image Image Image | Image Image Image

User avatar
Meera
Posts:8782
Joined:2008-05-27, 22:01
Real Name:Meera
Gender:female
Location:Philadelphia
Country:USUnited States (United States)

Re: Afrikaanse Musiek

Postby Meera » 2012-10-16, 2:42

Leviwosc wrote:I'm very sorry, I can't transcribe the lyrics for you. I understand quite a lot of the song but some phrases are completely incomprehensible to me. This is due the pronunciation and the loud music, some words are just glued together. The ear of a native speaker is here necessary I'm afraid. Also I couldn't find the lyrics and I've even searched with bits and pieces of the lyrics.


Hi Leviwosc, thanks so much for trying though. Do you understand what she is saying at all? You dont have to put the lyrics or word for word translation, but it's okay, I understand its really tough to figure out songs. Thanks so much though :mrgreen:
अहिंसा/เจ
Learning: (hi) (ja) (ko) (fr)

User avatar
Leviwosc
Posts:4743
Joined:2002-06-28, 3:38
Real Name:Reinaldus Adreanus
Gender:male
Location:Tilburg
Country:NLThe Netherlands (Nederland)
Contact:

Re: Afrikaanse Musiek

Postby Leviwosc » 2012-10-16, 18:11

The song is actually about this. She sings this song for a guy and she says: "I know you think you deserve me." and then I think she sings: "I know it's very difficult to find the distance, if you don't know where to stop." And this is a very repetitive phrase in the song, it comes back a few times.

If I try to make sense of it, she acknowledges that a man is fancying her and that he has a hard time to keep distance, in order to remain a platonic friend or acquaintance. Certainly if you don't know whether you make a chance or where you have to stop, where acquaintanceship or friendship changes from a platonic level upon a higher level. "Weet waar om af te klim" (to know where to climb down) which I perhaps erroneously interpret as knowing when/where to stop.

If you go to: 0:45 Ursula will start with this sentence, this is what I understand:

Ek weet jy belowe my [???] sterre en maan, maar vanaand het jy weer alleen huis gegaan, ek weet dit is baie moeilik om jou [afstand te vind] as jy nie weet waar om af te klim.

I know you promise me [???] stars and moon, but tonight you went home alone again, I know this is very difficult to [find] your [distance] if you don't know where to stop.

I've placed 'afstand te vind' between brackets because I'm not sure whether I'm correct.

Then there's at 1:11 she starts with a part of the song which goes very fast and her pronunciation gets messier. You know this yourself, as a native speaker you have no problem understanding people who speak fast in your native language, but this is totally different if it's a foreign language.

Afrikaans and Dutch do not differ that much in orthography and vocabulary. But the pronunciation and some idiomatic expressions are fairly different. In this case it should really be a native speaker who helps you and me out.
Image Image | Image Image Image Image | Image Image Image

User avatar
Meera
Posts:8782
Joined:2008-05-27, 22:01
Real Name:Meera
Gender:female
Location:Philadelphia
Country:USUnited States (United States)

Re: Afrikaanse Musiek

Postby Meera » 2012-10-17, 4:02

Thank you sooo soo much Leviwosc!! This is really helpful!! Thankssss sooooooo much! :mrgreen: :mrgreen:
अहिंसा/เจ
Learning: (hi) (ja) (ko) (fr)

User avatar
Leviwosc
Posts:4743
Joined:2002-06-28, 3:38
Real Name:Reinaldus Adreanus
Gender:male
Location:Tilburg
Country:NLThe Netherlands (Nederland)
Contact:

Re: Afrikaanse Musiek

Postby Leviwosc » 2012-10-17, 6:02

You're very welcome. I'm sorry I can't help you better right now, my active listening skills for Afrikaans are yet not enough that well developed. :(
Image Image | Image Image Image Image | Image Image Image

User avatar
Meera
Posts:8782
Joined:2008-05-27, 22:01
Real Name:Meera
Gender:female
Location:Philadelphia
Country:USUnited States (United States)

Re: Afrikaanse Musiek

Postby Meera » 2012-10-17, 17:26

Leviwosc wrote:You're very welcome. I'm sorry I can't help you better right now, my active listening skills for Afrikaans are yet not enough that well developed. :(


It's okay Leviwosc, this little bit was great because before we had no idea what the song was even about :P Thanks sooo much!
अहिंसा/เจ
Learning: (hi) (ja) (ko) (fr)

User avatar
Leviwosc
Posts:4743
Joined:2002-06-28, 3:38
Real Name:Reinaldus Adreanus
Gender:male
Location:Tilburg
Country:NLThe Netherlands (Nederland)
Contact:

Re: Afrikaanse Musiek

Postby Leviwosc » 2012-10-19, 19:39

https://www.youtube.com/watch?v=pZVfqySC5ho
Robbie Wessels - Stacey en Thysie

Inleiding

Sy woonstel was versier met bloedrooi rose.
Die geur van Peppermint, Roosmaryn en lAppelkoos.
'n Tafel met twee stoeltjies, mooi versier.
Sjampanje en kerse, vioolspeler gehuur.

Ligte gedim met sagte agtergrond musiek,
Popcorn en komberse vir die laataand aksie fliek.
Skink sjampanje, vra ordentlik: "Het jy lekker geëet?"
Met die klap van sy hand is die vioolspeler gereed.

Hy trek vir oulaas weer sy vingers deur sy overcomb.
Met die viool se hoogste noot sing hy die mooiste, mooiste poem.

Stacey, jy's 'n plaasmeisie.
Ek sing vir jou 'n song, 'n bekende song se wysie.
Los vir jou 'n blomme 'n briefie op die voorstoep, van jou huisie.
Ek vra nie om te trou, of verloofraak of te kys nie.
Maar Stacey, wees tog net my meisie.

O, dis so mooi, maar jy weet ek is verlief op Thysie.

Wat het hy, wat ek nie het nie?
Sy Ford is niks teen my Opel Cadet nie.
Hy't nie mags nie of 'n turbo of 'n freeflow exhaust nie.
Neonligte of 'n alliminium drukvlerk soos 'n Porche nie.
Ek het fur op my dashboard, my suspention is gedrop.
Hy't nie lowprofile wielie, hy vat jou vir 'n pop.
Hy sê hy kom jou wys en dan verdwyn hy soos Bin Laden.
Hou op, druk daai viool in jou anaal in.

Dis vier uur Vrydagmiddag by Bronkhorstspruit se dam.
Stacey maak toebroodjies met mayonnaise en ham.
Thysie roei die bootjie om die nicest spot te kry.
Hy sê die sunset lyk so mooi as mens baie ver uitry.

'n Vis swem vinnig by die boot verby en Stacey sê sy bang.
Thysie trek sy hemp uit, duik in om hom in te vang.
Hy klim terug in die boot in en sê: "Daar's niks om oor te panic".
Hy vou sy arms om haar soos Leonardo in Titanic.

Hy check gou weer die sunset uit en kyk na wat is die tyd?
Hy haal sy klein mondfluitjie uit en begin vir haar, 'n tune te fluit.

Instrumenteel

Thysie, daar's iets wat ek jou moét sê.

My kar het nie low-profile wiele nie.
En ek swot ook nie by Tukkies siviele nie.
My pa, besit nie 'n kasino nie.
En hy was ook nie die haai in "Finding Nemo" nie.
Ek ry 'n ou geroeste bakkie, as hy start, dan is ek lucky.
En ek ken ook nie vir Dozi of Theuns of vir Bok.
En Nadiné was nie my girl nie, ek het daaroor ook gejok.
Maar Stacey asseblief sê my voor die sonsak.
Sal jy dalk my meisie wees of praat ek te veel twak?

Aai, Thysie!
Image Image | Image Image Image Image | Image Image Image

User avatar
Shiba
Posts:294
Joined:2010-05-20, 12:06
Gender:female
Country:ZASouth Africa (Suid-Afrika / uMzantsi Afrika / South Africa)
Contact:

Re: Afrikaanse Musiek

Postby Shiba » 2013-01-02, 11:04

Well, it does have one unsavoury line (in which the violin player in insulted in pretty crude language).

Aside from that, there's nothing wrong with it, but it's kind of bad Afrikaans. :P
Native: Afrikaans (af) English (en) || Intermediate: German (de) || Beginner: Some odd combination of Riksmål and Bokmål and whatever (no) || Learning on-and-off: Russian (ru) || Curious: Breton (br) Welsh (cy) Finnish (fi)
Korrigere feilene mine, vær så snill!

Die HERE is my herder; niks sal my ontbreek nie. ~ Psalm 23:1

User avatar
Leviwosc
Posts:4743
Joined:2002-06-28, 3:38
Real Name:Reinaldus Adreanus
Gender:male
Location:Tilburg
Country:NLThe Netherlands (Nederland)
Contact:

Re: Afrikaanse Musiek

Postby Leviwosc » 2013-01-24, 19:32

http://www.youtube.com/watch?v=xAIiPKndW4k
Anneli van Rooyen - Ek mis jou so

Die grys reën stroom soos trane deur, die ruim.
Dis of die hele Hemel, om my huil.
Ek voel so mistroostig, soos die weer.
Ek mis jou so, ek mis jou meer en meer.

Ek ken 'n beter tyd van, jy en ek.
Van daardie eerste, tot die laaste blink.
Ek sien jou nou nog, so verslae staan.
Toe ek jou moes vertel het, dat ek weg moes gaan.

Ek mis jou so, ek mis jou meer en meer.
Ek sien jou in my drome keer op keer.
Wie sê my, hoe en waar, sien ek jou weer.
Ek mis jou so, ek mis jou meer en meer.

Ek kan myself, self nou nog, skaars verstaan.
Hoe kon ek ooit dink, dat ons liefde staan.
Ek besef nou, dat die antwoord in my lê.
Begryp nou, wat my hart so lank reeds sê.

Ek mis jou so, ek mis jou meer en meer.
Ek sien jou in my drome keer op keer.
Wie sê my, hoe en waar, sien ek jou weer.
Ek mis jou so, ek mis jou meer en meer.

Ek mis jou so, ek mis jou meer en meer.
Ek sien jou in my drome keer op keer.
Wie sê my, hoe en waar, sien ek jou weer.
Ek mis jou so, ek mis jou meer en meer.

Instrumenteel

Ek mis jou so, ek mis jou meer en meer.
Ek sien jou in my drome keer op keer.
Wie sê my, hoe en waar, sien ek jou weer.
Ek mis jou so, ek mis jou, meer en meer.
Image Image | Image Image Image Image | Image Image Image

User avatar
Leviwosc
Posts:4743
Joined:2002-06-28, 3:38
Real Name:Reinaldus Adreanus
Gender:male
Location:Tilburg
Country:NLThe Netherlands (Nederland)
Contact:

Re: Afrikaanse Musiek

Postby Leviwosc » 2013-01-24, 19:44

http://www.youtube.com/watch?v=4TKWDaJv3YY
Laurika Rauch - Jy is te dierbaar

Jy is te dierbaar om seer te kry.
Jy is te dierbaar om seer te kry.

Dit sou niks goed beteken, as ek hier sou bly.
Ons albei sou net daaronder ly.
Dus wens my vaarwel, voor ek nogeens wil bly.
Want jy is te dierbaar om seer te kry.

Jy stort nou 'n traan, jy lyk so alleen,
Jy vra my so mooi, wat nou en waarheen?
Maar tyd sal genees en die seer gaan verby.
Want jy is te dierbaar om seer te kry.

Ek is bang vir die spoke van dae lank gelee
Wat my nie wil toelaat om liefde te gee.
Daarom moet ek gaan, al vra jy ek moet bly.
Want jy is te dierbaar om seer te kry.

Ek mis jou alreeds en tog moet jy gaan.
Hier en alleen moet ek bly staan.
Besef jy dan nie net jy baat daarby.
Want jy is te dierbaar om seer te kry.

Jy stort nou 'n traan, jy lyk so alleen,
Jy vra my so mooi, wat nou en waarheen?
Maar tyd sal genees en die seer gaan verby.
Want jy is te dierbaar om seer te kry.
Jy is te dierbaar om seer te kry.
Image Image | Image Image Image Image | Image Image Image

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: Afrikaanse Musiek

Postby Weerwolf » 2013-01-26, 19:48

http://www.youtube.com/watch?v=DoMxkqDSzN8
ek dink aan mense,
ek dink aan drank,
ek dink aan vriende,
ek dink aan klank,
ek dink aan skoene,
ek dink aan speel,
ek dink aan werk en
hoe ek haar gaan streel,
ek dink aan kinders
en of ek sal,
maar ek dink aan my veral.

ek maak of ek mal is,
want dit voel reg,
ek probeer normaal lyk,
anders lyk ek sleg,
daar's te veel keuses,
daar's te veel kans,
daar's te veel poppies
wat langarm dans,
'n man maak besluite,
n man maak besluite,
so kom ek vat n kans...

wat ek soek, is...

'n kar, 'n vrou, 'n kind,
'n huis,'n swembad, 'n werk
en dalk 'n paleis,
'n porsche, 'n perd,
'n plaas met 'n hek,
'n sluk, 'n hap,
'n proe, 'n trek,

'n kaart, krediet
wat altyd goud is,
'n plekkie by die see
vir eendag as ek oud is,

'n bike, 'n boot,
iets om te slaan,
'n geel helikopter
ge-grafitti met my naam



ek dink aan oefen
draf of loop,
ek dink aan gesondheid
wit of bruin brood,
ek dink aan 'n villa
met n Spaanse view,
en ek dink aan vakansie
die sand en sneeu,
en ek dink aan dinge
in groter kringe,
dinge wat my confuse...

wat my confuse is:

die goed of kwaad,
die swaar of lig,
die cheap of duur,
die donker, die lig,
die leeg of vol,
die op of af,
die groot of klein,
die hard of sag,

die wit, die swart,
die geel, die bruin,
die swaard, die pen,
die spier, die brein,
die soet, die suur,
die sout, die bitter,
facebook, google,
die alewige ge-twitter,

die crime, die haat,
die angs, geweld,
vet, lui base met sakke vol geld,
die traffic, die paaie,
taxis oorvol,
Julius Malema
gee my krampe in my hol

die lawyers, die banke,
politicians, celebs,
die porno,
die leuens op die interwebs,
maar ons, ons wil, ons kan, ons sal,
al die afrikaners hierso
gaan net fokken mal!
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

User avatar
Shiba
Posts:294
Joined:2010-05-20, 12:06
Gender:female
Country:ZASouth Africa (Suid-Afrika / uMzantsi Afrika / South Africa)
Contact:

Re: Afrikaanse Musiek

Postby Shiba » 2013-01-27, 13:32

Daar's ongelukkig 'n paar woorde daarso wat ek nie sou herhaal nie ^^;
Hoewel ek nie dink dat hy 'n baie akkurate siening van die Afrikaner as geheel het nie, is daar (ongelukkig) inderdaad sommige mense wat so dink en optree soos hy.
Native: Afrikaans (af) English (en) || Intermediate: German (de) || Beginner: Some odd combination of Riksmål and Bokmål and whatever (no) || Learning on-and-off: Russian (ru) || Curious: Breton (br) Welsh (cy) Finnish (fi)
Korrigere feilene mine, vær så snill!

Die HERE is my herder; niks sal my ontbreek nie. ~ Psalm 23:1

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: Afrikaanse Musiek

Postby Weerwolf » 2013-01-27, 16:56

Shiba wrote:Daar's ongelukkig 'n paar woorde daarso wat ek nie sou herhaal nie ^^;
Hoewel ek nie dink dat hy 'n baie akkurate siening van die Afrikaner as geheel het nie, is daar (ongelukkig) inderdaad sommige mense wat so dink en optree soos hy.

Watter woorde? Dit lyk my dat ek die boodskap van die liedjie nie heeltemal deursien nie.

"ek dink aan oefen" - dis klaar, maar "draf en loop" wat beteken draf? die manier waarop perde loop?
"Julius Malema* gee my krampe in my hol" hol=? dit is seker nie 'n grot nie.
*= 'n politikus bekend om sy omstrede uitlatinge oor blankes, vroue.
Ten slotte:
"al die Afrikaners hierso gaan net fokken mal". Wat beteken hierso?
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

User avatar
Shiba
Posts:294
Joined:2010-05-20, 12:06
Gender:female
Country:ZASouth Africa (Suid-Afrika / uMzantsi Afrika / South Africa)
Contact:

Re: Afrikaanse Musiek

Postby Shiba » 2013-01-27, 17:13

"Draf" korrespondeer met die Engelse "jog".

H'm ja, die laaste twee sinne wat jy aangehaal het bevat die woorde waarvan ek gepraat het.
(Dis goed jy weet nie wat die woorde is nie, want dit beteken niemand het nog vir jou Afrikaanse vloekwoorde geleer nie.)

Die "hierso" verwys moontlik na die hele Afrikanerdom, dis wat ek sou dink. "al die Afrikaners" sonder die "hierso" sou seker ewe goed gewerk het, behalwe dat dit nie in die metrum sou pas nie. Óf dit, óf hy verwys na die Afrikaners van Gauteng (Pretoria en Johannesburg en die omliggende omgewing).

Die liedjie het 'n negatiewe siening van Afrikaners en die situasie in die land, asof die Afrikaner besig is om in oppervlakkigheid en politiek vasgevang te word. In sekere gedeeltes van die samelewing is dit waar. Ná die einde van apartheid het die Afrikaner nogal baie moeilikhede ondervind; die Afrikaner se geskiedenis word die hele tyd deur die politici verwring en sy nasionale identiteit word bevraagteken. Jy sal nie glo hoeveel anti-Afrikaner-propaganda daar in die skoolboeke, politiese belyde, ens. voorkom nie. Ek dink egter die idee dat die Afrikanernasie besig is om te disintigreer is 'n naïewe siening, want self sien ek nie die bewyse daarvan nie. Daar is sommige sulke subkulture (soos die een wat in die liedjie beskryf word - die stadsmens wat net in politiek en sport en materie belangstel), maar dit stel nie die hele Afrikanerdom voor nie. Hierdie is die siening van 'n mens wat nog nie veel van die Afrikaner landswyd gesien het nie, maar wat dink dat die mense in sy eie klein omgewing en subkultuur, die hele nasie voorstel.
Native: Afrikaans (af) English (en) || Intermediate: German (de) || Beginner: Some odd combination of Riksmål and Bokmål and whatever (no) || Learning on-and-off: Russian (ru) || Curious: Breton (br) Welsh (cy) Finnish (fi)
Korrigere feilene mine, vær så snill!

Die HERE is my herder; niks sal my ontbreek nie. ~ Psalm 23:1

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: Afrikaanse Musiek

Postby Weerwolf » 2013-01-28, 16:20

Baie dankie vir die hulp.
Niemand leer my Afrikaans nie, maar ek leer myself. (of beter gesê ek probeer dit te doen met min of meer sukses) :)
Sou jy miskien die vloekwoorde kan verduidelik? Verstaan my nie verkeerd nie, dis nie my bedoeling nie om vanaf nou te gaan vloek, maar dis goed as jy weet wat jy lees. Vroeër of later kom ek sowieso sulke woorde teen.
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: Afrikaanse Musiek

Postby Weerwolf » 2013-02-25, 17:35

:rotfl:
http://www.youtube.com/watch?v=25WjLbVtLhE
My kind kom gou hier, dis tyd dat ons gesels
Daar is iets belangrik wat ek jou moet vertel
Jy't seker al gehoor hoe al die mense skinder
Dis ongelukkig so, Jy is anders as die ander kinders

Maar jy is spesiaal
Op jou eie manier
Jy is spesiaal
Al is jy 'n gemmer x 2
Al is jou hele ligaam met aaklige sproete belemmer
Al is jy 'n gemmer x 2
Partykeer wonder ek net hoe was jou spermpie die vinnigste swemmer

Waar kom jy vandaan? Die vraag bly my teister
Miskien het ek en jou ma te veel na Simply Red geluister
Asseblief moenie huil nie, ek het nog nie die ergste gesê nie
Ons wou jou weggee, maar niemand wou jou fokken hê nie

Want jy is spesiaal
Diep, diep binne in
Jy is spesiaal

Al is jy 'n gemmer x 2
As daar 'n kompetisie vir die gemmerste mens was
was jy defnitief 'n wenner
Want jy is 'n gemmer x 2
Partykeer wens ek die dokter het eerder, jou aborteer in 'n emmer
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

JOSHTRUS
Posts:7
Joined:2012-09-07, 17:38
Real Name:christian

Re: Afrikaanse Musiek

Postby JOSHTRUS » 2013-09-14, 12:15

Ek is mal oor Chris Chameleon se liedjies. Hy is seker een van die beste Afrikaanse kunstenaars in Suid-Afrika.

Ek kan sy musiek oor en oor weer hoor. Maar weet iemand waar kan ek die lirieke kry van hierdie song? Ek weet dit is deur die digter Ingrid Jonker geskryf maar kan die lirkieke nêrens vind nie?

O, ja en verskoon asseblief my gebroke Afrikaans. ; )


If someone knows where to find the lyrics of this song "As jy weer skryf" by Chris Chameleon. Please would you be so kind to post them here. Thanks you :) In Afrikaans and English, if possible.

http://www.youtube.com/watch?v=NdGhV0WWbgQ

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: Afrikaanse Musiek

Postby Weerwolf » 2013-09-14, 16:15

Hy is inderdaad 'n goeie kunstenaar.
Hier is die lirieke:

As jy weer in jou dagboek skryf
Onthou
Om die goue blaar te sien in die somerson
Of miskien die blou moederkappie
Op een van ons afwesige wandelinge
Teen Tafelberg
Ek wat my bloed vermeng het met die bloed van
Die son saans in Lissabon
Het jou saamgedra soos ’n spieël
En ek het jou geskryf
Op die oop bladsy
Van my treurigheid
Jou naamlose woord
As jy weer in jou dagboek skryf
Onthou
Om in my oë te sien
Die son wat ek nou vir altyd bedek
Met swart vlinders
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

User avatar
Bittereinder
Posts:173
Joined:2013-10-25, 20:12
Real Name:William
Gender:male
Location:Potchefstroom
Country:ZASouth Africa (Suid-Afrika / uMzantsi Afrika / South Africa)

Re: Afrikaanse Musiek

Postby Bittereinder » 2014-11-27, 7:19

Openbaring 21:6
"Verder sê Hy vir my: Dit het klaar gebeur. Ek is die Alfa en die Omega, die Begin en die Einde. Aan elkeen wat dors het, sal Ek te drinke gee uit die fontein met die water van die lewe, verniet. "

Medve
Posts:3
Joined:2015-01-22, 11:55
Gender:male
Location:A szabadság fővárosa

Re: Afrikaanse Musiek

Postby Medve » 2015-01-22, 12:34

https://www.youtube.com/watch?v=4wjeBfgHVYs

Die lirieke:
hier’s die ding: ek hou van sing, as ek iets anders sê’s ek oneerlik
as my tong en longe nooit kon sing sou ek wees soos ‘n wolk sonder weerlig
vrees niet waar weerklinkt het lied, slechte mensen zingen niet
vrees niet waar weerklinkt het lied, slechte mensen zingen niet

slegte mense sing nie, hulle grom in hulle baarde in
maar goeie mense laat waai met die deuntjie waarom die aarde spin
ek vind waarde in die harmonie van hoe ons almal saam klink
plus ‘n stem wat altyd alleen sing is eintlik nogal gevaarlik
onthou jou openbarings en deel dit met die mense om jou
skryf jou drome neer, dis belangrik om te weet hoe alles ontvou
mens bou tog ‘n legkaart met meer as een stukkie, of hoe?
sonder om nou te diep te raak, weet ek iemand weet hoe ek voel
so sing man! Jy sal sien, jy ken die woorde wel
dis die oudste storie wat ons oor en oor en oor vertel
moenie bang wees vir die wysie nie, al klink dit soos jou kinderdae
toe jy nooit gehuil het oor meisies nie…(die enigste een wat jy geken het is jou ma)
daar’s hy! Jy lyk al klaar ‘n bietjie beter buddy
maak daai glimlag permanent en sing met al die ooms en tannies
ek’s nou nie eers sarkasties nie, jou stem is regtig kosbaar!
vasbyt, deurdruk, altyd perfek, ag nee wat, los maar…

hier’s die ding: ek hou van sing, as ek iets anders sê’s ek oneerlik
as my tong en longe nooit kon sing sou ek wees soos ‘n wolk sonder weerlig
vrees niet waar weerklinkt het lied, slechte mensen zingen niet
vrees niet waar weerklinkt het lied, slechte mensen zingen niet



Tim Beumers se verse:

Ik kreeg mijn stembanden om de mensen te zeggen
Wat ik voelde van binnen en wat ik wilde vertellen
Was dat de kwestie gevoelig ligt als je het niet begrijpt
Daarom nam ik de tijd voor wat ik hier nu beschrijf
De teksten klinken de mensen zingen de gekste dingen
Ik werk verder mijn pen vertelt je mijn hersenschimmen
En zijn mijn dagen donker dan vraag ik je om een wonder
Ik praat met god en begin spontaan op de maat te rocken
Want als het goed is bespaar ik je de verdoemenis
Als je verlaat wat woede is zie je dat het niet moeilijk is
Om los te laten en niet te praten als onderdanen
Ons lot is bepaald dus laten we ons geen zorgen maken
Want nee ik wil het niet wat me ook maar te binnen schiet
Ik zet het recht op papier en nee ik verzin het niet
En voel ik me minder dan zet ik die dingen in een lied
Dan voel ik me beter want slechte mensen die zingen niet
Selfs al gaan ek deur donker dieptes, sal ek nie bang wees nie, want U is by my. In u hande is ek veilig. Psa.23.Afr.'83


Return to “Afrikaans”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 10 guests