Moderator:Aurinĭa
Leviwosc wrote:I'm very sorry, I can't transcribe the lyrics for you. I understand quite a lot of the song but some phrases are completely incomprehensible to me. This is due the pronunciation and the loud music, some words are just glued together. The ear of a native speaker is here necessary I'm afraid. Also I couldn't find the lyrics and I've even searched with bits and pieces of the lyrics.
Leviwosc wrote:You're very welcome. I'm sorry I can't help you better right now, my active listening skills for Afrikaans are yet not enough that well developed.
Shiba wrote:Daar's ongelukkig 'n paar woorde daarso wat ek nie sou herhaal nie ^^;
Hoewel ek nie dink dat hy 'n baie akkurate siening van die Afrikaner as geheel het nie, is daar (ongelukkig) inderdaad sommige mense wat so dink en optree soos hy.
My kind kom gou hier, dis tyd dat ons gesels
Daar is iets belangrik wat ek jou moet vertel
Jy't seker al gehoor hoe al die mense skinder
Dis ongelukkig so, Jy is anders as die ander kinders
Maar jy is spesiaal
Op jou eie manier
Jy is spesiaal
Al is jy 'n gemmer x 2
Al is jou hele ligaam met aaklige sproete belemmer
Al is jy 'n gemmer x 2
Partykeer wonder ek net hoe was jou spermpie die vinnigste swemmer
Waar kom jy vandaan? Die vraag bly my teister
Miskien het ek en jou ma te veel na Simply Red geluister
Asseblief moenie huil nie, ek het nog nie die ergste gesê nie
Ons wou jou weggee, maar niemand wou jou fokken hê nie
Want jy is spesiaal
Diep, diep binne in
Jy is spesiaal
Al is jy 'n gemmer x 2
As daar 'n kompetisie vir die gemmerste mens was
was jy defnitief 'n wenner
Want jy is 'n gemmer x 2
Partykeer wens ek die dokter het eerder, jou aborteer in 'n emmer
hier’s die ding: ek hou van sing, as ek iets anders sê’s ek oneerlik
as my tong en longe nooit kon sing sou ek wees soos ‘n wolk sonder weerlig
vrees niet waar weerklinkt het lied, slechte mensen zingen niet
vrees niet waar weerklinkt het lied, slechte mensen zingen niet
slegte mense sing nie, hulle grom in hulle baarde in
maar goeie mense laat waai met die deuntjie waarom die aarde spin
ek vind waarde in die harmonie van hoe ons almal saam klink
plus ‘n stem wat altyd alleen sing is eintlik nogal gevaarlik
onthou jou openbarings en deel dit met die mense om jou
skryf jou drome neer, dis belangrik om te weet hoe alles ontvou
mens bou tog ‘n legkaart met meer as een stukkie, of hoe?
sonder om nou te diep te raak, weet ek iemand weet hoe ek voel
so sing man! Jy sal sien, jy ken die woorde wel
dis die oudste storie wat ons oor en oor en oor vertel
moenie bang wees vir die wysie nie, al klink dit soos jou kinderdae
toe jy nooit gehuil het oor meisies nie…(die enigste een wat jy geken het is jou ma)
daar’s hy! Jy lyk al klaar ‘n bietjie beter buddy
maak daai glimlag permanent en sing met al die ooms en tannies
ek’s nou nie eers sarkasties nie, jou stem is regtig kosbaar!
vasbyt, deurdruk, altyd perfek, ag nee wat, los maar…
hier’s die ding: ek hou van sing, as ek iets anders sê’s ek oneerlik
as my tong en longe nooit kon sing sou ek wees soos ‘n wolk sonder weerlig
vrees niet waar weerklinkt het lied, slechte mensen zingen niet
vrees niet waar weerklinkt het lied, slechte mensen zingen niet
Tim Beumers se verse:
Ik kreeg mijn stembanden om de mensen te zeggen
Wat ik voelde van binnen en wat ik wilde vertellen
Was dat de kwestie gevoelig ligt als je het niet begrijpt
Daarom nam ik de tijd voor wat ik hier nu beschrijf
De teksten klinken de mensen zingen de gekste dingen
Ik werk verder mijn pen vertelt je mijn hersenschimmen
En zijn mijn dagen donker dan vraag ik je om een wonder
Ik praat met god en begin spontaan op de maat te rocken
Want als het goed is bespaar ik je de verdoemenis
Als je verlaat wat woede is zie je dat het niet moeilijk is
Om los te laten en niet te praten als onderdanen
Ons lot is bepaald dus laten we ons geen zorgen maken
Want nee ik wil het niet wat me ook maar te binnen schiet
Ik zet het recht op papier en nee ik verzin het niet
En voel ik me minder dan zet ik die dingen in een lied
Dan voel ik me beter want slechte mensen die zingen niet
Users browsing this forum: No registered users and 9 guests