Afrikaanse Musiek

Moderator:Aurinĭa

User avatar
Leviwosc
Posts:4743
Joined:2002-06-28, 3:38
Real Name:Reinaldus Adreanus
Gender:male
Location:Tilburg
Country:NLThe Netherlands (Nederland)
Contact:
Afrikaanse Musiek

Postby Leviwosc » 2012-07-20, 10:27

Ek dink dit sal baie lekker wees om saam skoon Afrikaanse musiek te versamel in hierdie draadjie. Het jy 'n skoon Afrikaans (kuns)lied vir ons, deel dit met ons!

Laurika Rauch is 'n lieflings sangeres van my!

http://www.youtube.com/watch?v=_ZKVpek_CmI
Laurika Rauch en Mathys Roets - Stille Waters

http://www.youtube.com/watch?v=6DqNDgwhVkI
Laurika Rauch - Die Nostalgie
Image Image | Image Image Image Image | Image Image Image

User avatar
Shiba
Posts:294
Joined:2010-05-20, 12:06
Gender:female
Country:ZASouth Africa (Suid-Afrika / uMzantsi Afrika / South Africa)
Contact:

Re: Afrikaanse Musiek

Postby Shiba » 2012-07-22, 9:31

Dis 'n baie goeie idee! :D Ek is bly jy hou van Laurika Rauch, want nou weet ek dat jy van Jannie du Toit en Koos du Plessis behoort te hou.

Behalwe vir sy eie pragtige liedjies, het Du Toit van ons bekende gedigte getoonset.
Du Plessis is een van ons beroemde digters gewees. Baie van sy gedigte/liedjies is hoofsaaklik redelik deprimerend, maar baie mooi in terme van die taal. "Sprokie vir 'n Stadskind" word gereeld in die skool voorgeskryf.

http://www.youtube.com/watch?v=CAO-pRYuN4Y
Jannie du Toit - Liedjie vir Jou

http://www.youtube.com/watch?v=C91k-NOXzwg&feature=related
Koos du Plessis - Sprokie vir 'n Stadskind
Native: Afrikaans (af) English (en) || Intermediate: German (de) || Beginner: Some odd combination of Riksmål and Bokmål and whatever (no) || Learning on-and-off: Russian (ru) || Curious: Breton (br) Welsh (cy) Finnish (fi)
Korrigere feilene mine, vær så snill!

Die HERE is my herder; niks sal my ontbreek nie. ~ Psalm 23:1

User avatar
Reinder
Language Forum Moderator
Posts:3774
Joined:2011-03-22, 17:21
Gender:male
Country:MXMexico (México)

Re: Afrikaanse Musiek

Postby Reinder » 2012-07-22, 17:31

Dis seker 'n baie goeie idee. Ek hou daarvan naar Afrikaanse musiek te luister. Het klink altyd baie skoon die Afrikaanse taal in liedjies. Ek ken nog 'n goeie sangeres wat ook Du Toit heet, se heet Liesl du Toit. Ek vind haar liedjie "Ek mis jou" baie skoon.

http://www.youtube.com/watch?v=H64mtOAMIsw
Image Image Image Image | Image | Image

User avatar
Levo
Posts:3231
Joined:2006-10-29, 10:22
Gender:male
Location:Tallinn
Country:EEEstonia (Eesti)

Re: Afrikaanse Musiek

Postby Levo » 2012-07-23, 14:06

Is Die Antwoord popular in South Africa?
There was a slighter wave on Hungarian facebook postings with their "Rich Bitch" song :)

User avatar
Leviwosc
Posts:4743
Joined:2002-06-28, 3:38
Real Name:Reinaldus Adreanus
Gender:male
Location:Tilburg
Country:NLThe Netherlands (Nederland)
Contact:

Re: Afrikaanse Musiek

Postby Leviwosc » 2012-07-23, 20:49

http://www.youtube.com/watch?v=78mudQY0MgA
Helmut Lotti - Sarie Marais

'n seer beroemd en populêr volkslied in Suid-Afrika. Hier gesing deur die Belgiese sanger Helmut Lotti. Hy het natuurlik 'n aksent, maar ek dink hy doen dit nie sleg nie.
Image Image | Image Image Image Image | Image Image Image

User avatar
Shiba
Posts:294
Joined:2010-05-20, 12:06
Gender:female
Country:ZASouth Africa (Suid-Afrika / uMzantsi Afrika / South Africa)
Contact:

Re: Afrikaanse Musiek

Postby Shiba » 2012-07-24, 14:59

Levo wrote:Is Die Antwoord popular in South Africa?
There was a slighter wave on Hungarian facebook postings with their "Rich Bitch" song :)

"Die Antwoord" is quite popular overseas, but not so much here - I suspect it's because we can understand everything they're saying. ;;>.>


@Leviwosc: Lotti se uitspraak is fantasties! 'n Mens kan natuurlik hoor hy's nie van hier nie, maar dit is regtig een van die beste uitsprake van 'n nie-Afrikaner wat ek nog gehoor het.
Ek het nie geweet hy het ook Afrikaans gesing nie - al wat ek nog gehoor het was Spaans (my ouma het 'n CD van hom gehad).
Native: Afrikaans (af) English (en) || Intermediate: German (de) || Beginner: Some odd combination of Riksmål and Bokmål and whatever (no) || Learning on-and-off: Russian (ru) || Curious: Breton (br) Welsh (cy) Finnish (fi)
Korrigere feilene mine, vær så snill!

Die HERE is my herder; niks sal my ontbreek nie. ~ Psalm 23:1

User avatar
Leviwosc
Posts:4743
Joined:2002-06-28, 3:38
Real Name:Reinaldus Adreanus
Gender:male
Location:Tilburg
Country:NLThe Netherlands (Nederland)
Contact:

Re: Afrikaanse Musiek

Postby Leviwosc » 2012-07-24, 17:42

Shiba wrote:@Leviwosc: Lotti se uitspraak is fantasties! 'n Mens kan natuurlik hoor hy's nie van hier nie, maar dit is regtig een van die beste uitsprake van 'n nie-Afrikaner wat ek nog gehoor het.
Ek het nie geweet hy het ook Afrikaans gesing nie - al wat ek nog gehoor het was Spaans (my ouma het 'n CD van hom gehad).

Dit is lekker, nou het jy geleer hy het ook in Afrikaans gesing. Helmut Lotti het in baie tale gesing, maar veral in Engels en Spaans. Hy het ook die Zimbabwiese lied Shosholoza, 'n lied in Noord-Ndbele taal gesing.
Ek dink Helmut Lotti het goeie aksent-afrigters wat hom help met syn uitspraak. :D
Image Image | Image Image Image Image | Image Image Image

User avatar
Leviwosc
Posts:4743
Joined:2002-06-28, 3:38
Real Name:Reinaldus Adreanus
Gender:male
Location:Tilburg
Country:NLThe Netherlands (Nederland)
Contact:

Re: Afrikaanse Musiek

Postby Leviwosc » 2012-07-24, 18:54

Shiba wrote:Dis 'n baie goeie idee! :D Ek is bly jy hou van Laurika Rauch, want nou weet ek dat jy van Jannie du Toit en Koos du Plessis behoort te hou.

Behalwe vir sy eie pragtige liedjies, het Du Toit van ons bekende gedigte getoonset.
Du Plessis is een van ons beroemde digters gewees. Baie van sy gedigte/liedjies is hoofsaaklik redelik deprimerend, maar baie mooi in terme van die taal. "Sprokie vir 'n Stadskind" word gereeld in die skool voorgeskryf.

Baie dankie vir hierdie musiek! Veral "Sprokie vir 'n Stadskind" het indruk op my gemaak.
Image Image | Image Image Image Image | Image Image Image

User avatar
Leviwosc
Posts:4743
Joined:2002-06-28, 3:38
Real Name:Reinaldus Adreanus
Gender:male
Location:Tilburg
Country:NLThe Netherlands (Nederland)
Contact:

Re: Afrikaanse Musiek

Postby Leviwosc » 2012-07-26, 1:43

http://www.youtube.com/watch?v=FGCZ7c_ifPk
Bobby van Jaarsveld - Spieëltjie


In die vierhoeke van die spieël, sien ek dinge wat my pla.
Dinge wat my pla.

Ek sien 'n refleksie van my siel, in hierdie eindelose spieël.
Die wêreld se spieël.

So soek my anderkant die maan vanaand.
Want ek kry skaam, skaam oor dinge wat ek sien.
In hierdie eindelose ... spieëltjie, spieëltjie sê vir my.
Hoe sien die ander mense my?
Sien hulle ook die beeld wat ek in die oggend kry?

Spieëltjie in my hand, hoekom vat jou antwoord lank?
Ek wens ek was in 'n feëverhaal uit sprokiesland.
In Sprokies land.

In die vierhoeke van die spieël, kry ek iemand wat my vra.
Wat's jou naam?

In hierdie prentjie in my spieël, is daar 'n onbekende siel.
Maar dit bly my spieël.

So soek my anderkant die maan vanaand.
Want ek kry skaam, skaam oor dinge wat ek sien.
In hierdie eindelose ... spieëltjie, spieëltjie sê vir my.
Hoe sien die ander mense my?
Sien hulle ook die beeld wat ek in die oggend kry?

Spieëltjie in my hand, hoekom vat jou antwoord lank?
Ek wens ek was in 'n feëverhaal in 'n sprokies land.
'n Sprokies land.

Die beelde, verander, soos die jare verby gaan.
Jou woorde, maak seer, wanneer ek dit sien.

Spieëltjie, spieëltjie sê vir my.
Hoe sien die ander mense my?
Sien hulle ook die beeld wat ek in die oggend kry?
Spieëltjie in my hand, hoekom vat jou antwoord lank?
Ek wens ek was in 'n feëverhaal uit sprokiesland.

Spieëltjie, spieëltjie sê vir my.
Sal ek by jou my antwoord kry.
Uit Sprokies land.

Uit Sprokies land.
Image Image | Image Image Image Image | Image Image Image

User avatar
Lauren
Posts:3581
Joined:2012-04-09, 7:50
Real Name:Lauren
Gender:female
Location:Seattle, WA
Country:USUnited States (United States)

Re: Afrikaanse Musiek

Postby Lauren » 2012-07-29, 5:59


I love this song! Thank you very much for sharing it. :)
Native:            (en-US)
Advanced:       (eu)
Just started:    (cs)
Trans woman  Image

User avatar
Leviwosc
Posts:4743
Joined:2002-06-28, 3:38
Real Name:Reinaldus Adreanus
Gender:male
Location:Tilburg
Country:NLThe Netherlands (Nederland)
Contact:

Re: Afrikaanse Musiek

Postby Leviwosc » 2012-08-03, 0:01

Hildakojon wrote:I love this song! Thank you very much for sharing it. :)

You're welcome :D

http://www.youtube.com/watch?v=LQVa3isBt8Y
Robbie Wessels - Liewe ouers

Ons is twee Suid Afrikaners in 'n backpacker iewers in Europa 'n stad.
Ons ken 'n mielie en 'n stroper en 'n John Deer trekker ons het die weer en kultuur geonderskat.
Want hier sit ons in 'n kamer met 'n Aussie en Kiwi en 'n Duitser en Ier of twee Japs.
En almal behalwe ek en Stevie bestudeer opgewonde hulle maps.

Hulle chat oor als wat hul gaan sien, watter museums watter outydse gebou.
Ek en Stevie chat oor rugby en oor 2010 se sokker Worldcup en sy broer se rowwe troue.
Maar in ons sak is daar 'n padkaart van 'n hele ander missie maar praat nie uit nie dis os konfidensieel.
Dis 'n Suid Afrikaanse kompetisie om te ontsnap uit die backpackers perseel.

Instrumenteel

Middernag so pas ... check!
Balaklawa kompas ... check!
Walkie-talkie toets oor en uit.
Stevie, jy is bravo een ... move uit.

Instrumenteel

Bravo een, bravo een ... kom in.
Identifiseer jou posisie.
Bravo een staan by, ek's alreeds in die dak, baie stof en ek het bitter swak visie.

Liewe ouers, hier's 'n rot, hier's 'n rot en hy's groter as 'n dassie!
Liewe ouers, dis rot of nee wag. ek sweer dis 'n dassie!
Liewe ouers, liewe ouers, liewe ouers.

Mean while by die huis is daar 'n spitbraai, iewers langs die Bronkhorstspruit dam.
Daar is mielies en sosaties en 'n bak slaai, braai broodjies met tamatie, kaas en ham.
En die manne staan in Speedo's om die vuurtjie en bespiegel of die Hane en die Aussie en die Kiwi.
Wie was die beste kaptein John Smith of Corné Krige en hul wonder nou hoe gaan dit met ek en Stevie?
Hulle imagine hoe ons kuier, hoe ons girls op chat met ons rough looks en Afrika aksent.
Hoe ons outydse geboue en museums verken, Brussesl, Brugge en Parys en ook Gent.
Maar iewers in Europa in gryserige stad sit 'n bang Suid Afrikaner in 'n dak.
Hy mis 'n mielie en 'n stroper sy Jack Russel en sy kat en 'n somer warm Afrika sonsak.

Instrumenteel

Balaklawa kompas ... check!
Kopliggie harnas ... check!
Walkie-talkie toets, oor en uit.
Okay, ek is bravo twee ... move uit.

Instrumenteel

Bravo een, bravo een ... kom in.
Identifiseer jou posisie.
Bravo een staan by, jy't nog nooit so iets gesien nie, ek's skyt bang ... asseblief bel die polisie!

Liewe ouers nog 'n rot, nog 'n rot en hy's groter as 'n Staffie!
Liewe ouers, dis rot of nee wag ek sweer dis 'n Staffie!
Liewe ouers, Ahhhhhhh!
Help my, ek soek my ma, ek wil huistoe gaan.

Liewe ouers, liewe ouers, liewe ouers.
Image Image | Image Image Image Image | Image Image Image

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: Afrikaanse Musiek

Postby Weerwolf » 2012-08-17, 9:12

Nicholis Louw met Kurt Darren - Mamma
http://www.youtube.com/watch?v=V5tdE5Tkctc&feature=related

    Kurt:

    Mamma dankie vir wie ek is.
    Dankie vir wat ek nooit sal wees.
    Daar's baie wat ek graag wou sê.
    As ek vergeet.
    Vergewe my.

    Nicholis:

    Mamma jy was nog altyd daar.
    Jy't my geleer, en my bewaar.
    As ek my lewe oor kan kry.
    Wens ek Ma, is daar by my daar.
    Daar by my.

    Albei:

    En ek weet jy't gedroom.
    En ek weet jy't geglo.
    En ek’s jammer ek was nie, altyd onder jou oë.
    Maar ek is waar ek is, want Ma't my gely.
    En ek mis jou.
    Ek mis jou.

    Kurt:

    Mamma miskien was ek verkeerd.
    Jou trane, sal ek nooit vergeet.

    Nicholis:

    Vandag wil ek net jammer sê.
    Ek's lief vir jou.

    Kurt:
    Vergewe my.

    Nicholis:

    Vergewe my.

    Albei:

    En ek weet jy't gedroom.
    En ek weet jy't geglo.
    En ek’s jammer ek was nie altyd onder jou oë.
    Maar ek is waar ek is, want Ma't my gely.
    En ekk mis jou.
    Ek mis jou.
    Ma ek mis jou.
    En ek mis jou.

    Instrumenteel

    Albei:

    Mamma ek hoop jy's trots op my.
    Ek hoop vandag maak ek jou bly.
    As ek my lewe oor kan kry.
    Wens ek Ma, was daar by my.
    Was daar by my.
    Daar by my.

    Want ek weet jy't geglo.
    Saam my gedroom.
    Hierdie lied is net vir jou.
    Mamma.
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

User avatar
Levo
Posts:3231
Joined:2006-10-29, 10:22
Gender:male
Location:Tallinn
Country:EEEstonia (Eesti)

Re: Afrikaanse Musiek

Postby Levo » 2012-08-19, 2:44

It's a nice song,
It seems to have some political message also, but I'm for the melody and the pleaseant voice.

'MY KREET' - BOK VAN BLERK
http://www.youtube.com/watch?v=EOvgpEL7 ... re=related

User avatar
Leviwosc
Posts:4743
Joined:2002-06-28, 3:38
Real Name:Reinaldus Adreanus
Gender:male
Location:Tilburg
Country:NLThe Netherlands (Nederland)
Contact:

Re: Afrikaanse Musiek

Postby Leviwosc » 2012-09-02, 2:58

Dis 'n bittersoet liedjie oor die siekte kanker. Hierdie liedjie is gesing deur Jakkie om die verskriklik siekte onder die publiek se aandag te bring!

http://www.youtube.com/watch?v=svpo7UtPMX4
Jakkie Louw - Een miljoen woorde

Sy sê sy sukkel om te slaap as sy droom.
As sy droom.
Sy sê daar’s nog so bitter baie dinge .
Wat sy nog wou doen.

Sy vra: "Is jy wakker"
Hy sê: "Ja"
En sy vra:
"Sê my wat sal jy doen met ’n miljoen.
Een miljoen woorde".

Ek sal poetry skryf, oor jou mond en jou lyf.
Ek sal liedjies dan maak, en dit sing tot jy slaap.
Vanaand soen ek jou.
In ’n nuwe taal, vir ons gebore ... Ohhh!
Een miljoen woorde.

Instrumenteel

Ek skryf jou naam, op die stam van ’n boom.
Waar jy nou woon.
En ek wens ek kan jou nog een keer vra.
Hey wat doen ons vandag?"

Ek sal poetry skryf, oor jou mond en jou lyf
Ek sal liedjies dan maak, en dit sing tot jy slaap
Vanaand soen ek jou.
In ’n nuwe taal, vir ons gebore ... Ohhh!
Een miljoen woorde.

Een miljoen woorde.

Ek sal poetry skryf, oor jou mond en jou lyf.
Ek sal liedjies dan maak, en dit sing tot jy slaap.
Vanaand soen ek jou.
In ’n nuwe taal, vir ons gebore ... Ohhh!

Ek sal poetry skryf, oor jou mond en jou lyf.
Ek sal liedjies dan maak, en dit sing tot jy slaap.
Vanaand soen ek jou.
In ’n nuwe taal, vir ons gebore ... Ohhh!
Een miljoen woorde.

Een miljoen woorde.

Hy sê hy sukkel om te slaap as hy droom ... droom van haar.
Image Image | Image Image Image Image | Image Image Image

eshatonic
Posts:3
Joined:2012-09-25, 17:06
Real Name:Artur
Gender:male
Location:Kraśnik
Country:PLPoland (Polska)

Re: Afrikaanse Musiek

Postby eshatonic » 2012-09-25, 17:48

Can you send any Afrikaans song like songs Bok van Blerk, and any rapped track (exept Die Antwoord and Jack Parrow), please? I'm sorry I'm write in English, but "Ek kan nie praat in Afrikaans" (I think, I write this well :) ) I'm very interested in the culture of South Africa, and Afrikaans language.

User avatar
Leviwosc
Posts:4743
Joined:2002-06-28, 3:38
Real Name:Reinaldus Adreanus
Gender:male
Location:Tilburg
Country:NLThe Netherlands (Nederland)
Contact:

Re: Afrikaanse Musiek

Postby Leviwosc » 2012-09-25, 22:55

As ek jou goed het verstaan, wil jy liedjies het met 'n gelyke styl as die musiek van Bok van Blerk?

If I understand you well, you'd like to have some songs with a similar style as the music by Bok van Blerk?

Ek weet nie baie oor Afrikaanse rap musiek nie, eenvoudig omdat ek nie hou van rap musiek nie.

I don't know much about rap music in Afrikaans, simply because I don't like rap music myself.
Image Image | Image Image Image Image | Image Image Image

eshatonic
Posts:3
Joined:2012-09-25, 17:06
Real Name:Artur
Gender:male
Location:Kraśnik
Country:PLPoland (Polska)

Re: Afrikaanse Musiek

Postby eshatonic » 2012-09-26, 12:54

Ja, jou goed me verstaan. Dit is presies wat i am dink.

User avatar
Leviwosc
Posts:4743
Joined:2002-06-28, 3:38
Real Name:Reinaldus Adreanus
Gender:male
Location:Tilburg
Country:NLThe Netherlands (Nederland)
Contact:

Re: Afrikaanse Musiek

Postby Leviwosc » 2012-09-26, 19:25

Eshatonic, ek dink hierdie liedjie is in die styl wat jy soek.

Eshatonic, I think this song is in the style you're looking for.


http://www.youtube.com/watch?v=A4k5is-1XoU
Anton Myburgh - Boer en sy roer

Sit jou hand op die ploeg
in die son sal jy swoeg
want die Boer en sy roer word nooit moeg

Koor:

want die Boer en sy roer word nooit moeg om te ploeg
as hy staan, staan hy sterker as 'n rots
sit jy kettings om sy taal
sal die duiwel jou kom haal
los sy grond, jy speel met 'n bom se lont

Boer maar voort Boereseun,
niemand sal jou grond kom neem
want die Boer en sy roer word nooit moeg

Koor:

want die Boer en sy roer word nooit moeg om te ploeg
as hy staan, staan hy sterker as 'n rots
sit jy kettings om sy taal
sal die duiwel jou kom haal
los sy grond, jy speel met 'n bom se lont

Plant jou mielies, teel jou bees
jy hoef geen onheil te vrees
want die Boer en sy roer word nooit moeg

Koor:

want die Boer en sy roer word nooit moeg om te ploeg
as hy staan, staan hy sterker as 'n rots
sit jy kettings om sy taal
sal die duiwel jou kom haal
los sy grond, jy speel met 'n bom se lont

Met sy een oog op die weer
en sy hand op sy geweer
word die Boer en sy roer nooit moeg

Koor:

want die Boer en sy roer word nooit moeg om te ploeg
as hy staan, staan hy sterker as 'n rots
sit jy kettings om sy taal
sal die duiwel jou kom haal
los sy grond, jy speel met 'n bom se lont
Image Image | Image Image Image Image | Image Image Image

eshatonic
Posts:3
Joined:2012-09-25, 17:06
Real Name:Artur
Gender:male
Location:Kraśnik
Country:PLPoland (Polska)

Re: Afrikaanse Musiek

Postby eshatonic » 2012-09-27, 8:48

oh yes, I heard this song. You know more songs like this? I'm looking for similar.

User avatar
Meera
Posts:8782
Joined:2008-05-27, 22:01
Real Name:Meera
Gender:female
Location:Philadelphia
Country:USUnited States (United States)

Re: Afrikaanse Musiek

Postby Meera » 2012-10-11, 18:12

Hey guys, I hope this the right place to put this. Anyway my freind is learning Afrikaans and Dutch and really really wants the lyrics to this song and we can't find the lyrics anywhere online :( I know it's a big thing to ask so even just part of the song would be okay too. Baie dankie!!!

http://www.youtube.com/watch?v=LNvfFvxvEO4
अहिंसा/เจ
Learning: (hi) (ja) (ko) (fr)


Return to “Afrikaans”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 5 guests