Bespreking // Discussion

Moderator:Aurinĭa

User avatar
Shiba
Posts:294
Joined:2010-05-20, 12:06
Gender:female
Country:ZASouth Africa (Suid-Afrika / uMzantsi Afrika / South Africa)
Contact:
Re: Bespreking // Discussion

Postby Shiba » 2012-08-04, 16:48

Ja, en ek het heeltemal daarvan vergeet! Gelukkig is dit nog glad nie nodig gewees om enigiets te redigeer nie. Ons kry nie eens gemorspos ("spam") op hierdie subforum nie. :)

Dankie. Ek kon self nie vir 'n hele rukkie uitvind wat gebeur het nie.

Baie dankie! :D
Native: Afrikaans (af) English (en) || Intermediate: German (de) || Beginner: Some odd combination of Riksmål and Bokmål and whatever (no) || Learning on-and-off: Russian (ru) || Curious: Breton (br) Welsh (cy) Finnish (fi)
Korrigere feilene mine, vær så snill!

Die HERE is my herder; niks sal my ontbreek nie. ~ Psalm 23:1

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: Bespreking // Discussion

Postby Weerwolf » 2012-08-06, 11:02

Shiba wrote:Ons kry nie eens gemorspos ("spam") op hierdie subforum nie. :)

Godsydank kry ons geen gemorspos nie en hopelik bly dit so. :)
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

wwkudu
Posts:1
Joined:2012-08-19, 6:36
Real Name:Graham
Gender:male
Location:Cape Town
Country:ZASouth Africa (Suid-Afrika / uMzantsi Afrika / South Africa)

Trappe

Postby wwkudu » 2012-08-19, 6:55

I'm looking for a word for stairwell, rather than just trappe. I'm trying to translate the following sentence, and because trappe is already in the first part, wondered if there is something to substitute in the second phrase. The sentence is "Eva climbed the stairs to Romer's office, trying to analyse the complex smell in the stairwell - a cross between mushrooms and soot, ancient stour and mildew, she decided."

What I've come up with so far (comments very welcome):
"Eva het met die trappe opgeklim na Romer se kantoor, en probeer om die ingewikkelde reuk op die trappe te ontleed - 'n mengsel van sampioen en roet, ou opgehoopde stof en skimmel, het sy besluit."

I wondered if trappegang would work?
Thanks in advance :)

User avatar
Shiba
Posts:294
Joined:2010-05-20, 12:06
Gender:female
Country:ZASouth Africa (Suid-Afrika / uMzantsi Afrika / South Africa)
Contact:

Re: Bespreking // Discussion

Postby Shiba » 2013-01-02, 11:01

Ooh, tough question. "Trappe" works quite well in that context, though - it's the word for stairwell as well as for stairs.
Native: Afrikaans (af) English (en) || Intermediate: German (de) || Beginner: Some odd combination of Riksmål and Bokmål and whatever (no) || Learning on-and-off: Russian (ru) || Curious: Breton (br) Welsh (cy) Finnish (fi)
Korrigere feilene mine, vær så snill!

Die HERE is my herder; niks sal my ontbreek nie. ~ Psalm 23:1

User avatar
Meneghis
Posts:88
Joined:2011-01-10, 20:40
Gender:male
Country:DEGermany (Deutschland)

Re: Bespreking // Discussion

Postby Meneghis » 2013-01-31, 15:18

Hi everyone!

As I said elsewhere, I'm learning Afrikaans (I know some 200 words, and my phrases are still very rough, but I hope to improve quickly), which I find a beautiful and expressive language; also, I'm in live with South Africa, although I've never been there. I mainly use "Colloquial Afrikaans" by Bruce Donaldson and the grammar book by the same author, which I have found in my university library; I usually listen to RSG (especially "Die Taale Wat Ons Praat") and watch some old TV Nuus on YouTube. Sometimes I also read Afrikaans newspapers and the Afrikaans Wikipedia.. Other suggestions? Corrections are very welcome; I started to follow Unilang mainly to get to know some Afrikaans speakers and practise the language :mrgreen:
Corrections are welcome

User avatar
Levo
Posts:3231
Joined:2006-10-29, 10:22
Gender:male
Location:Tallinn
Country:EEEstonia (Eesti)

Re: Bespreking // Discussion

Postby Levo » 2013-02-19, 8:41

I've even been to the South African embassy in Budapest to get some material. They were very kind there, but they could only give me a name who deals with Afrikaans language.
Not even a newspaper...
Anyway, we have some Dutch people at the company, and sometimes we have some small-talks with them.
Does it make sense, is it correct?

Ek kan 'n bietjie Afrikaans praat, maar nie Nederlands nie.
:mrgreen:

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: Bespreking // Discussion

Postby Weerwolf » 2013-02-19, 19:25

Levo wrote:I've even been to the South African embassy in Budapest to get some material. They were very kind there, but they could only give me a name who deals with Afrikaans language.
Not even a newspaper...
Anyway, we have some Dutch people at the company, and sometimes we have some small-talks with them.
Does it make sense, is it correct?

Ek kan 'n bietjie Afrikaans praat, maar geen Nederlands nie.
:mrgreen:

Maybe they were not Afrikaners?
You should talk to the Dutch in Afrikaans. I'm pretty sure they'll look at you with big eyes. :D At first it'll be a bit strange but they'll get used to the sound of Afrikaans.
(As ek jou was, sou ek met hulle in Afrikaans praat. Hulle sou jou seker met groot oë aankyk. Aanvanklik sal dit 'n bietjie snaaks wees, maar uiteindelik sou hulle aan die klanke van Afrikaans aanwen.)
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

User avatar
Levo
Posts:3231
Joined:2006-10-29, 10:22
Gender:male
Location:Tallinn
Country:EEEstonia (Eesti)

Re: Bespreking // Discussion

Postby Levo » 2013-02-20, 9:49

Weerwolf wrote:
Levo wrote:I've even been to the South African embassy in Budapest to get some material. They were very kind there, but they could only give me a name who deals with Afrikaans language.
Not even a newspaper...
Anyway, we have some Dutch people at the company, and sometimes we have some small-talks with them.
Does it make sense, is it correct?

Ek kan 'n bietjie Afrikaans praat, maar geen Nederlands nie.
:mrgreen:

Maybe they were not Afrikaners?
You should talk to the Dutch in Afrikaans. I'm pretty sure they'll look at you with big eyes. :D At first it'll be a bit strange but they'll get used to the sound of Afrikaans.
(As ek jou was, sou ek met hulle in Afrikaans praat. Hulle sou jou seker met groot oë aankyk. Aanvanklik sal dit 'n bietjie snaaks wees, maar uiteindelik sou hulle aan die klanke van Afrikaans aanwen.)

Thanks for the correction.
They were Hungarians of course.

MnrVarra
Posts:6
Joined:2013-08-27, 22:19
Real Name:Vinny
Gender:male
Country:USUnited States (United States)

Re: Bespreking // Discussion

Postby MnrVarra » 2013-08-27, 22:30

Hi daar julle!!! Ek's Vinny en ek is 'n Afrikaaner wat na die USA verhuis het. Ek was 16 wanneer ek verhuis het (en nou is ek 23) so ek't natuurlik my Afrikaans verloor! Wil net n paar vriende vind wat my met my Afrikaans kan help! Ek het eintlik iemand nodig wat met my kan gesels :P My Afrikaans is nie te sleg nie maar dis moeilik om mense te vind wat Afrikaans praat - baie dink dis n nuttelose taal >:( So ja, indien daar iemand is wat Afrikaans weet en wil gesels met my, stuur vir my 'n antwoord! buy-a donkey!! ;-)

~Vinny
~Een Taal is Nooit Genoeg Nie~

User avatar
Shiba
Posts:294
Joined:2010-05-20, 12:06
Gender:female
Country:ZASouth Africa (Suid-Afrika / uMzantsi Afrika / South Africa)
Contact:

Re: Bespreking // Discussion

Postby Shiba » 2013-08-28, 14:36

Welkom op die Afrikaanse forum! :D Neem gerus deel aan die verskeie geselsdrade op die forum; dit behoort jou alreeds met jou Afrikaans te help.

Dis goed dat jy jou Afrikaans weer wil opskerp. :) Dis altyd vir my hartseer as mense hul taal verloor net omdat dit nie meer hulle hoofgebruikstaal is nie (ek ken byvoorbeeld baie Suid-Afrikaners van Duitse herkoms wat heeltemal hul Duits verloor en verengels).

Nuttelose taal, wat wou! Afrikaans is 'n verrassend wydverspreide taal - daar is selfs mense wat Afrikaans aan die Universiteit van Tokyo studeer. o.O
Native: Afrikaans (af) English (en) || Intermediate: German (de) || Beginner: Some odd combination of Riksmål and Bokmål and whatever (no) || Learning on-and-off: Russian (ru) || Curious: Breton (br) Welsh (cy) Finnish (fi)
Korrigere feilene mine, vær så snill!

Die HERE is my herder; niks sal my ontbreek nie. ~ Psalm 23:1

MnrVarra
Posts:6
Joined:2013-08-27, 22:19
Real Name:Vinny
Gender:male
Country:USUnited States (United States)

Re: Bespreking // Discussion

Postby MnrVarra » 2013-08-28, 21:16

Baie dankie vir jou antwoord, Shiba! Dis lekker om hier te wees! En dis reg?? Haha kan nie glo dat Japannese mense Afrikaans wil studeer nie! Dis n bietjie snaaks :P My probleem is dat ek geen jongmense ken wat Afrikaans praat nie, so ek weet nie die nuwe of lekkerder woorde om te gebruik nie, weet jy? Shiba, gebruik jy FaceBook? Ek kan vir jou 'n boodskap met my naam stuur!
Last edited by MnrVarra on 2013-08-29, 14:48, edited 2 times in total.
~Een Taal is Nooit Genoeg Nie~

User avatar
Shiba
Posts:294
Joined:2010-05-20, 12:06
Gender:female
Country:ZASouth Africa (Suid-Afrika / uMzantsi Afrika / South Africa)
Contact:

Re: Bespreking // Discussion

Postby Shiba » 2013-08-29, 9:10

Haha ja, blykbaar begin die Japannese studente deur Germanistiek te studeer en neem dan Afrikaans as een van hulle vakke. Daar is selfs al 'n Japannees-Afrikaanse woordeboek (deur Ernst F. Kotzé en SAKURAI Takashi)!

Weet jy, jy mis regtig nie veel deur nié op datum te wees met die nuutste Afrikaans nie. Die meeste tieners se taalgebruik op Facebook is, wel, nogal skokkend - hulle weet nie meer hoe om te spel nie. Hulle skryf byvoorbeeld "maiq" pleks van "maatjie" en sal dinge sê soos "Wmj nu?" pleks van "Waat maak jy nou?". Ek kan dit verstaan in 'n SMS of op Twitter, maar daar is nie rede om plek te spaar in 'n Facebook status of kommentaar nie. Om nie te praat van die anglisismes nie. Rrrrrrgh. :P

Dis nou nie dat ek sê Afrikaans as taal gaan agteruit nie, maar jou Afrikaans ly geen skade daardeur dat jy nie baie Afrikaanse jongmense ken nie. :lol:

Ek het wel 'n Facebookprofiel, maar ek dink jy sal meer sukses hê deur met my op UniLang te gesels. :)
Native: Afrikaans (af) English (en) || Intermediate: German (de) || Beginner: Some odd combination of Riksmål and Bokmål and whatever (no) || Learning on-and-off: Russian (ru) || Curious: Breton (br) Welsh (cy) Finnish (fi)
Korrigere feilene mine, vær så snill!

Die HERE is my herder; niks sal my ontbreek nie. ~ Psalm 23:1

MnrVarra
Posts:6
Joined:2013-08-27, 22:19
Real Name:Vinny
Gender:male
Country:USUnited States (United States)

Re: Bespreking // Discussion

Postby MnrVarra » 2013-08-29, 16:07

Nou maar goed! En ja, ek verstaan! Dieselfde ding met die wat engels praat ... Somtyds ek kan nie glo dat dit soos engels beskou word nie! En in watter stad woon jy, Shiba? Ek's vanaf Pinelands, in die WesKaap. Praat jy isiZulu of isiXhosa? Ek't een keer daai tale gestudeer!
~Een Taal is Nooit Genoeg Nie~

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: Bespreking // Discussion

Postby Weerwolf » 2013-08-29, 18:12

Welkom op Unilang, MnrVarra! Dis altyd goed om 'n nuwe gesig te sien op die Afrikaanse deel van die forum. Dit sou lekker wees as jy aan die somtyds stille "persoon onder my"-speletjie deel sou neem. :)

Shiba wrote:Nuttelose taal, wat wou! Afrikaans is 'n verrassend wydverspreide taal - daar is selfs mense wat Afrikaans aan die Universiteit van Tokyo studeer. o.O

Dis jammer dat aan my univerisiteit geen Afrikaans aangebied word nie, dus daar is ook nog mense soos ek wat thuis Afrikaans probeer te leer. Tja, vir my is my kennis van Nederlands seker nuttig.
Ek luister steeds meer na Afrikaanse musiek, wat beteken dat ek aktiewer sal wees op hierdie forum.
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

User avatar
Shiba
Posts:294
Joined:2010-05-20, 12:06
Gender:female
Country:ZASouth Africa (Suid-Afrika / uMzantsi Afrika / South Africa)
Contact:

Re: Bespreking // Discussion

Postby Shiba » 2013-08-29, 20:26

MnrVarra wrote:Nou maar goed! En ja, ek verstaan! Dieselfde ding met die wat engels praat ... Somtyds ek kan nie glo dat dit soos engels beskou word nie! En in watter stad woon jy, Shiba? Ek's vanaf Pinelands, in die WesKaap. Praat jy isiZulu of isiXhosa? Ek't een keer daai tale gestudeer!

Ja hoor, nie eens die Britte praat meer ordentlike Engels nie. Hulle weet nie altyd of hulle "is" of "are" moet gebruik nie...
Ek was nog nooit in Pinelands nie, maar die naam laat dit klink asof dit in die Boland is. :)
Ek is van Pretoria.
Nee, ek praat nie enige Nguni tale nie (en ook nie enige Tswana tale nie, hoewel ek een keer probeer het om Tswana te leer). Ek het wel al gehoor dat Zulu een van die makliker plaaslike tale is omdat dit nie "tonal" is nie (soos bv. Tswana).

Weerwolf wrote:Dis jammer dat aan my univerisiteit geen Afrikaans aangebied word nie, dus daar is ook nog mense soos ek wat thuis Afrikaans probeer te leer. Tja, vir my is my kennis van Nederlands seker nuttig.
Ek luister steeds meer na Afrikaanse musiek, wat beteken dat ek aktiewer sal wees op hierdie forum.


Goed so, die forum benodig weer 'n bietjie lewe. :)
Native: Afrikaans (af) English (en) || Intermediate: German (de) || Beginner: Some odd combination of Riksmål and Bokmål and whatever (no) || Learning on-and-off: Russian (ru) || Curious: Breton (br) Welsh (cy) Finnish (fi)
Korrigere feilene mine, vær så snill!

Die HERE is my herder; niks sal my ontbreek nie. ~ Psalm 23:1

MnrVarra
Posts:6
Joined:2013-08-27, 22:19
Real Name:Vinny
Gender:male
Country:USUnited States (United States)

Re: Bespreking // Discussion

Postby MnrVarra » 2013-08-30, 10:03

[quote="Weerwolf"]Welkom op Unilang, MnrVarra! Dis altyd goed om 'n nuwe gesig te sien op die Afrikaanse deel van die forum. Dit sou lekker wees as jy aan die somtyds stille "persoon onder my"-speletjie deel sou neem. :)

Dankie, WeerWolf! Ek's seker dis goed om a nuwe gesig te sien, omdat enige mens wat Afrikaans wil studeer of praat, kan die situasie goed maak! Dis altyd lekker om iemand te ken wat met jy in Afrikaans kan gesels! Ek sien jy's vanaf Hungary? Ek't Hongaars gestudeer! Een van my vriende se moeder kan die taal praat, so ek't probeer om dit te leer. Ek't daarmee opgehou want ek't geen tyd om daarop te fokus, maar ek dink ek gaan alweer probeer! Ek het gehoor dat dit 'n bietjie moeilik is, maar ek's nie bang nie! Somtyds hoe moeiliker hoe beter! Sterkte vir my!
~Een Taal is Nooit Genoeg Nie~

MnrVarra
Posts:6
Joined:2013-08-27, 22:19
Real Name:Vinny
Gender:male
Country:USUnited States (United States)

Re: Bespreking // Discussion

Postby MnrVarra » 2013-08-30, 10:08

Ja hoor, nie eens die Britte praat meer ordentlike Engels nie. Hulle weet nie altyd of hulle "is" of "are" moet gebruik nie...
Ek was nog nooit in Pinelands nie, maar die naam laat dit klink asof dit in die Boland is. :)
Ek is van Pretoria.
Nee, ek praat nie enige Nguni tale nie (en ook nie enige Tswana tale nie, hoewel ek een keer probeer het om Tswana te leer). Ek het wel al gehoor dat Zulu een van die makliker plaaslike tale is omdat dit nie "tonal" is nie (soos bv. Tswana).

Haha nee, Zoeloe is ook 'n "tonal" taal :-/ Maar dis makliker as Xhosa, dink ek. Xhosa het miskien 2,000 woorde wat "clicks" het; maar Zoeloe het net 500 woorde met "clicks'". Die Nguni tale is so interessant dat ek een dag een van daai tale wil leer.
~Een Taal is Nooit Genoeg Nie~

User avatar
Shiba
Posts:294
Joined:2010-05-20, 12:06
Gender:female
Country:ZASouth Africa (Suid-Afrika / uMzantsi Afrika / South Africa)
Contact:

Re: Bespreking // Discussion

Postby Shiba » 2013-08-30, 10:15

A, ek sien.

Ja, dis net jammer dat die Nguni tale nie 'n groot internetteenwoordigheid het nie. :/
Native: Afrikaans (af) English (en) || Intermediate: German (de) || Beginner: Some odd combination of Riksmål and Bokmål and whatever (no) || Learning on-and-off: Russian (ru) || Curious: Breton (br) Welsh (cy) Finnish (fi)
Korrigere feilene mine, vær så snill!

Die HERE is my herder; niks sal my ontbreek nie. ~ Psalm 23:1

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: Bespreking // Discussion

Postby Weerwolf » 2013-08-30, 17:01

MnrVarra wrote:Dankie, WeerWolf! Ek's seker dis goed om a nuwe gesig te sien, omdat enige mens wat Afrikaans wil studeer of praat, kan die situasie goed maak! Dis altyd lekker om iemand te ken wat met jy in Afrikaans kan gesels! Ek sien jy's vanaf Hungary? Ek't Hongaars gestudeer! Een van my vriende se moeder kan die taal praat, so ek't probeer om dit te leer. Ek't daarmee opgehou want ek't geen tyd om daarop te fokus, maar ek dink ek gaan alweer probeer! Ek het gehoor dat dit 'n bietjie moeilik is, maar ek's nie bang nie! Somtyds hoe moeiliker hoe beter! Sterkte vir my!

Ja, ek’s van Hongarye. Baie interessant dat jy Hongaars geleer het. Dit is ’n moeilike taal, nie elkeen het die wil en tyd nie om die taal te leer, dis seker. Ek neem aan dat jou vriend se moeder uit Hongarye afkomstig is. As jy Hongaars leer dan het jy sterke verband met Hongarye (ouers of voorouers stam uit die land) of jy hou baie van tale en jy is op soek na ’n uitdaging. My moedertaal is baie moeilik vir buitelanders inderdaad: ingewikkelde grammatika en moeilike uitspraak en 'n heeltemal wildvreemde woordeskat. Die meeste Hongare stel dit op prys as toeriste 'n paar woorde Hongaars kan praat.
As jy vrae het over Hongaars stuur my ’n boodskap. Veel sukses!
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

MnrVarra
Posts:6
Joined:2013-08-27, 22:19
Real Name:Vinny
Gender:male
Country:USUnited States (United States)

Re: Bespreking // Discussion

Postby MnrVarra » 2013-09-06, 20:52

Baie dankie, Weerwolf!! Dis beslis moeilik, maar pret! Ek hou van die woordeskat en selfs die grammatika! Haha ek weet dit klink mal maar dis waar :P Somtyds, soos ek't gese, hoe moeiliker die grammatika hoe beter! Vir my, indien 'n taal se grammatika te maklik is, ek vind dit moeiliker om te onthou. Ek raai want dit word 'n bietjie vervelig :/ Byvoorbeeld, toe ek Indonesian probeer het om te leer, ek't gevind die taal te moeilik/vervelig want dit was te te te te te maklik! Waar was die uitdaging? Haha! Ek sal stadig werk maar ek beplan om dit te leer! En dankie! Indien ek n paar vrae sal he, ek sal vir jou hulp vra!
~Een Taal is Nooit Genoeg Nie~


Return to “Afrikaans”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 9 guests