Page 11 of 12

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Posted: 2013-06-16, 16:29
by Weerwolf
Nee, ek sou liewer oor superkragte wou beskik soos Superman.

Die persoon onder my het vanjaar reeds 'n braai gehad.

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Posted: 2013-06-19, 19:32
by Achmedino
Nee, ek het nie vanjaar 'n braai gehad nie.

Die persoon onder my drag byna-byna altyd 'n horlosie.

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Posted: 2013-06-20, 11:22
by Levo
Ja, ek drag altyd 'n horlosie. Dat is my "trademark" :)

Die persoon onder my is jonk.

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Posted: 2013-06-20, 15:39
by Weerwolf
Ja, ek is 21 jaar. 8-)

Die persoon onder my dink dat dit baie moeilik is om Arabies te leer.

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Posted: 2013-06-20, 20:20
by Shiba
Achmedino wrote:Nee, ek het nie vanjaar 'n braai gehad nie.

Die persoon onder my drag byna-byna altyd 'n horlosie.


Levo wrote:Ja, ek drag altyd 'n horlosie. Dait is my "trademark" :)

Die persoon onder my is jonk.


Weerwolf wrote:Ja, ek is 21 jaar oud. 8-)

Die persoon onder my dink dat dit baie moeilik is om Arabies te leer.


Ja, ek dink dis baie moeilik om Arabies te leer. Nie net die skrif nie, maar ook die klanke is vreemd.

Die persoon onder my wou nog altyd na 'n ander kontinent toe reis.

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Posted: 2013-06-21, 14:08
by Weerwolf
Nee, om eerlik te wees vind ek dit baie gesellig op my eie kontinent, desondanks wil ek as ek kan na Suid-Afrika toe reis weens Afrikaans.

Die persoon onder my hou nie baie van warm weer nie. (bo 30 grade)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Posted: 2013-06-24, 11:39
by Levo
Weerwolf wrote:Nee, om eerlik te wees vind ek dit baie gesellig op my eie kontinent, desondanks wil ek as ek kan na Suid-Afrika toe reis weens Afrikaans.

Die persoon onder my hou nie baie van warm weer nie. (bo 30 grade)

If I like it too much when it is hot, like over 30? NO!
Let's try it:

Ja, ek hou nie baie van warm bo 30 grade nie. Ek hou van lente, begin van herfs en somer wanneer dis nie bo 26-28 grade deur die dag nie.

Die persoon onder my hou van herfs.

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Posted: 2013-06-24, 12:47
by Shiba
Levo wrote:Ja Nee, ek hou nie baie van warm temperature bo 30 grade nie. Ek hou van die lente, die begin van die herfs en die somer wanneer dis dit nie bo 26-28 grade deur [gedurende/in] die dag is nie.

Die persoon onder my hou van die herfs.


Ja -> Nee: In Afrikaans, as well as in South African English (not sure about all forms of English), you don't start a sentence with "yes" if it's a generally negative sentence. If someone asks "You don't like [xyz], do you?", you'd say, "No, I don't like [xyz]." Alternatively, you could say, "Indeed, I don't like [xyz]." ("Ek hou inderdaad nie van [xyz] nie.")
South Africans in general love throwing plenty of yesses and nos into their sentences for no reason... hence the common "ja-nee"/"ja-no" prefix. Just ignore the prefix, and you'll arrive at the actual sentence. :P I have no idea why it works that way, but I do it myself.

warm -> warm temperature: "Warm" isn't a noun, just a verb, so you have to add a noun. You should actually leave the "warm" out altogether, since the "bo 30 grade" renders it redundant. Otherwise, you should put the "bo 30 grade" in brackets.

dis -> dit is: Although "dis" is a real word, when the sentence structure changes, "is" goes to the end of the sentence; therefore, you have to split the "dis" into "dit" and "is".

die: Afrikaans loves using "die" (much like German)! When in doubt, throw in a "die".

deur -> gedurende/in: It works the same as in English. You wouldn't say "it is 26-28 degrees through the day"; you would say "it is 26-28 degrees during/in the day". :)

That said, not bad! You've got the vocabulary, it's just the grammar that's a bit tricky (and it is for everyone).

===

Ja, ek hou baie van die herfs. Dit is vir my baie mooi wanneer die blare van kleur verander. Die herfs is nie te warm nie, maar ook nie te koud nie.

Die persoon onder my kyk graag rugby.

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Posted: 2013-06-24, 18:32
by Weerwolf
Nee, ek vind rugby vervelig. Dis grappig dat ek andersyds baie van sokker hou, maar daar is ook vervelige wedstryde. Die spel in rugby is stadiger as in sokker daarom hou ek daarvan nie baie nie.

Die persoon onder my kan sokker nie uitstaan nie.

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Posted: 2013-06-25, 7:51
by Levo
Shiba wrote:
Levo wrote:Ja Nee, ek hou nie baie van warm temperature bo 30 grade nie. Ek hou van die lente, die begin van die herfs en die somer wanneer dis dit nie bo 26-28 grade deur [gedurende/in] die dag is nie.

Die persoon onder my hou van die herfs.


Ja -> Nee: In Afrikaans, as well as in South African English (not sure about all forms of English), you don't start a sentence with "yes" if it's a generally negative sentence. If someone asks "You don't like [xyz], do you?", you'd say, "No, I don't like [xyz]." Alternatively, you could say, "Indeed, I don't like [xyz]." ("Ek hou inderdaad nie van [xyz] nie.")
South Africans in general love throwing plenty of yesses and nos into their sentences for no reason... hence the common "ja-nee"/"ja-no" prefix. Just ignore the prefix, and you'll arrive at the actual sentence. :P I have no idea why it works that way, but I do it myself.

warm -> warm temperature: "Warm" isn't a noun, just a verb, so you have to add a noun. You should actually leave the "warm" out altogether, since the "bo 30 grade" renders it redundant. Otherwise, you should put the "bo 30 grade" in brackets.

dis -> dit is: Although "dis" is a real word, when the sentence structure changes, "is" goes to the end of the sentence; therefore, you have to split the "dis" into "dit" and "is".

die: Afrikaans loves using "die" (much like German)! When in doubt, throw in a "die".

deur -> gedurende/in: It works the same as in English. You wouldn't say "it is 26-28 degrees through the day"; you would say "it is 26-28 degrees during/in the day". :)

That said, not bad! You've got the vocabulary, it's just the grammar that's a bit tricky (and it is for everyone).

===

Ja, ek hou baie van die herfs. Dit is vir my baie mooi wanneer die blare van kleur verander. Die herfs is nie te warm nie, maar ook nie te koud nie.

Die persoon onder my kyk graag rugby.

Baie dankie, Shiba :)
You are literally the only regular source of grammar here, as I don't have much time for online learning, and good books are not available. So I enjoy reading here and sometimes drop some words I am able to. Afrikaans is sooooo cooool! :)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Posted: 2013-07-01, 9:30
by Achmedino
Weerwolf wrote:Die persoon onder my kan sokker nie uitstaan nie.

Nee, ek kan sokker nie uitstaan nie. Ek's een van die weinige mense wat die sport nie oulik vind nie, dis jammer.

Die persoon onder my luister musiek wat nie baie populêr is nie (K-pop, C-pop en watter ander pop daar wel nie is nie...)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Posted: 2013-07-20, 15:23
by Weerwolf
Nee, ek luister uitsluitlik na populêre musiek (=rock, heavy metal, en af en toe pop, electro).

Die persoon onder my drink elke dag bier.

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Posted: 2015-01-22, 12:03
by Medve
Weerwolf wrote:Nee, ek luister uitsluitlik na populêre musiek (=rock, heavy metal, en af en toe pop, electro).

Die persoon onder my drink elke dag bier.

Nee, dit sou beteken dat ek 'n alkoholis was. :mrgreen:

Die persoon onder my het nou vakansie.

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Posted: 2015-01-22, 20:17
by Kuruman
Haha ja, maar net vir nog so paar dae.

Die persoon onder my verkies honde bo katte.

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Posted: 2015-01-22, 21:04
by Medve
Ja, dis waar.

Die persoon onder my hou van Afrikaanse musiek.

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Posted: 2015-05-26, 13:05
by Multiturquoise
Medve wrote:Ja, dis waar.

Die persoon onder my hou van Afrikaanse musiek.


Ja, ik hou van Afrikaanse muziek en my gunsteling sanger wat in Afrikaans sing is Nadine.

Die persoon onder my is geen vegetariër nie.

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Posted: 2015-06-26, 9:38
by Sandman
Aisling wrote:
Medve wrote:Ja, dis waar.
Die persoon onder my is geen vegetariër nie.


Ek is geen vegetariër nie want ek hou baie van verskeie vleisete.

Die persoon onder my is skraal.

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Posted: 2015-09-22, 4:46
by Antea
Ek het 'n gesonde gewig.

Die persoon onder my studeer hard.

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Posted: 2015-12-06, 11:41
by IpseDixit
Nee :|

Die persoon onder my wil 'n pug koop en sal ons vertel hoe hy/sy dit sal noem.

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Posted: 2015-12-07, 19:18
by Antea
Nee, ek wil nie 'n hond koop nie

Die person onder my het vakansies vandag gehad