SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Moderator:Aurinĭa

User avatar
Shiba
Posts:294
Joined:2010-05-20, 12:06
Gender:female
Country:ZASouth Africa (Suid-Afrika / uMzantsi Afrika / South Africa)
Contact:
Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Shiba » 2013-01-31, 16:59

Wel, ek woon reeds hier, dus nee.

Die persoon onder my hou daarvan om rekenaar te speel.



@Meneghis: Joernalis, nie joernelis nie; verder sê 'n mens "is lief vir" en nie "lief vir" nie. :) Weerwolf is egter reg: "hou van" sou hier beter pas as "is lief vir".

@Weerwolf: "verberetinge" is beter Afrikaans as "korreksies". :) 'n Mens kan ook nie eintlik die volgende sê nie: "(iets) moet as (iets anders) uitsien". Dis eerder Duits as Afrikaans, sou ek dink. 'n Mens sou eerder sê: "(iets) moet (iets anders) wees". Laastens gebruik 'n mens nie sommer "sou" en "wil" saam nie, maar eerder "sou" en "wou". :)
Native: Afrikaans (af) English (en) || Intermediate: German (de) || Beginner: Some odd combination of Riksmål and Bokmål and whatever (no) || Learning on-and-off: Russian (ru) || Curious: Breton (br) Welsh (cy) Finnish (fi)
Korrigere feilene mine, vær så snill!

Die HERE is my herder; niks sal my ontbreek nie. ~ Psalm 23:1

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Weerwolf » 2013-01-31, 18:14

Shiba wrote:Wel, ek woon reeds hier, dus nee.

Die persoon onder my hou daarvan om rekenaar te speel.

Nee, daardie tyd is voorby. :) Weens my studie het ek nooit die tyd om ure voor die skerm te sit speel.


@Meneghis: Joernalis, nie joernelis nie; verder sê 'n mens "is lief vir" en nie "lief vir" nie. :) Weerwolf is egter reg: "hou van" sou hier beter pas as "is lief vir".

@Weerwolf: "verberetinge" is beter Afrikaans as "korreksies". :) 'n Mens kan ook nie eintlik die volgende sê nie: "(iets) moet as (iets anders) uitsien". Dis eerder Duits as Afrikaans, sou ek dink. 'n Mens sou eerder sê: "(iets) moet (iets anders) wees". Laastens gebruik 'n mens nie sommer "sou" en "wil" saam nie, maar eerder "sou" en "wou". :)

Dus my sin moet "Die persoon onder my sou graag na Suid-Afrika wou reis" wees? Ek herinner dat ek iewers in 'n koerant "sou + wil + en andere werkwoord saam in 'n sin" gelees het.

Die persoon onder my is slegs vel oor been.
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

User avatar
Shiba
Posts:294
Joined:2010-05-20, 12:06
Gender:female
Country:ZASouth Africa (Suid-Afrika / uMzantsi Afrika / South Africa)
Contact:

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Shiba » 2013-02-14, 17:42

Weerwolf wrote:
Shiba wrote:Wel, ek woon reeds hier, dus nee.

Die persoon onder my hou daarvan om rekenaar te speel.

Nee, daardie tyd is verby. :) Weens my studie het ek nooit die tyd om ure voor die skerm te sit en speel nie.

@Meneghis: Joernalis, nie joernelis nie; verder sê 'n mens "is lief vir" en nie "lief vir" nie. :) Weerwolf is egter reg: "hou van" sou hier beter pas as "is lief vir".

@Weerwolf: "verberetinge" is beter Afrikaans as "korreksies". :) 'n Mens kan ook nie eintlik die volgende sê nie: "(iets) moet as (iets anders) uitsien". Dis eerder Duits as Afrikaans, sou ek dink. 'n Mens sou eerder sê: "(iets) moet (iets anders) wees". Laastens gebruik 'n mens nie sommer "sou" en "wil" saam nie, maar eerder "sou" en "wou". :)

Dus my sin moet "Die persoon onder my sou graag na Suid-Afrika wou reis" wees? Ek herinner onthou dat ek iewers in 'n koerant "sou + wil + en andere werkwoord saam in 'n sin" gelees het.

Die persoon onder my is slegs vel oor en been.


herinner = remind; onthou = remember

Ongelukkig is ons koerante se taalgebruik nie altyd foutloos nie. :? Ek het ook al "sou ... wil" gehoor, maar ek glo nie dat dit taalkundig korrek is nie.

Dis goed dat jy uitdrukkings (soos "vel en been") gebruik! :)



Nee, ek is nie net vel en been nie.

Die persoon onder my sou graag vir 'n tydjie in die Middeleeue wou leef.
Native: Afrikaans (af) English (en) || Intermediate: German (de) || Beginner: Some odd combination of Riksmål and Bokmål and whatever (no) || Learning on-and-off: Russian (ru) || Curious: Breton (br) Welsh (cy) Finnish (fi)
Korrigere feilene mine, vær så snill!

Die HERE is my herder; niks sal my ontbreek nie. ~ Psalm 23:1

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Weerwolf » 2013-02-14, 20:09

Shiba wrote:herinner = remind; onthou = remember

Ongelukkig is ons koerante se taalgebruik nie altyd foutloos nie. :? Ek het ook al "sou ... wil" gehoor, maar ek glo nie dat dit taalkundig korrek is nie.

Dis goed dat jy uitdrukkings (soos "vel en been") gebruik! :)

Dankie vir die verbeteringe. Nou, ek probeer my uiterste best te doen. :) Afrikaans is eweas Nederlands 'n taal wat baie veel in beelde praat, dus met dergelike uitdrukkings maak jy jou Afrikaans lewendiger.
Die persoon onder my sou graag vir 'n tydjie in die Middeleeue wou leef.

Dit sou waarskynlik baie interessant wees om in tyd terug te gaan, maar ek vrees indien ek my mond sou uitmaak, sou ek seker nie verder leef nie weens my opvattinge van die wereld( en ook god). Die mense sou denk as hulle my enigsins verstaan dat ek uit 'n andere universum is. Byvoorbeeld het ek daar geen twyfel nie dat ek myself in die middeleeuese Hongarye baie goed verstaanbaar sou maak, aangesien die taal het nie so enorm verander nie om die kommunikasie onmogelik te maak.

Die persoon onder my gaan baie selde opera toe.
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

User avatar
Levo
Posts:3231
Joined:2006-10-29, 10:22
Gender:male
Location:Tallinn
Country:EEEstonia (Eesti)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Levo » 2013-02-15, 10:08

Ja, ek gaan baie selde opera toe.

Die persoon onder my is lekker :)))

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Weerwolf » 2013-02-19, 19:36

Is jou sin op die vroulike gebruikers gerig? :) Jy weet dat "lekker" baie betekenisse het.
Vandag gaan dit goed met my, geen hoofpyn of so iets, dus ek voel my baie lekker.

Die persoon onder my gaan binnekort trou.
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

Achmedino
Posts:74
Joined:2013-03-04, 14:19
Real Name:Erik
Gender:male
Location:Utrecht
Country:NLThe Netherlands (Nederland)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Achmedino » 2013-04-07, 16:01

Ek gaan hierdie draadjie weer lewend maak :twisted: .
Nee, ek gaan nie binnekort trou nie.

Die persoon onder my spreek meer as 4 tale. (daar is nie baie mense wat 4 tale spreek, maar op hierdie (web?)site is daar redelik wat) dit hoef nie vloeiend te wees nie.
Native: [flag]nl[/flag]Near-native: [flag]en[/flag]Sort of okay: [flag]ja[/flag]not quite fluent, but okay: [flag]af[/flag]
Korrigeer asseblief my foute.
Please correct any mistakes.
間違いを直してください。

User avatar
Shiba
Posts:294
Joined:2010-05-20, 12:06
Gender:female
Country:ZASouth Africa (Suid-Afrika / uMzantsi Afrika / South Africa)
Contact:

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Shiba » 2013-04-16, 14:05

Achmedino wrote:Ek gaan hierdie draadjie weer lewendig maak :twisted: .
Nee, ek gaan nie binnekort trou nie.

Die persoon onder my spreek (praat) meer as 4 tale. (Daar is nie baie mense wat 4 tale spreek praat nie, maar op hierdie (web?)site webwerf is daar redelik wat baie van hulle.) Dit hoef nie vloeiend vlot te wees nie.

(Hoewel 'n mens dalk "lewend" in daardie sin sou kon gebruik, link "lewendig" vir my natuurliker.)

Nee, ek praat presies 4 tale.

Die persoon onder my het al melktert geëet. (Het ek al hierdie stelling gebruik? :para: )
Native: Afrikaans (af) English (en) || Intermediate: German (de) || Beginner: Some odd combination of Riksmål and Bokmål and whatever (no) || Learning on-and-off: Russian (ru) || Curious: Breton (br) Welsh (cy) Finnish (fi)
Korrigere feilene mine, vær så snill!

Die HERE is my herder; niks sal my ontbreek nie. ~ Psalm 23:1

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Weerwolf » 2013-04-16, 17:11

Hoera! Godsydank is Shiba weer terug! :D Ons het die hulp van 'n moedertaalspreker regtig nodig.
Shiba wrote:Die persoon onder my het al melktert geëet. (Het ek al hierdie stelling gebruik? :para: )

Ja, maar hierdie keer het jy die woord "vantevore" nie gebruik nie. :wink: Ek vind dit geen probleem nie dat jy weer daardie stelling skryf, dit staan namelik nie in die regels nie dat jy 'n stelling nie meermaals kan sê nie.

Nee, ek het nog nooit melktert geëet nie.

Die persoon onder my het al iemand van Unilang ontmoet.
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

User avatar
Shiba
Posts:294
Joined:2010-05-20, 12:06
Gender:female
Country:ZASouth Africa (Suid-Afrika / uMzantsi Afrika / South Africa)
Contact:

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Shiba » 2013-04-17, 15:54

Weerwolf wrote:Hoera! Godsydank is Shiba weer terug! :D Ons het die hulp van 'n moedertaalspreker regtig nodig.

Dis lekker om terug te wees. :) Maar moet nie "Godsydank" gebruik nie. Dit is sover ek weet nie 'n woord in Afrikaans nie en dergelike uitroepe kan maklik aanstoot gee.

Weerwolf wrote:
Shiba wrote:Die persoon onder my het al melktert geëet. (Het ek al hierdie stelling gebruik? :para: )

Ja, maar hierdie keer het jy die woord "vantevore" nie gebruik nie. :wink: Ek vind dit geen probleem nie dat jy weer daardie stelling skryf nie, dit staan namelik naamlik nie in die regels reëls nie dat jy 'n stelling nie meermaals kan sê nie.


Haha ja, maar ek probeer darem oorspronklik wees.

Dis nie nodig om elke "nie" te verdubbel nie - een verdubbeling per sinsdeel is genoeg. Ek is nie presies seker wat die taalkundige redes daarvoor is nie. (Daar is nou juis 'n voorbeeld - 'n mens sê "Ek is nie seker wat die redes is nie", nie "Ek is nie seker nie wat die redes daarvoor is nie" nie. SO BAIE NIE'S.)

Weerwolf wrote:Nee, ek het nog nooit melktert geëet nie.

Die persoon onder my het al iemand van Unilang ontmoet.

Nee, ek het nog nooit iemand van Unilang ontmoet nie.
Native: Afrikaans (af) English (en) || Intermediate: German (de) || Beginner: Some odd combination of Riksmål and Bokmål and whatever (no) || Learning on-and-off: Russian (ru) || Curious: Breton (br) Welsh (cy) Finnish (fi)
Korrigere feilene mine, vær så snill!

Die HERE is my herder; niks sal my ontbreek nie. ~ Psalm 23:1

Achmedino
Posts:74
Joined:2013-03-04, 14:19
Real Name:Erik
Gender:male
Location:Utrecht
Country:NLThe Netherlands (Nederland)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Achmedino » 2013-04-18, 18:42

Nee, ek het nog nooit iemand van Unilang ontmoet nie.

Jy het nie gesê "die persoon onder my" nie. :wink:

Die persoon onder my se lieflings kleur is blou.
Native: [flag]nl[/flag]Near-native: [flag]en[/flag]Sort of okay: [flag]ja[/flag]not quite fluent, but okay: [flag]af[/flag]
Korrigeer asseblief my foute.
Please correct any mistakes.
間違いを直してください。

User avatar
Shiba
Posts:294
Joined:2010-05-20, 12:06
Gender:female
Country:ZASouth Africa (Suid-Afrika / uMzantsi Afrika / South Africa)
Contact:

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Shiba » 2013-05-01, 17:12

Achmedino wrote:Jy het nie gesê "die persoon onder my" nie. :wink:

...Ja, eendag sal ek nog onthou om dit te doen. =P

Nee, my lieflingskleur is nie blou nie, maar turkoois.

Die persoon onder my reis gereeld.
Native: Afrikaans (af) English (en) || Intermediate: German (de) || Beginner: Some odd combination of Riksmål and Bokmål and whatever (no) || Learning on-and-off: Russian (ru) || Curious: Breton (br) Welsh (cy) Finnish (fi)
Korrigere feilene mine, vær så snill!

Die HERE is my herder; niks sal my ontbreek nie. ~ Psalm 23:1

Achmedino
Posts:74
Joined:2013-03-04, 14:19
Real Name:Erik
Gender:male
Location:Utrecht
Country:NLThe Netherlands (Nederland)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Achmedino » 2013-05-03, 10:16

Ek reis nie gereeld nie, en als ek reis gaan ek nie ver van my moederland nie (meestal.).

Die persoon onder my het 'n taal gestudeer aan die universiteit.
Native: [flag]nl[/flag]Near-native: [flag]en[/flag]Sort of okay: [flag]ja[/flag]not quite fluent, but okay: [flag]af[/flag]
Korrigeer asseblief my foute.
Please correct any mistakes.
間違いを直してください。

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Weerwolf » 2013-05-07, 17:33

Shiba wrote:Maar moet nie "Godsydank" gebruik nie. Dit is sover ek weet nie 'n woord in Afrikaans nie en dergelike uitroepe kan maklik aanstoot gee.

Ek het nie geweet dat daardie woord in Afrikaans nie bestaan nie. In Nederlands is dit gangbaar (godzijdank) en in my moedertaal bestaan daarvan ook 'n vertaling wat ek gebruik alhoewel ek nie gelowig is nie.
Achmedino wrote:Die persoon onder my het 'n taal gestudeer aan die universiteit.

Ek studeer nou nog 'n taal (Nederlands) aan die universiteit.

De persoon onder my kan die lang wagtye by die dokters nie uitstaan nie.
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

User avatar
Shiba
Posts:294
Joined:2010-05-20, 12:06
Gender:female
Country:ZASouth Africa (Suid-Afrika / uMzantsi Afrika / South Africa)
Contact:

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Shiba » 2013-05-17, 10:51

@Weerwolf: Ja, in Afrikaans is dit sover ek weet nie een woord nie.

Nee, ek wag gewoonlik nie lank by die dokter nie. In Suid-Afrika is daar wel 'n mediese diens wat deur die staat daargestel word - in staatshospitale is daar altyd lang toue. Daar is egter ook 'n mediese privaatsektor en dié mense wat dit kan bekostig, gaan eerder na privaatdokters toe. Daar wag 'n mens nie so lank nie.

Die persoon onder my hou daarvan om biblioteek toe te gaan.
Native: Afrikaans (af) English (en) || Intermediate: German (de) || Beginner: Some odd combination of Riksmål and Bokmål and whatever (no) || Learning on-and-off: Russian (ru) || Curious: Breton (br) Welsh (cy) Finnish (fi)
Korrigere feilene mine, vær så snill!

Die HERE is my herder; niks sal my ontbreek nie. ~ Psalm 23:1

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Weerwolf » 2013-06-05, 17:57

Ja, die biblioteek is die student se beste hulpbron na die internet.

Die persoon onder my kan Nederlands moeiteloos verstaan.
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

Achmedino
Posts:74
Joined:2013-03-04, 14:19
Real Name:Erik
Gender:male
Location:Utrecht
Country:NLThe Netherlands (Nederland)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Achmedino » 2013-06-08, 13:08

Weerwolf wrote:Die persoon onder my kan Nederlands moeiteloos verstaan.

Ja, ek kan Nederlands moeiteloos verstaan.

Die persoon onder my kan op se hande staan.
Native: [flag]nl[/flag]Near-native: [flag]en[/flag]Sort of okay: [flag]ja[/flag]not quite fluent, but okay: [flag]af[/flag]
Korrigeer asseblief my foute.
Please correct any mistakes.
間違いを直してください。

User avatar
Levo
Posts:3231
Joined:2006-10-29, 10:22
Gender:male
Location:Tallinn
Country:EEEstonia (Eesti)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Levo » 2013-06-12, 14:53

Achmedino wrote:Die persoon onder my kan op se hande staan.

Ja, ek kan op my hande staan.

Die persoon onder my is 'n boer. :)))

User avatar
Weerwolf
Posts:1908
Joined:2009-12-09, 19:53
Real Name:Krisztián
Gender:male
Location:Венгрия; Будaпешт
Country:HUHungary (Magyarország)

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Weerwolf » 2013-06-13, 11:19

Nee, ek's geen boer nie. Ek's 'n stedeling.

Die persoon onder my het op 'n plaas grootgeword.
In het middelpunt staan: [flag=]nl[/flag] [flag=]nl-BE[/flag] [flag=]af[/flag] [flag=]de[/flag][flag=]hr[/flag] [flag=]sr[/flag] [flag=]ru[/flag] [flag=]pl[/flag]
Heel hartelijk bedankt voor elke hulp!
Ich bin für jede Verbesserung dankbar.

Минден кездет нехез.

User avatar
Shiba
Posts:294
Joined:2010-05-20, 12:06
Gender:female
Country:ZASouth Africa (Suid-Afrika / uMzantsi Afrika / South Africa)
Contact:

Re: SPELETJIE: die persoon onder my. . . ...

Postby Shiba » 2013-06-14, 20:41

Nee, ek het in die stad grootgeword.

Die persoon onder my sou, as hy of sy kon (byvoorbeeld in 'n wetenskapfiksie-milieu [science-fiction setting]), 'n ruimtereisiger word.
Native: Afrikaans (af) English (en) || Intermediate: German (de) || Beginner: Some odd combination of Riksmål and Bokmål and whatever (no) || Learning on-and-off: Russian (ru) || Curious: Breton (br) Welsh (cy) Finnish (fi)
Korrigere feilene mine, vær så snill!

Die HERE is my herder; niks sal my ontbreek nie. ~ Psalm 23:1


Return to “Afrikaans”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 8 guests