Moderator:Aurinĭa
Shiba wrote:Wel, ek woon reeds hier, dus nee.
Die persoon onder my hou daarvan om rekenaar te speel.
@Meneghis: Joernalis, nie joernelis nie; verder sê 'n mens "is lief vir" en nie "lief vir" nie. Weerwolf is egter reg: "hou van" sou hier beter pas as "is lief vir".
@Weerwolf: "verberetinge" is beter Afrikaans as "korreksies". 'n Mens kan ook nie eintlik die volgende sê nie: "(iets) moet as (iets anders) uitsien". Dis eerder Duits as Afrikaans, sou ek dink. 'n Mens sou eerder sê: "(iets) moet (iets anders) wees". Laastens gebruik 'n mens nie sommer "sou" en "wil" saam nie, maar eerder "sou" en "wou".
Weerwolf wrote:Shiba wrote:Wel, ek woon reeds hier, dus nee.
Die persoon onder my hou daarvan om rekenaar te speel.
Nee, daardie tyd is verby. Weens my studie het ek nooit die tyd om ure voor die skerm te sit en speel nie.@Meneghis: Joernalis, nie joernelis nie; verder sê 'n mens "is lief vir" en nie "lief vir" nie. Weerwolf is egter reg: "hou van" sou hier beter pas as "is lief vir".
@Weerwolf: "verberetinge" is beter Afrikaans as "korreksies". 'n Mens kan ook nie eintlik die volgende sê nie: "(iets) moet as (iets anders) uitsien". Dis eerder Duits as Afrikaans, sou ek dink. 'n Mens sou eerder sê: "(iets) moet (iets anders) wees". Laastens gebruik 'n mens nie sommer "sou" en "wil" saam nie, maar eerder "sou" en "wou".
Dus my sin moet "Die persoon onder my sou graag na Suid-Afrika wou reis" wees? Ek herinner onthou dat ek iewers in 'n koerant "sou + wil + en andere werkwoord saam in 'n sin" gelees het.
Die persoon onder my is slegs vel oor en been.
Shiba wrote:herinner = remind; onthou = remember
Ongelukkig is ons koerante se taalgebruik nie altyd foutloos nie. Ek het ook al "sou ... wil" gehoor, maar ek glo nie dat dit taalkundig korrek is nie.
Dis goed dat jy uitdrukkings (soos "vel en been") gebruik!
Die persoon onder my sou graag vir 'n tydjie in die Middeleeue wou leef.
Achmedino wrote:Ek gaan hierdie draadjie weer lewendig maak .
Nee, ek gaan nie binnekort trou nie.
Die persoon onder my spreek (praat) meer as 4 tale. (Daar is nie baie mense wat 4 tale spreek praat nie, maar op hierdie (web?)site webwerf is daar redelik wat baie van hulle.) Dit hoef nie vloeiend vlot te wees nie.
Shiba wrote:Die persoon onder my het al melktert geëet. (Het ek al hierdie stelling gebruik? )
Weerwolf wrote:Hoera! Godsydank is Shiba weer terug! Ons het die hulp van 'n moedertaalspreker regtig nodig.
Weerwolf wrote:Shiba wrote:Die persoon onder my het al melktert geëet. (Het ek al hierdie stelling gebruik? )
Ja, maar hierdie keer het jy die woord "vantevore" nie gebruik nie. Ek vind dit geen probleem nie dat jy weer daardie stelling skryf nie, dit staan namelik naamlik nie in die regels reëls nie dat jy 'n stelling nie meermaals kan sê nie.
Weerwolf wrote:Nee, ek het nog nooit melktert geëet nie.
Die persoon onder my het al iemand van Unilang ontmoet.
Nee, ek het nog nooit iemand van Unilang ontmoet nie.
Achmedino wrote:Jy het nie gesê "die persoon onder my" nie.
Shiba wrote:Maar moet nie "Godsydank" gebruik nie. Dit is sover ek weet nie 'n woord in Afrikaans nie en dergelike uitroepe kan maklik aanstoot gee.
Achmedino wrote:Die persoon onder my het 'n taal gestudeer aan die universiteit.
Weerwolf wrote:Die persoon onder my kan Nederlands moeiteloos verstaan.
Achmedino wrote:Die persoon onder my kan op se hande staan.
Users browsing this forum: No registered users and 5 guests