Moderator:Aurinĭa
Shiba wrote:Ek werk nou al vir 'n rukkie aan 'n Afrikaanse kursus (daar's op die oomblik 5 volledige lesse, maar ek moet nog 'n paar mp3's opneem). As enigiemand nog geïnteresseerd is kan ek dit op hierdie webtuiste sit en 'n skakel na die mp3's verskaf, wat ek op my GooglePage sal stoor.
I've been working on an Afrikaans course for a while (there are 5 lessons at the moment, but I still need to record a few mp3s). If anyone's still interested, I can put it up on this site and provide a link to the mp3s, which I'll upload to my GooglePage.
Sandman wrote:Dankie vir die skakel Weerwolf. Dit lyk interressant en nuttig.
Ons moedertale, Hongaars en Fins is ver verwant aan mekaar maar te ver om mekaar te verstaanbaar te wees. Ons is gelukkige dat ons Afrikaans kan gebruik om te gesels.
Kan du också svenska?
Shiba wrote:Sjoe, baie dankie vir julle positiewe reaksies! Ek het nou sommer opnuut moed daarvoor om hierdie kursus met nuwe lesse te voorsien. ^^
Shiba wrote:Ek wil graag nog mp3's opneem, maar dit gaan nog 'n rukkie neem voordat ek daarby uitkom. Dankie vir jou skakel, Weerwolf! ^^
Users browsing this forum: No registered users and 7 guests