Michael wrote:Occhè, ji nun capisce 'se scimmarizie ca vù stéte a scrívere, ma ji me scrive na cósa pe cunte mè int'â gle 'ndialette nuostre. Se nun capéte, che arrangiateve. Che fregateve. Haha. Occhè, so ce séme jute a gl'oculista huie, pe piglià le 'cchiale doppe de trè misce! TRÈ MISCE sienghe stat'â aspettà..pe nu puare de 'cchiale! Ma 'nzómma, le tienghe, e mô ca le tienghe, pozze piglià gle drivers permit finalmente! Me sévene ditte a la scola ca nu' me diane gle permit se nun passe chella vision test..ma Martedì, ce vedéme!! Guanacubbè!
Michael, ek weet nie eers watse taal jy daar gepraat het nie. Is dit [flag]nap[/flag]? Want dit sal nogal gemeen wees:
http://www.unilang.org/memberlist.php?mode=searchuser&search_proficiency=1&search_language=napBetreffende Cesare M. se vraag: nee, daars niemand op die forums wat beweer dat hy Zhuang kan praat nie. Die enigste spreker op die stelsel was in 2009 laas aktief. Jy weet tog sekerlik van die soekfunksie?
Ek is nogal nuuskierig oor die mate waartoe geskrewe Afrikaans vir Skandinawiërs verstaanbaar is. Ek kan met moeite 'n bietjie van die meeste van hulle tale uitmaak. Hoe lyk dit, enige Skandinawiërs in die omgewing? Hoeveel verstaan julle? (Behalwe nou die Finne.)
Native: [flag]af[/flag][flag]en[/flag]. Intermediate: [flag]de[/flag][flag]nl[/flag]. Beginner: [flag]ja[/flag][flag]st[/flag].
Google Translate wrote:And Google Translator, Babel Fish translation costs excretion.